Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wokini Guest House & Game Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jan D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Top klas en alle verwagtinge oortref. Netjies, skoon en kon nie vir meer vra, van beskuit tot 'n glas sherry, die moeite en die ekstra myl wat die eienaars gaan om verblyf uitstekend te maak, klein goedjies soos 'n sewing kit, vanity kit, weggooi slippers, boksie met pynpille, Eno, Rennies en die lys gaan net aan. Dankie vir 'n week se fantastiese verblyf. Kan julle met 'n rustige hart aanbeveel en hopelik kry ek weer die geleentheid om by julle oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

He Bothma B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Hoogs aanbeveel - Baie aangenaam! Oorgebly vir Innibosfees. Baie vriendelik ontvang. Naby hoofpad, maar ver genoeg om glad nie die verkeer te hoor nie. Baie aandag is aan detail gegee wat verblyf uitsonderlik aangenaam gemaak het. Gasbraaier en ander toebehore was baie nuttig na 'n dag by die fees. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyed H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent. Very beautiful place to go with friends. They have a nice pool and braai area, and TV. I recommend this place; we enjoyed our stay. The place has been renovated; the pictures you see here are different.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stilte, rus en vrede. Ons het heerlik gebly by Wokini. Die eienaars is baie bedagsame mense en die skoonmakers is net so vriendelik. Die eienaar en ons vriendelik kom groet met die inkloktyd en seker maak ons het alles wat ons nodig het. Die bokke en diere gee mens die regte plaasgevoel en maak mens weer jonger voel. Wokini is nie te ver van baie besienswaardighede af nie, en dit het 'n pragtige uitsig van die stoep af met seile wat mens kan toemaak as die wind sou pla. Daar is 'n heerlike groot gasbraaier op jou ruim groot stoep en 'n lekker boma-area vir 'n paar storievertelaande. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die huisie is goed toegerus met 'n volledige kombuis en 'n groot yskas. Ek kan Wokini aanbeveel vir enige iemand wat 'n liefde het vir diere en die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin
Wokini Guest House & Game Farm
Middag Jean Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort weer op Wokini te sien. Groete Edwin

Riaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful relaxing. Wonderful relaxing with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was mos nou vakansie! Ons het vreeslik lekker tuisgegaan by Wokini. Die natuur is ongelooflik en ons het totaal ontspan terwyl ons vir die bokke sit en kyk. Carole en Edwin was so gasvry. Die huis is stunning en het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die splashpool was 'n ware pluspunt in die hitte en die uitsig vanaf ons stoep was net so kalmerend. Ons het gevoel soos gaste in vyfster hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin
Wokini Guest House & Game Farm
Melanie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer te sien. Groete, Edwin

Amanda G
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Peaceful, well-equipped house, lovely area. Had a wonderful time and the staff was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Wat 'n pragtige plek! Pragtig en ruim plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie aangenaam. Uitstekend en baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin
Wokini Guest House & Game Farm
Dieter, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien op Wokini.

Stephan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absoluut stunning gewees. Die attention to detail was iets anders gewees, hulle het letterlik aan alles gedink wat mens moontlik nodig kan hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin
Wokini Guest House & Game Farm
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle weer. Groete Edwin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Edwin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 164, Alkmaar, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNDdjM2RkLTc3NWYtNDJhNi05MDU5LTc2OWViMmJhYmZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Portion 164 Alkmaar 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.448019343039 30.847651362419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang