Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wokini Guest House & Game Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Edwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Wokini Guest House & Game Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Top klas en alle verwagtinge oortref.

Netjies, skoon en kon nie vir meer vra, van beskuit tot 'n glas sherry, die moeite en die ekstra myl wat die eienaars gaan om verblyf uitstekend te maak, klein goedjies soos 'n sewing kit, vanity kit, weggooi slippers, boksie met pynpille, Eno, Rennies en die lys gaan net aan. Dankie vir 'n week se fantastiese verblyf. Kan julle met 'n rustige hart aanbeveel en hopelik kry ek weer die geleentheid om by julle oor te bly.

He Bothma B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
He Bothma B

Hoogs aanbeveel - Baie aangenaam!

Oorgebly vir Innibosfees. Baie vriendelik ontvang. Naby hoofpad, maar ver genoeg om glad nie die verkeer te hoor nie. Baie aandag is aan detail gegee wat verblyf uitsonderlik aangenaam gemaak het. Gasbraaier en ander toebehore was baie nuttig na 'n dag by die fees. Pragtige plek!

Lloyed H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyed H

Excellent.

Very beautiful place to go with friends. They have a nice pool and braai area, and TV. I recommend this place; we enjoyed our stay. The place has been renovated; the pictures you see here are different.

Jean S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Stilte, rus en vrede.

Ons het heerlik gebly by Wokini. Die eienaars is baie bedagsame mense en die skoonmakers is net so vriendelik. Die eienaar en ons vriendelik kom groet met die inkloktyd en seker maak ons het alles wat ons nodig het. Die bokke en diere gee mens die regte plaasgevoel en maak mens weer jonger voel. Wokini is nie te ver van baie besienswaardighede af nie, en dit het 'n pragtige uitsig van die stoep af met seile wat mens kan toemaak as die wind sou pla. Daar is 'n heerlike groot gasbraaier op jou ruim groot stoep en 'n lekker boma-area vir 'n paar storievertelaande. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die huisie is goed toegerus met 'n volledige kombuis en 'n groot yskas. Ek kan Wokini aanbeveel vir enige iemand wat 'n liefde het vir diere en die natuur.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Middag Jean
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort weer op Wokini te sien.
Groete
Edwin

Wokini Guest House & Game Farm
Riaan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Wonderful relaxing.

Wonderful relaxing with beautiful views.

Melanie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Dit was mos nou vakansie!

Ons het vreeslik lekker tuisgegaan by Wokini. Die natuur is ongelooflik en ons het totaal ontspan terwyl ons vir die bokke sit en kyk. Carole en Edwin was so gasvry. Die huis is stunning en het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die splashpool was 'n ware pluspunt in die hitte en die uitsig vanaf ons stoep was net so kalmerend. Ons het gevoel soos gaste in vyfster hotel.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Melanie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer te sien.

Groete,

Edwin

Wokini Guest House & Game Farm
Amanda G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Peaceful, well-equipped house, lovely area.

Had a wonderful time and the staff was very nice.

Gert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Wat 'n pragtige plek!

Pragtig en ruim plek!

Dieter J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter J

Baie aangenaam.

Uitstekend en baie ontspannend.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Dieter, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien op Wokini.

Wokini Guest House & Game Farm
Stephan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Absoluut stunning gewees.

Die attention to detail was iets anders gewees, hulle het letterlik aan alles gedink wat mens moontlik nodig kan hê.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer.

Groete

Edwin

Wokini Guest House & Game Farm
Walter V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter V

Baie lekker akkommodasie.

Baie lekker akkommodasie met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Beveel sterk aan vir enige iemand wat in die Nelspruit-omgewing verblyf soek. Wild soos koedoes, rooibokke en self nyalas loop voor jou stoep verby.

Elumpie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elumpie E

Rustig en ontspannend.

Vir seker een van die beste plekke waar ons al oorgeslaap het. Vriendelike diens, veilig en baie rustig.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Middag Elumpie
Baie dankie vir julle mooi review van Wokini. Ons waardeur dit opreg.
Groete
Edwin

Wokini Guest House & Game Farm
Magdie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdie H

Oornagplek op pad na die Krugerwildtuin.

Die huis is toegerus met 'n volledige kombuis. Skoon, netjies. Kan maklik meer as een aand bly en as basis gebruik om die Laeveld te verken.

Theuns K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K

Awesome.

Baie lekker gebly en gekuier op die plaas. Die eienaars is awesome mense. Mooi uitsig en baie rustig. Ons het nie geweet van beurtkrag nie, sodra die krag afgaan, skakel die kragopwekker aan wat alreeds 'n pluspunt moet wees vir enige reisiger. Sal verseker Wokini Guest House & Game Farm aanbeveel en sal ook verseker weer daar gaan bly. Dankie Edwin en Carole.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Theuns, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Edwin

Wokini Guest House & Game Farm
Jacobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus D

Te kort, een nag maar die ideale plek om oor te bly om die omgewing te verken.

Fantastiese plek, besonders gemaklike verblyf en voldoen aan standaarde. Braai area (Boma) kan net toegerus word met 'n rooster om te braai.

Jd V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd V

Fantasties!

Wonderlike verblyf, alles wat nodig is is daar (selfs 'n verwelkoming sherry!). Baie netjies,ruim en modern. Absoluut waarde vir geld, wens ons kon langer bly.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Baie dankie ons is baie dankbaar julle het lekker gebly. Waardeer jou kommentaar baie.

Hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete en God rykste seën.

Edwin

Wokini Guest House & Game Farm
Sharon V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Uitstekend.

Ons het baie lekker gekuier by Wokini, alles so pragtig in plek en 'n warm tuis gevoel. Ons het die natuur met die wild aanskou en was heerlik. Ek beveel gerus enige iemand aan by Wokini. Dis pragtig en rustig, dekor is so pragtig uiteengesit en alles wat jy nodig het is net daar. Baie dankie aan Wokini vir die lekkerste verblyf ooit.

Sarie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M

Ongelukkig net een nag gebly. Sal graag langer bly.

Rustigheid en mooi omgewing is 'n pluspunt. Die wildediere wat kom water drink te pragtig. Alles skoon en 'n werkende kondisie.

Donou V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donou V

By verre die beste verblyf in die area.

Pynlik skoon, uitstekend toegerus, bitter mooi en baie veilig.

Pieter S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Uitstekende verblyf-opsie.

Selfsorgeenhede is fantasties. Kamer in huis was bietjie beknop. Al die eenhede is smaakvol ingerig. Vriendelike diens.

Ronel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Baie dankie vir die gasvrye ontvangs. Ons het heerlik gebly en sal die plek enige tyd aanbeveel.

Die plek maak voorsiening in al jou behoeftes.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Ronel baie dankie vir jou baie mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Groete, Edwin.

Wokini Guest House & Game Farm
Francois E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

Tuiste weg van die huis af.

Chalets baie goed toegerus. Het heerlik gerus.

Francios L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francios L

Excellent!

Excellent accommodation and everything you need to make your stay comfortable. Friendly reception by owner on arrival.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend!

Uitstekende verblyf met alles wat jy nodig het om you verblyf gerieflik te maak. Die eienaar het ons vriendelik verwelkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Peace and happiness.

The Lakota word "Wokini" means new life, a life of peace and happiness. We experienced and felt the peace, love and happiness during our stay. The self-catering units are spacious, very neat and have all the small things that makes one feel at home. Highly recommended and thanks to Edwin and Carole for sharing this special place with us!

David J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David J

Rus vir die siel.

Sien sterre.

Lettie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie B

Skoon, netjies en goed toegerus.

Ons is baie gasvry ontvang en Edwin het daagliks met ons kontak gehad die drie dae van ons verblyf. Dit was lekker om die Koedoe's, Njala's en ander wild in die middag te sien as hulle kom eet en water drink. Die selfsorg-eenheid is goed toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Heerlike Jacobs Kroning koffie en beskuit. Dankie julle, ons sal weer daar oornag.

Devanathan N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devanathan N

WOW! Wokini, you have outdone the norms by providing an all round excellent establishment making our stay a lovely and memorable one.

Wokini is a suitably situated guest house, well structured to take in all that the surroundings has to offer. Tranquil atmosphere with a view of the N4 national road on the left side, the fruit farm in front, the mountainous area further front right and the game farm on the side and back of the guesthouse. Well secured with 3 remote controlled gates well spaced to pass through and a covered parking for the vehicle. A very comfortable, neat, tidy and well maintained interior and a large patio/Braai/exterior dining area that is well equipped. The provisions by Wokini in the bed, bath rooms and kitchen for one's personal use including certain appliances need special mention. This elevates the establishment speaking volumes of the management, staff and ownership. It was pleasant engaging with the staff when needed, too. Well, when the wife and daughter are happy, then I have made a good choice. Keep up the good work and standards.

Mervin B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin B

Netjies, kwaliteit en gerieflik.

Aangename gasvryheid, netjies en 'n briljante omgewing. Aan te beveel!

Sandra T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Ons het net een aand oorgeslaap, maar sal Wokini definitief aanbeveel en sal graag langer wil oorbly as ons weer Nelspruit toe gaan.

Wokini Gastehuis was alles wat ons verlang het. Al was ons eenheid 'n selfsorgeenheid, was ons verras met 'n verskeidenheid van tee, melk, beskuit, ens. Die eenheid was baie gerieflik, skoon en veilig.

Marthina K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Baie goed ingerigte en gemaklike eenhede!

Ontbyt was fantasties!

Karel B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Baie lekker en mooi!

Skoon en netjies en stil met mooi wild by die watergat.

Louis B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Bevredigend, baie goed.

Uitstekend, netjies, baie gerieflik, 5 ster sal weer daar gaan slaap.

Wokini Guest House & Game Farm se terugvoer

Louis baie dankie vir jou review. Baie bly julle het ons plek geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Wokini Guest House & Game Farm
Wayne W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Baie gerieflik en modern!

Uitstekend toegerus, modern, netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer. Uitstekende plekkie!

Gerda B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda B

Stunning! Rustig, luuks en plaas als in een.

Dit was als en meer wat ons nodig gehad het.

Adri B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B

Luilekker en rustig.

Ontvangs was warm en gasvry. Verblyf het ons verwagtinge oortref en is baie modern, prakties, en skoon. Sal ter enige tyd aanbeveel.

Hennie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Uitstekende waarde vir geld.

Baie bekostigbaar en boonop baie veilig. Wat 'n rustige en pragtige plek om by te rus. Alles wat jy nodig het onder een dak met die vriendelikste ontvangs en hulp wat geld nie kan koop nie. Dit was awesome! Baie dankie.

Henk P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

3 nagte lekker oorgeslaap vir 'n besigheidsreis.

Baie stylvolle en ruim selfsorg-eenheid (9). Kombuis en leefareas uitstekend en goed toegerus. Fantastiese hulp nadat my karprobleme gegee het. As ek weer in Nelspruit is vir besigheid is dit die plek om te bly. Dankie Edwin en veral aan Carole.

Ephraim V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ephraim V

Rustig!

Baie rustige 2 nagte hier gebly. Dit word definitief aanbeveel.

Ian S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S

Tranquil luxury in the bush.

Very friendly host that made us feel completely at home. Wonderful breakfast served with a smile and done exactly to taste.

Caiado F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caiado F

Everything was fine!

The presence of dogs might be uncomfortable for some people. I was pleasantly surprised with the coffee, liqueur, tea and other amenities in the room. The environment is calm and safe.

Rudi L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Wokini bied rustigheid, netheid en gasvryheid en ek sal hul graag aanbeveel.

Die losstaande eenheid het in al ons behoeftes voorsien.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 164, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNDdjM2RkLTc3NWYtNDJhNi05MDU5LTc2OWViMmJhYmZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Portion 164 Alkmaar 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.448019343039 30.847651362419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang