Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolvekraal Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig in die mooi Karoo. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

5 ster werd. Een van die beste plekke waar ons ooit gebly het. Kot huis uiters gerieflik en ongelooflike uitsig op die Groot Swartberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik ons batterye herlaai. Ons kuiertjie was perfek. Die veld was propvol blommetjies. Prentjie mooi sonsopkoms en ondergange. Ons het 'n reënboog in die Karoo gesien. Die huisie is cosy met alles wat jy moontlik kan benodig. Kan die heerlike braaibroodjies en Karoo-lamsvleis aanbeveel, dit was smullekker. Vriendelike, behulpsame gasvrou. Kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denita G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pragtige nettjies en rustig. Pragtige rustige plek, het dit so geniet. Net jammer ons kon net 1 aand bly, maar sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francine C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wolvekraal bied uitstekende verblyf. Rustig, stil en baie spesiaal. Fantasties en lekker Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste kampplek in die Karoo. Die kampplek is ver weg van die res van die gastehuisies, so dit is tjoepstil en die sterre is ongelooflik helder. Ware rus vir die siel. Die badkamer, braaikamer en lapa het alles wat nodig is en nog meer. Volgende keer kom bly ons sommer vir 'n week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig in die natuur. Baie mooi, stil, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike kuier en baie gesellige paashuisie. Dit was 'n heerlike kuier en baie goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Prag verblyf met Karoolandskap. Wat 'n jammerte ons kon net vir een aand oorslaap. Sal spesiaal volgende keer nie net as oornagplek kies nie, maar eerder 'n naweekplek. Pragtige verblyf wat baie privaat is, omring met pragtige Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklike verblyf wat baie netjies en skoon was. Lekker gebly. Regte Karoo plaas. Netjiese en gemaklike verblyf. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4OTNiNjhkLWU2MjEtNDk1Yi1hMjg2LTYxMjVkOWE1MGNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 247 5 1 5 R407 Wolvekraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.158903335991 21.998590528966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang