Wolvekraal Guest Farm
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wolvekraal Guest Farm is op 'n Dorper-skaapplaas in die Karoo geleë en is sowat 10 km buite die dorpie Prins Albert.
Dié plaas bied verskeie selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies, asook 'n kampeerterrein. Die eenhede sluit Granaatbos-kothuis, Vygiebos-kothuis, Soetdoring-kothuis, Olienhout-kothuis en Wolvekraal-kampeerterrein in.
Granaatbos-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n houtkaggel en braaigeriewe.
Vygiebos-kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n houtkaggel en braaigeriewe.
Soetdoring-kothuis het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n houtkaggel en braaigeriewe.
Olienhout-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n houtkaggel en braaigeriewe.
Wolvekraal-kampeerterrein skuil op hierdie 4000 ha-plaas en is is ideaal vir kleiner groepe wat privaatheid verkies. Die kampeerterrein het ablusiegeriewe met 'n toilet en 'n stort. Dit spog met skouspelagtige uitsigte op die Swartberge, asook 'n plonspoel wat van middel-September tot einde-April volgemaak word. Daar is 'n binnebraai-area vir gaste om te gebruik. Die kampeerterrein het nie elektrisiteit nie en gaste moet hul kampeertoerusting saambring.
Buite kan gaste 'n 360 grade-uitsig oor die Karooveld geniet. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Berlinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 253
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Wolvekraal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R407, Wolvekraal Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang