Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolvekraal Guest Farm

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wolvekraal Guest Farm is op 'n werkende Dorper-skaapplaas in die Karoo geleë, sowat 10 km buite die dorpie Prins Albert.

Dié plaas bied verskeie selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies, asook 'n kampplek. Die eenhede heet Granaatbos Kothuis, Vygiebos Kothuis, Soetdoring Kothuis, Olienhout Kothuis, en die kampplek is Wolvekraal kampterrein.

Granaatbos Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid bied ook 'n houtkaggel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Vygiebos Cottage het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid bied ook 'n houtkaggel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Soetdoring Cottage het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid bied ook 'n houtkaggel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Olienhout Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en yskas-vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid bied ook 'n houtkaggel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Wolvekraal kampplek skuil op hierdie 4000-ha plaas, hierdie intieme kampplek is ideaal vir kleiner groepe wat privaatheid verkies. Die kampterrein het ablusiegeriewe met 'n toilet en 'n stort. Gaste kan skouspelagtige uitsigte oor die Swartberge geniet asook 'n plonspoel op warm dae wat van middel September tot einde April gevul is. Daar is 'n binnebraai-area vir gaste om te geniet. Die kampterrein het nie 'n elektrisiteitstoevoer nie en gaste moet hul toerusting saambring.

Buite kan gaste 'n 360-grade-uitsig oor die natuurlike Karooveld geniet. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 247 resensies vir Wolvekraal Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wolvekraal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4OTNiNjhkLWU2MjEtNDk1Yi1hMjg2LTYxMjVkOWE1MGNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 247 5 1 5 R407 Wolvekraal Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.158903335991 21.998590528966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang