Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwedans Guest Manor

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en rustig. Heerlike rustige verblyf met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Baie dankie vir u resensie Mnr Clinton.

Jacques K
1 nag
5.0
Okt 2023

Very nice. Stayed in the Nico tent. Enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Interesante omgewing, maklik om te verken vanaf Wolwedans! Marichen het telkens gevra of verblyf aangenaam en alles in orde is. Hulle het ook vir ons meer fasiliteite aangebied om seker te maak dat ons gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Baie dankie vir u resensie. Ons streef daarna om gaste so gemaklik en tuis moontlik te laat voel. Kom kuier gerus weer. Groete Wolwedans span

Henk B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

As jy van historiese plekkies (circa 1827) hou, is hierdie die blyplek vir jou. Netjiese, goedversorgde gastehuis met vriendelike, gasvrye mense. Ek kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Baie dankie vir u resensie, Mnr Henk.

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Aangenaam. Verblyf was aangenaam en lekker, ons het wel nie baie tyd daar gespandeer nie. Enigste negatiewe was dat ons 1 aand met loadshedding tuis gekom het en daar was geen beligting nie. Ons verstaan loadshedding is orals en het geen probleem gehad met die kerse wat ons moes gebruik nie, maar die feit dat ons glad nie kon sien van die hek af tot by die loft se trappe nie was moeilik en dalk nie aanvaarbaar vir die gastehuis nie. Dit is 'n vreemde plek en jy kan glad nie sien wat om jou aangaan nie. Afgesien hiervan was ons verblyf baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Burt S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Bekostigbaar, netjies en skoon. Het lekker gerus vir een aand, alles was in plek en het geen probleem ondervind.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Goeie môre Mr Smit, Baie dankie vir u goeie resensie, hoop dat ons u weer hier by Wolwedans Guest Manor sal huisves. Groete, Marichen

Heleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wolwedans het my geskakel om te hoor wanneer ons sou aankom en was gereed met sleutel in die hand toe ons arriveer. Die was netjies, vars en goed toegerus. 'n Ware paradys. Die veiligheid vir die motors was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Baie dankie vir die resensie, dit was ń voorreg om jul as gaste te ontvang. Groete Sonja

Leonard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustig, bevredigend. Was 'n goeie ervaring met gerieflike spasie en al die nodige toebehore om oor die weg te kom. Enige probleme gerapporteer was flink deur die eienaar hanteer. Eienaar was gereeld beskikbaar om seker te maak alles was wel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anell Isabella F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Vriendelik en professioneel. Vriendelike ontvangs. Baie netjies met attention to detail. Hierdie mense cover letterlik die fynste detail om jou verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Wolwedans Guest Manor
Hallo Anell Baie dankie vir u resensie. Groete, Marichen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amy Searle-straat 11, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5720f69532a30c09009513640d534ec5e41c36f8067b9888bb3160189baacd469ea42c3eca6e3b40c0122b122322f7a606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 11 Amy Searle Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.040838088889 22.218310311111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang