Wolvekraal Campsite
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Wolvekraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wolvekraal Campsite skuil op Wolvekraal Guest Farm, 'n 4000 ha-skaapplaas, sowat 10 km buite Prins Albert. Die kampeerplek is ideaal vir kleiner groepe wat privaatheid verkies.
Die kampeerplek het ablusiegeriewe met 'n toilet en 'n stort. Hiér sal gaste 'n skouspelagtige uitsig op die Swartberge ervaar en kan hulle in 'n plonspoel van middel-September tot eind-April afkoel.
Daar is ook 'n binnebraai-area. Die kampeerplek het nie elektrisiteit nie en gaste moet hul toerusting saambring.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Berlinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 254
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R407, Wolvekraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Wolvekraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang