Wolvekraal Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Berlinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 248
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes E - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig in die mooi Karoo.
Abel V - Aug 2024
Algehele gradering
5 ster werd.
Ansie E - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik ons batterye herlaai.
Denita G - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige nettjies en rustig.
Francine C - Aug 2024
Algehele gradering
Wolvekraal bied uitstekende verblyf. Rustig, stil en baie spesiaal.
Hugo M - Jul 2024
Algehele gradering
Beste kampplek in die Karoo.
Riaan S - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Hanette B - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier en baie gesellige paashuisie.
Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Prag verblyf met Karoolandskap.
James L - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf wat baie netjies en skoon was.
Willie V - Mei 2024
Algehele gradering
Wolwekraal se verblyf het ons verwagtinge, soos geadverteer bevestig.
Deon V - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik en vreedsaam.
Julinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal dit verseker aanbeveel.
Thinus P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie en persoonlike diens van Berlinda.
Bennie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Anina R - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties rustig.
Mariska K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en volledig toegeruste eenheid.
Elizabeth W - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
Louise V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustieke, maar gerieflike plaas-wegbreek naby Prince Albert.
Monica S - Aug 2024
Algehele gradering
Oornag.
Tineke M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Spikkels S - Des 2023
Algehele gradering
Een van die mees amazingste plekke in die Karoo!
Henk D - Nov 2023
Algehele gradering
So relaxing and quiet.
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese omgewing. Die gasvryheid is uitstekend.
Stuart C - Okt 2023
Algehele gradering
We had a great stay.
Amanda L - Okt 2023
Algehele gradering
Kalmte en rustigheid waar jy net kan ontspan.
Heineke Z - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig!
Nanette K - Aug 2023
Algehele gradering
Charming accommodation, beautiful Karoo farm setting.
Christine V - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning Karoo-rustigheid.
Ilse V - Jul 2023
Algehele gradering
Stylvol, heerlik, stille rus.
Jc B - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vir rus en vrede, vir 'n naweek of langer.
Wilfred T - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, stil en baie rustig.
Franscois R - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en 'n fantastiese atmosfeer.
Jacquelene G - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vit 'n stadsjapie wat stilte en rustigheid soek.
Sanet V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful family weekend.
Ina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Akkommodasie baie gerieflik, goed toegerus.
Isabel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Uwe E - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het die stilte baie geniet.
Erica J - Jan 2023
Algehele gradering
Rus en vrede. Wat 'n ongelooflike, wonderlike plek!
Tersia G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Adel V - Jan 2023
Algehele gradering
Was ongelooflik.
Anneke V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig - alles wat jy nodig het. Mooiste uitsig oor die pragtige Karoo.
Deon S - Jan 2023
Algehele gradering
Great.
Gerald K - Jul 2023
Algehele gradering
5 Ster Karoowegbreek.
Wickus T - Jun 2023
Algehele gradering
Plaasverblyf met uitstekende ligging en waarde vir geld.
Marinus M - Okt 2023
Algehele gradering
One night only. All that was required.
Jo-ann B - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, comfortable.
Johann G - Mei 2023
Algehele gradering
Nie baie bevredigind.
Lees meerCarol M - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig.
Anneke R - Des 2022
Algehele gradering
Weereens onverbeterlik.
Nathan G - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful isolation.
Gawie V - Nov 2022
Algehele gradering
Salig vir liggaam en gees.
Adele P - Nov 2022
Algehele gradering
Just what we needed!
Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf.
Gisela O - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely cottage, 8 km from Prince Albert. Everything we needed, Gas cooker was a bonus during load shedding.
Zanne S - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam met baie behulpsame gashere.
Rialene E - Sep 2022
Algehele gradering
Karoo-droom.
Stefanus Johannes S - Jul 2022
Algehele gradering
'n Ware vreugdevolle ervaring.
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Eenvoudig uitstaande!
Lees meerJohan A - Jul 2022
Algehele gradering
Puik verblyf in rustige omgewing.
Annerie J - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowend en rustig.
Fr J - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Johan W - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
Sandra J - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Die vreedsaamheid en die stilte wat 'n mens soek in die Karoo.
Riekie W - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, stilte, spasie en sterre. Prins Albert naby vir kos en inkopies.
Estelle R - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Vicky C - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful stay, Berlinda has thought of everything!
Elsade K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, huis was verskriklik netjies. Heerlikste swembad.
Edward O - Des 2022
Algehele gradering
Karoo lekkerte.
Tinus A - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Marije V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige rustieke Karoo belewenis.
Victor V - Nov 2022
Algehele gradering
Stil en veilig.
Ursula D - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Debbie V - Okt 2022
Algehele gradering
'n Rustigheid op 'n Karooplaas.
Ed M - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Kosie S - Sep 2022
Algehele gradering
Karooplaas-ervaring.
David W - Des 2021
Algehele gradering
A wonderfully peaceful Karoo experience.
Coenraad S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker pure plaas!
Piet H - Nov 2021
Algehele gradering
Exactly what we needed!
Miranda B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid soos net 'n Karooplaas kan bied!
Lees meerPetro D - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike tyd in die mooie Karoo.
Deriza T - Jul 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Chris L - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike rus en vrede.
Lilian M - Jul 2021
Algehele gradering
Oulike huisies!
Willem V - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful farm and town! Amazing stars!
Maureen K - Jul 2021
Algehele gradering
Baie rustige Karoo-atmosfeer
Zanne S - Mei 2021
Algehele gradering
Absolute hemel op aarde.
Lees meerAngela C - Apr 2021
Algehele gradering
What a lovely, quaint, very quiet place to stay. Thank you so much.
Anton S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige Karoo
Johan M - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige plekkie.
Maryna M - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Marko V - Apr 2021
Algehele gradering
Incredible setting.
Amanda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, gasvry en volledig toegerus huis met alles wat nodig is.
Lezaan D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier
Fanie V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil.
Conor G - Okt 2021
Algehele gradering
Great spot and beautiful accommodation.
Nico S - Nov 2021
Algehele gradering
Het die stilte geniet.
Jacobus N - Apr 2021
Algehele gradering
Slegs oornag.
Chris D - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamers.
Hanno B - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Daniël L - Nov 2020
Algehele gradering
Rustigheid onder die Karoo-sterre.
Elmarie B - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Berlinda jou plekkie is besonders - fotos was misleidend. Dit was net verskrikli warm met hittegolf
Marinda K - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek! Rustige plaasomgewing met skapies wat blêr en hoenderhane wat kraai en 'n fantastiese uitsig oor die Swartberge. Huisie is baie keurig beplan en mooi uitgelê.
Cor V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustigheid. Stilte. Privaat. Perfekte toegeruste cottage vir 'n heerlike paar dae se wegbreek.
Lees meerLouisa V - Mrt 2020
Algehele gradering
Karooverblyf op sy beste. Hemels.
Jacques D - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasies!
Carl V - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende plaasverblyf naby Prins Albert!
Lees meerHeidi L - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en netjiese rus plekkie.
Lees meerRudi R - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker, aangename mense.
Kenneth C - Aug 2020
Algehele gradering
Excellent.
Anneke R - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring. Rus vir die siel.
Leila L - Des 2019
Algehele gradering
Sterre.
Hendrik P - Des 2019
Algehele gradering
Stilte.
Jessica V - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig!
David V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en stil. Sterrehemel!
Ronelle R - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Teresa E - Okt 2019
Algehele gradering
Peace for the soul!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rus vir die siel!
'n Heerlike interessante ligging met alles wat jy benodig vir 'n dag of twee. Perfekte skuilplek met fantastiese uitsigte en stapgeleenthede. Die beste is die perfekte vrede in 'n veilige omgewing. Dankie dat julle hierdie klein juweel in die middel van nêrens geskep het!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ester S - Okt 2019
Algehele gradering
Ware Karoo-ervaring.
Helandie V - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf in 'n baie mooi omgewing.
Gisela C - Sep 2019
Algehele gradering
Stilte, vrede, tyd.
Danie W - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing, gerieflike verblyf.
Gerda G - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Rob H - Sep 2019
Algehele gradering
Very enjoyable, a great place to stay, next time we'll make it a few days.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het heerlik gebly, volgende keer sal ons langer bly.
Wow! Van die 4 nagte wat ons reeds uitgeslaap het, was hierdie een ongelooflik. Die kothuis se afwerkings is ongelooflik. Die uitsig vanaf die wimdpomp is ongelooflik. Ons het selfs gesien hoe 'n meerkat verby die deur skarrel. Die skape het ons wakker gemaak die volgende oggend. Uitstekende waarde vir geld, kan dit ten sterkste aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
M A F - Aug 2019
Algehele gradering
'n Groot verrassing en plek om te herlaai!
Ronel T - Aug 2019
Algehele gradering
Kosbare, koesteroomblik Karoo-verblyf.
Lees meerFrik V - Jun 2019
Algehele gradering
Wow, amazing!
Francois A - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters heerlik.
Derick M - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, stil, goed toegerus in 'n wonderlike Karoo landskap geleë.
Louis V - Feb 2019
Algehele gradering
Die moeite werd.
Morkel E - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker stil en heerlike braaiplek.
Johanna W - Jun 2019
Algehele gradering
Pure plaas - Karoo-gasvryheid, sterreprag en wye oop vlaktes en mooi berge in vistas.
Annami V - Des 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Hantie F - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike plaas gevoel, sal weer gebruik maak.
Lees meerTilla B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n rustige ervaring.
Enid R - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker Karooverblyf.
Corneli A - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike Karooplaas-ervaring! Baie netjies en goed toegerus.
Helé E - Sep 2018
Algehele gradering
Karoo-vriendelikheid!
Charl L - Jul 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Willemien N - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus en die stilte ingeneem.
Heinrich W - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Matt K - Mei 2018
Algehele gradering
Hier kan jy rus vind vir jou siel.
Andries V - Apr 2018
Algehele gradering
Uniek in die Karoo stilte.
Danie D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Hennie N - Apr 2018
Algehele gradering
'n Rustige Karoo plaasatmosfeer naby aan Prince Albert en die Swartberge.
Andrea P - Apr 2018
Algehele gradering
Vars Karooplaas.
Johan R - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend in egte Karoo omgewing tesame met 'n baie vriendelike ontvangs was elke kilometer werd.
Danie F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, stil, gerieflik en was boonop baie gasvry en vriendelik ontvang deur André en Belinda! Dankie.
Lees meerAndrea P - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker om op 'n Karooplaas te wees!
Carlien S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig gewees.
Francois C - Sep 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Leon H - Feb 2018
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig gewees.
Gawie D - Jan 2018
Algehele gradering
Ervaar die stilte van die Groot Karoo.
Bossie M - Nov 2017
Algehele gradering
Stilte, ruimte en gerief in 'n unieke omgewing.
Lees meerJohan S - Okt 2017
Algehele gradering
Daar is niks soos die rustige Karoo en sy gasvryheid nie!
Frik M - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende atmosfeer en diens.
Linda M - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi plek in die Karoo!
At & Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer in lieflike huisie.
Marcel V - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Gideon M - Jul 2017
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ons al gebly het.
Francois M - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvry en stylvol met karakter.
Nicola V - Apr 2017
Algehele gradering
Unieke verblyf op plaas.
Lees meerKevin D - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende opsie vir familie wat stad wil ontsnap.
Marie C - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustige plekkie.
Willem Helm Johannes C - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Hansa U - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig, snoesig, skoon, idillies.
Berty M - Apr 2017
Algehele gradering
Really quiet and peaceful and the view from the cottage was brilliant.
Marina L - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlik ontspannend
Mac M - Des 2016
Algehele gradering
Fantastic experience especially if you are looking to escape the noise of the city.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ervaring veral as jy wil ontvlug van die rumoerige stad.
Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die kothuis was skoon en die dekor is interessant. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die beddegoed was skoon en op 'n hoë standaard en die beddens is gerieflik. Die uitsig van die kothuis af op die Swartberge en die omliggende Karoo was wonderlik om te ervaar. Die stilte, die pikdonkerte, die helder sterre en die Melkweg wat ongelooflik. Ons het selfs 'n paar satelliete gesien terwyl ons gebraai het. Ons beveel dié plek definitief aan en ons sal definitief weer bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anisje V - Des 2016
Algehele gradering
Groot bederf vir die siel!
Madelain A - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, netjies en die gasheerpaar baie vriendelik en hulpvaardig.
Carli B - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Elydia B - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige privaat oornaghuisie.
Thys D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie mooi wêreld, sterrehemel.
Rayno L - Apr 2016
Algehele gradering
Rustig en baie mooi. Soos die Karoo is.
Alta C - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Kolie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Karoo stilte.
Jan & Liezel O - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, vriendelike ontvangs, huislik en baie mooi skoon.
Jac-mare S - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Andries F - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig.
Lynne T - Aug 2016
Algehele gradering
Great views of the mountains, great night sky.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende uitsig oor die berge, uitstekende naghemel.
As jy van wyd oop spasies en 'n rustige omgewing hou, is Wolvekraal die plek om te bly in die Karoo. Dis na aan Prins Albert. Baie gerieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Esme D - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Nicholas H - Mrt 2016
Algehele gradering
Quaint Farm Accommodation.
Sanet C - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike plaas-ervaring.
Nic S - Des 2016
Algehele gradering
Stil en gerieflik.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Hennie B - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Pieter D - Okt 2015
Algehele gradering
Deserve more than 5 stars!
Lees meerElna G - Aug 2015
Algehele gradering
Wolvekraal.
Saki M - Aug 2015
Algehele gradering
Kosbare oomblikke!
Jerry B - Jul 2015
Algehele gradering
Rustigheid verpersoonlik!
Lees meerAngelique S - Jul 2015
Algehele gradering
FANTASTIES!
Rika D - Mei 2015
Algehele gradering
Wonderlike natuur en baie rustig.
Janet R - Mei 2015
Algehele gradering
My daughter and I LOVED every minute!
Corne K - Apr 2015
Algehele gradering
'n Lafenis in die "woestyn" omvou in eindelose stilte en vrede onder 'n beeldskone sterrekombers en stylvolle gerief!
Leon M - Apr 2015
Algehele gradering
Dis 'n baie nice moderne verblyf-opsie en die plaaseienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Hettie P - Apr 2015
Algehele gradering
Baie skoon. Gerieflik en veilig. Heerlike warm stort en skoon linne.
Tarina S - Apr 2015
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing. Lekker vry beweging op die plaas maak dit baie lekker.
Henk S - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Vincent V - Apr 2015
Algehele gradering
Fantastic experience, stunning lapa and cottage with very friendly owners!
Hermien G - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye ontvangs en verblyf. Baie behulpsaam sodat verblyf aangenaam is.
Willie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het net een nag daar geslaap, maar dit was puik!
Alida Z - Mrt 2015
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Alex L - Mei 2015
Algehele gradering
Het dit baie geniet en sal dit weer wil doen!
Elize P - Des 2015
Algehele gradering
Definitief 'n plek vir iemand wat wil rus.
Arnold J - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Lees meerCharl D - Jun 2015
Algehele gradering
Lieflik en rustig!
Stephan V - Apr 2015
Algehele gradering
Die verblyf op die plaas is geweldig rustig en sentraal geleë.
Alida M - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig en sielsverkwikkend en die mooiste sterbelaaide aande!
Paula D - Apr 2015
Algehele gradering
Wonderlik, salig en rustig.
Dewald N - Des 2015
Algehele gradering
Karoo stilte en gasvryheid.
Paul B - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was baie rustig en 'n plek waar 'n mens verseker kan rus.
Phillip M - Jul 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Louis V - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker om op 'n Karooplaas te bly.
Buks V - Feb 2015
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en baie lekker vir oorslaap.
Coenraad G - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker naweek-wegbreek.
Andre G - Mrt 2015
Algehele gradering
Eienaars betrek mens (selfs by boerdery) en laat jou welkom voel.
Anna-marie S - Jan 2015
Algehele gradering
Gastehuis is baie mooi en baie netjies.
Emmie V - Des 2014
Algehele gradering
Oornag op pad na Hermanus.
Annerien V - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was 'n hartlike ontvangs en rustige atmosfeer.
Ellis T - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike ontbyt. Baie goeie waarde vir geld.
Jeanne B - Sep 2014
Algehele gradering
Pragtige plek!
Ferry D - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het drie dae daar gebly, dit was baie lekker so diep in die natuur.
Adeline T - Sep 2014
Algehele gradering
'n Aangename en besonderse ervaring. Huisies was netjies met al die nodige geriewe.
Lynette S - Jul 2014
Algehele gradering
Ontspan!
Antoinette E - Jul 2014
Algehele gradering
Pure plaas en rustigheid.
Moller N - Jul 2014
Algehele gradering
Fantastiese stilte in die Karoo!
Jozua D - Jul 2014
Algehele gradering
Doeltreffende gastehuis, rustige omgewing, vriendelike verblyf!
Gerhard C - Jun 2014
Algehele gradering
Rustige en veilige atmosfeer.
Comien V - Jun 2014
Algehele gradering
Rustig en beeldskoon, dit is â??n moet!
Cecille S - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Elsabe O - Mrt 2014
Algehele gradering
Te kort!!!
Arie K - Feb 2014
Algehele gradering
Schoon, mooie lokatie, erg verzorgd, top!
Dirk B - Jan 2014
Algehele gradering
Pragtige geriewe en plaas!
Alexis O - Sep 2014
Algehele gradering
Baie rustig.
Christine A - Jul 2014
Algehele gradering
Ons het die tyd op Wolvekraal geniet -'n wonderlike lapa/kuierplek om die vuur!
Johan C - Jul 2014
Algehele gradering
Gasvry!
Riaan B - Apr 2014
Algehele gradering
Lekker ou plekkie vir ons, skoon met net die nodige.
Ina P - Jan 2014
Algehele gradering
Lekke!
Fiona M - Des 2014
Algehele gradering
Lovely location and quaint well designed cottage
Lees meerJo-mari R - Apr 2014
Algehele gradering
'n Klein juweel in die Karoo naby Prins Albert.
Anita R - Des 2013
Algehele gradering
Rus en vrede!
Fouche S - Des 2013
Algehele gradering
'n Pragtige area met 'n heerlike gastehuis en aangename eienaars van gastehuis.
Maans S - Nov 2013
Algehele gradering
Ten spyte van die toilet wat nie gewerk het nie, het ons dit baie geniet!
Kobus O - Des 2013
Algehele gradering
Beïndruk met pragtige plek en omgewing. Het heerlik gebly.
Louis V - Des 2013
Algehele gradering
Ons was baie veras oor die mooi, skoon netjiese huis waarin ons gebly het. Baie gasvry!
Martin C - Okt 2013
Algehele gradering
'n Paradys en 'n oase in die stilte tussen niks en nerens
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang