Witzenberg Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lucinda B - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Elizabeth C - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannend, met pragtige uitsig.
Loshire A - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful destination.
Estie V - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Roberto Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Magnificent views of the mountains on a tranquil lake.
Gizela S - Nov 2023
Algehele gradering
Die kuier was asemrowend.
Gideon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi rustige plaas.
Hester Erica L - Mrt 2022
Algehele gradering
A beautiful and peaceful setting with a magnificent outlook over the mountains.
Ria J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Sarette C - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing om in te ontspan.
Bennie G - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik vir 'n rustige, ontspanne wegbreek.
Celeste J - Aug 2020
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek uit die stad se gejaag.
Lees meerHenry H - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Naweek saam met vriende om net weer saam te kuier terwyl ons kinders in Ceres kom rugby speel het.
Ingrid W - Feb 2020
Algehele gradering
Absolutely fantastic - enjoyed every moment!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties - het elke oomblik geniet!
Eenheid het elke moontlike artikel nodig gehad - lugversorging was lieflik in die intense hitte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gavin J - Aug 2020
Algehele gradering
Very comfortable and clean. Lovely location, peaceful and relaxing.
John V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreekplek. Presies wat ons in gedagte gehad het.
Lucinda R - Jul 2019
Algehele gradering
Really enjoyed the peace and tranquility of the environment.
Deon D - Jan 2019
Algehele gradering
This was a good experience for a weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n goeie ervaring vir 'n naweek weg.
Ons het 'n goeie ervaring op die gasteplaas gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Reno B - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Deon C - Sep 2019
Algehele gradering
Was okay, just the bees and the snake 2 chalets away from us.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was OK, net die bye en slang 2 chalets van ons af.
Die plek was aangenaam; die enigste bekommernis wat ons gehad het, was die by wat probeer om 'n nes in die skeure in die dak te maak. Baie rustig en lekker om te rus. Hulle het 'n pofadder-slang 2 chalets van ons af gevind, dit is 'n groot risikofaktor wat dringende optrede noodsaak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gert R - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik in 'n baie mooi omgewing.
Danie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was alles fantasties. Skoon, lekker gekuier en Tienie was baie behulpsaam. Sal weer terug gaan soontoe.
Lise F - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Willem M - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Simone L - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike stil plek met pragtige uitsig oor die berge.
Cindy P - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sal definitief weer kom maar in die somer verkieslik.
Moller N - Jun 2017
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon en ruim huisies en baie goeie waarde vir geld, goed geleë om al die omliggende dorpe en wynplase te besoek.
Andrew B - Jul 2017
Algehele gradering
Enjoyable, very peaceful, value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker, baie rustig, waarde vir geld.
Die netheid van die eenheid was onder gemiddeld, wynglase was net in die water afgespoel, vetterige vingers op hulle, laaie vuil, vrieskas-gedeelte van die yskas was nie skoon nie. In die badkamer was 'n lang swart hare vas aan die muur, die rak het vingerafdrukke gehad op.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chereen P - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was rustig, vredevol en natuurskoon.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang