Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolfkraal Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wolfkraal Farmhouse, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 400 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Wolfkraal Farmhouse skuil in die hartjie van die Overberg en bied 'n rustige plaaservaring te midde van 'n asemrowende berglandskap. Hierdie bestemming is perfek vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n intieme wegbreek in die natuur. Die plaashuis, oorspronklik 'n 18de-eeuse gesinshuis, is deftig gerestoureer en is net 20 m van die huidige plaashuis af geleë. Die verblyf is 10 km vanaf Caledon en is naby Hermanus, Gansbaai, Kleinmond, Botrivier en Greyton, wat dit 'n uitstekende basis maak om die omliggende area te verken.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede, derde en vierde slaapkamer onderskeidelik 2 enkelbeddens, 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit beskik oor 'n eetarea met 'n ingeboude kaggel. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Gaste kan op die stoep ontspan en die natuurskoon geniet, asook asemrowende sonsopkomste en 'n helder sterrehemel bewonder. Met aankoms sal gaste met varsgebakte brood verwelkom word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Wolfkraal Farmhouse, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R9 400
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R9 400
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wolfkraal Farmhouse, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f7357cebd7ffb4424b2b61c4e405d22ddf3c646eee4936ee5c82da8259287178fc02e94cb1f8fe42232ab261638caf10d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 400 per nag, vir 9 mense Wolfkraal Farmhouse Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.184554798642 19.373399748139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang