Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witzenberg Guest Farm

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë.

Verblyf beskik oor 7 selfsorg-eenhede. Een eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Vyf van die ander kothuise kompromitteer elk van 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 1-slaapkamerkothuis se hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en het 2 enkelbeddens in die voorkamer.

Die slaapkamers in elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad. Elke eenheid se kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n ketel. Braaigeriewe is beskikbaar, insluitend roosters en tang.

Witzenberg Guest Farm bied ook 7 luukse kamers. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

'n Boorgat voorsien die hooftoevoer van water na die kothuise en hoewel dit veilig is om te drink, is gaste welkom om hul eie water saam te bring.

Gaste kan swem, visvang en bootry op die plaas geniet terwyl reëlings getref kan word vir kinders om te help met die voer van die plaasdiere.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Witzenberg Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witzenberg Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARtlsrW7SQzrgPlUgyZYgNN5iRnnvKGXkwKLp4NDuZ5HDNQiZTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Witzenberg Guest Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379610789843 19.213253259659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang