Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwedans Guest Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 76 resensies vir Wolwedans Guest Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Clinton P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton P

Baie lekker en rustig.

Heerlike rustige verblyf met die mooiste uitsig.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir u resensie Mnr Clinton.

Wolwedans Guest Manor
Jacques K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Very nice.

Stayed in the Nico tent. Enjoyed it.

Sarel S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel S

Interesante omgewing, maklik om te verken vanaf Wolwedans!

Marichen het telkens gevra of verblyf aangenaam en alles in orde is. Hulle het ook vir ons meer fasiliteite aangebied om seker te maak dat ons gemaklik is.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons streef daarna om gaste so gemaklik en tuis moontlik te laat voel. Kom kuier gerus weer.
Groete
Wolwedans span

Wolwedans Guest Manor
Henk B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B

As jy van historiese plekkies (circa 1827) hou, is hierdie die blyplek vir jou.

Netjiese, goedversorgde gastehuis met vriendelike, gasvrye mense. Ek kan hulle beslis aanbeveel.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Mnr Henk.

Wolwedans Guest Manor
Francois S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Aangenaam.

Verblyf was aangenaam en lekker, ons het wel nie baie tyd daar gespandeer nie. Enigste negatiewe was dat ons 1 aand met loadshedding tuis gekom het en daar was geen beligting nie. Ons verstaan loadshedding is orals en het geen probleem gehad met die kerse wat ons moes gebruik nie, maar die feit dat ons glad nie kon sien van die hek af tot by die loft se trappe nie was moeilik en dalk nie aanvaarbaar vir die gastehuis nie. Dit is 'n vreemde plek en jy kan glad nie sien wat om jou aangaan nie. Afgesien hiervan was ons verblyf baie lekker.

Burt S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burt S

Bekostigbaar, netjies en skoon.

Het lekker gerus vir een aand, alles was in plek en het geen probleem ondervind.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie môre Mr Smit,

Baie dankie vir u goeie resensie, hoop dat ons u weer hier by Wolwedans Guest Manor sal huisves.

Groete,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Heleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Wolwedans het my geskakel om te hoor wanneer ons sou aankom en was gereed met sleutel in die hand toe ons arriveer.

Die was netjies, vars en goed toegerus. 'n Ware paradys. Die veiligheid vir die motors was 'n groot pluspunt.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit was ń voorreg om jul as gaste te ontvang.

Groete
Sonja

Wolwedans Guest Manor
Leonard R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard R

Rustig, bevredigend.

Was 'n goeie ervaring met gerieflike spasie en al die nodige toebehore om oor die weg te kom. Enige probleme gerapporteer was flink deur die eienaar hanteer. Eienaar was gereeld beskikbaar om seker te maak alles was wel.

Anell Isabella F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell Isabella F

Vriendelik en professioneel.

Vriendelike ontvangs. Baie netjies met attention to detail. Hierdie mense cover letterlik die fynste detail om jou verblyf gemaklik te maak.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hallo Anell

Baie dankie vir u resensie.

Groete,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Moira C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira C

Dankie het van aankoms uitstekende diens ontvang.

Ontvangs was baie behulpsaam ook met die reël van 'n ekstra bed een aand vir die kinders. Waardeer opreg.

Susan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Gemaklik, ruim en keurig afgerond.

Lieflike spasie wat goed ingerig is vir 'n heerlike tyd. Ons het as 4 volwassenes oorgebly. Ons het nooit beknop gevoel nie. Was aangenaam verras met die beskikbare fasiliteite, en lekker gekuier op die stoep.

Soretha G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soretha G

Baie gerieflik en ruim, netjies en skoon!

Ons het heerlik gebly! Die solderkamer is werklik 'n groot "bargain" met die volle kombuis en kuier area!

Patrick I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick I

Goeie tyd gewees, lekker rustige pluk.

Ek sal voorstel dat die bestuur by Wolwedans die badkamervloer en dakgedeeltes heel toe maak of seël. Ekt my boeglam geskrik vir 2 groot spinnekoppe binne die woning. Dan laastens as die slaapplek tenminste net 'n syrykyster en plank kan kry, dan glo ek als sal 100% wees. Lekker plek en waarde vir geld.

Darius B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Darius B

Teleurgestel.

Baie teleurgestel in die plek.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Mnr Blomerus, dankie vir die resensie. Ons het daagliks verneem of u gelukkig was, ons sou dit op prys stel as u ons kon meedeel waaroor u ongelukkig was tydens u verblyf.

Wolwedans Guest Manor
Lynn D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D

Absoluut 'n oulike plek.

Baie netjiese, gerieflike gastehuis. 1ste keer wat ons met vakansie in 'n gastehuis bly. Selfsorgeenheid goed uiteengesit. Die mense is baie behulpsaam. Sal Wolwedans enige tyd aanbeveel.

Sonja V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Vriendelike diens, highly recommended.

Uitstekende diens, ligging en fasiliteite. Skoon en netjies, disability friendly, lekkerste ontbyt.

Elizabeth R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R

We felt welcome immediately. Everyone was helpful and friendly.

We stayed in the loft. It suited us very well. We had plenty of privacy and the kitchen was spacious and had everything we needed. The neighbourhood is quiet and we felt relaxed and slept well. The proximity of Pick n Pay was a bonus. I shall definitely use Wolwedans again if I need accommodation in that area.

Janice W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W

Excellent, relaxing and calming with beautiful garden.

We had a very friendly reception on our arrival. We had a wonderful stay in the luxury safari tent and it was equipped with everything we needed for our stay as well as Wi-Fi. The view was stunning from the top. Will definitely recommend a stay in the safari tent.

Leonie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R

Rustig en netjies.

Netjies en alles wat nodig is was beskikbaar. Ruim vertrekke en goed ingerig.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir jul bespreking, dit was ons plesier om julle te kon ontvang as gaste. Ons waardeer jul resensie en goeie terugvoer.

Wolwedans Guest Manor
Marthina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina V

Rustig.

Rustig en asemrowende uitsig.

Shawn G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn G

Rustig en stil.

Die Wi-Fi is limited. Hulle kon dit net voor af gesê het op beskrywing.

Te Fraai Diena V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Te Fraai Diena V

Baie aangenaam.

Ek het 'n versoek gerig na my bespreking vir 'n privaat fasiliteit om 2 mense te sien en hulle het dit baie vriendelik hanteer en lekker koue water ook aan ons voorsien.

Amanda T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

'n Belewenis vir 'n paar baie moeë eienaars van hul besigheid met die pragtigste omgewing.

Begroet deur die vriendelikste en behulpsaamste mensies wat seker gemaak het dat ons en die kinders gemaklik is en al ons behoeftes vervul was. Die ekstra myl geloop het toe ons onverwags ons twee kinders ook moes saamneem en het ons geakkommodeer met ope arms. Baie dankie vir pragtige, skoon wooneenhede en ook vir die moeite om te vra of ons wil braai die eerste aand. Pragtige, skoon en rustige omgewing. Baie dankie vir julle vriendelike en behulpsame diens wat julle met breë glimlagte vir ons gegee het. Ons sal definitief weer so maak.

Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Wonderful. Great location.

Great overnight stay.

Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Mariska D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Vriendelik en gasvryheid.

Baie warm atmosfeer, sal weer daar boek.

Bulea V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bulea V

Gerieflike, netjiese verblyf met heerlike ontbyt.

Baie dankie. Ons het heerlik gebly. Onverbeterlik!

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hello Mev Bulea,

Baie dankie vir die positiewe resensies.

Groete,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Lizelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C

Ons solderkamer was baie skoon en netjies. Al die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gebly.

Die solderkamer is uniek en 'n belewenis. Vir lang mense soos ek my dogter was die klein deurtjie 'n uitdaging om nie ons koppe te stamp nie, maar die gehalte van die matrasse, beddegoed en lugverkoeling was goed, baie skoon en netjiese eenheid en badkamer, het alles die moeite werd gemaak en was 'n besonderse ondervinding. Die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik en die ontbyt was heerliken& alles was so mooi voorberei. Ons sal graag langer wou bly, maar ongelukkig was hulle reeds volbespreek. Ek sal dit beslis aanbeveel, maar onthou asb van die klein deurtjie. maar moet asb nie dat dit julle afsit nie. Ons het heerlik gebly.

Jaco G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Oulike tuin, mooi en netjiese verblyf.

Was heel okay. Onderdakparkeerplek, kamers en beddegoed is 100%.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hi Mnr Jaco, baie dankie vir u positiewe resensie.
Groete,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Heinrich B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich B

Lekker aangename verrassing. Ideaal vir 'n kort kuiertjie!

Net wat jy verwag van plattelandse gasvryheid. Ons het in die safaritent gebly en ons was 3 persone. Gerieflik en die fasiliteite was skoon en netjies. Ons is gewoond aan kamp so die buitetoilet en stort het glad nie gepla nie. Die personeel aan diens was professioneel en uiters hulpvaardig! Dit was beslis waarde vir geld en ons sal die plekkie weer besoek.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was wonderlik om jul as ons gaste te ontvang.

Wolwedans Guest Manor
Tariena D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tariena D

Skoon en netjiese verblyf.

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige 160-jarige huis. Dit is baie netjies en skoon, en pragtig gerestoureer. Ontvangs was baie vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die ligging is baie goed en naby genoeg aan restaurante en ander toeriste aantreklikhede. Ons sal beslis weer by Wolwedans bly.

Marisa N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa N

Ons het by Wolwedans-gastehuis oorgebly as oornagstop op pad na Jeffreysbaai.

Vir ons as gesin beslis waarde vir geld gewees. Netjiese, skoon verblyf en klein dingetjies soos wit handdoeke op die beddens, melk in die yskas en 'n lekker kuier-area het 'n groot indruk gemaak.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was wonderlik om jul as gaste te ontvang.

Wolwedans Guest Manor
Aldurette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aldurette K

Baie rustige besoek!

Die diens was baie goed, het baie welkom gevoel. Kamer was netjies en skoon. Die stort was wonderlik! Ons het die besoek geniet.

Carel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel B

Sien sterre.

Sien sterre.

Joné P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joné P

Pragtige gastehuis. Sentraal geleë.

Arum Lily-kothuis is fantasties. Die eienaars skenk baie aandag aan detail.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was baie aangenaam om jul as gaste te ontvang.

Wolwedans Guest Manor
Karin C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Absoluut heerlik!

Ons is baie vriendelik ontvang en die diens was puik! Het heerlik en baie veilig daar oornag.

Istelle D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle D

Homely, relaxing. The staff are very helpful and friendly. Accommodation of a high standard.

Will do booking again in the near future.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Thank you for the review. It was a pleasure hosting you and trust to meet again.

Wolwedans Guest Manor
Stephanie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M

Wolwedans Guest Manor - bekostigbare en netjiese verblyf!

Die foto's weerspieël presies wat verwag kan word. Die kothuis is pragtig en goed ingerig, het heerlik gebly. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons het wel gesukkel met die WiFi.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, dit was aangenaam om jul as gaste te hê. Ongelukkig sukkel ons self met die Wifi met tye, agv. “loadshedding” en die dat ons nog nie fibre in ons area het nie. Ons het wel versterkers geinstalleer.

Wolwedans Guest Manor
Jean M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Ideaal vir 'n vakansie, absoluut fantasties! In Loft gebly, heerlik vir 'n ontspanne vakansie.

Ons kom terug en Wolvedans Manor bied ander tipes verblyf ook. Dankie Sonja, Deon en Mariechen vir uitstekende diens. Gaan gou weer bespreek. Dit was great!

Hadassah P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadassah P

Waarde vir geld.

Die loft-kamer was pragtig ingerig. Baie netjies, ook WiFi. Ons het ons eie privaat kombuis en sitkamer gehad. Asook braaigeriewe naby swembad. Dit is beslis 'n wenner!

Marco H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco H

Pragtige verblyf en vriendelike personeel, dadelik tuis gevoel.

Verblyf het presies soos die foto's gelyk. Pragtig en ons het heerlik gebly. Attention to detail was wonderlik en was opreg waardeer. Julle kan ook baie trots wees op julle vriendelike personeel.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Ons is bly jul het jul verblyf by Wolwedans geniet en dankie vir die resensie. Hoop om jul weer te sien!

Wolwedans Guest Manor
Lelani K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani K

Wonderlik.

Dankie Wolwedans dat julle dit moontlik gemaak het, vir 'n wonderlike, vredevolle wegbreek naweek saam met my gesin. Dankie vir vriendelike en behulpsame mensies! God seën!

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hi Lelani,

Baie dankie dat julle Wolwedans Guest Manor gekies het vir julle wegbreek.
Dit was wonderlik om julle hier tehê.
Hoop ons sien mekaar weer.

Groete,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Louise V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Restful.

Just far enough off the noisy N2 to be the perfect overnight stop. It is equally perfect for a longer stay if you’d like to explore the ocean or the mountains or both. The rooms provide you with everything you need and then some.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Dear Louise,

Thank you for choosing Wolwedans Guest Manor. It was great hosting you.

Hope to meet again.

Warm regards,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Leonika P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonika P

Baie skoon en netjies. Vriendelike mense

Baie lekker en netjiese plek. Vriendelike personeel en gemaklike eenheid. Sal beslis weer gaan.

Tania C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Goeie akkommodasie - slegte ligging!

Die Flashie tent was baie lekker om in te bly. Gemaklik en mooi vintage meubels. Die privaat braai-area en houtdek was baie lekker om etes en sundowners te geniet. Ongelukkig is die verskriklike besige straat wat voor die plek verblyloop 'n "deal breaker" vir ons. Die idee was rustigheid en stilte met ons wegbreek, maar ongelukkig was dit so erg, ons het besluit om halfpad deur die naweek te vertrek. Daar was meer geraas as in ons eie area in Kaapstad. Dit het weer eens bewys dat die ligging van 'n eiendom baie belangrik is.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Ongelukkig is daar tans padwerke in die area en word die verkeer herlei wat buite ons beheer is.

Wolwedans Guest Manor
Willen D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willen D

Dit was 'n baie lekker blyplek gewees.

Ons het heerlik gebly dit was skoon en netjies.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie dag Tinus,

Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Alta

Wolwedans Guest Manor
Nelmari B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari B

Uitstekend!

Ek het vir my oupa en ouma by Wolwedans Guest Manor bespreek. Hulle kon nie meer gelukkig wees nie. Alles was pragtig, skoon en netjies. Hulle is baie hartlik en vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die ontbyt was ongelooflik lekker, hulle kan nie ophou om daaroor te praat nie. Daar is baie moeite gedoen met die voorbereiding van die ontbyt en dit was meer kos as wat hulle kon eet!

Pieter W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

It was so good.

Very well planned, great.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir die positiewe 5-ster gradering wat jy Wolwedans Guest Manor gegee het. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier by die gastehuis.
Groete
Span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Isabelle D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle D

South African hospitality at its best!

Room decorated with exquisite taste, top quality bathroom, bedlinnen and furniture. Totally private and safe. Super clean. Breakfast: chef and lady of the house, Alta, delivers quality in every detail, served at your table by a lovely lady in pink uniform. Lots of love here!

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hi Isabelle,
Greetings from Wolwedans Guest Manor. Thank you so much for your wonderful review of our guest house and staff. It's really great to hear from our guests and we deeply appreciate the positive feedback. It was great to hear that you have enjoyed your stay, and we hope that we will have the pleasure of your company on a future visit when you in South Africa again. Again, thank you for your review and corresponding 5-star rating. Blessings
Team Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Isabel B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

Heerlik!

Wat 'n pragtige gastehuis met keurige meubels en koel kamers. Die personeel was baie vriendelik en die ontbyt is meer as die moeite werd (Alta se omelet = uitstekend).

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie dag Isabel,

Hoop dit gaan goed?

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ons is baie bly as julle julle verblyf en kos geniet het, dis altyd lekker as ons gaste tevrede hier weg ry. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Dirk B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Vriendelik, gemaklik, mooi en uitstekende diens.

Baie goeie diens, vriendelike hulp, baie welkom gevoel. Plek is baie netjies ingerig. Sal definitief weer gebruik maak.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie dag Dirk
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die span van Wolwedans Guest Manor.

Wolwedans Guest Manor
Sue M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue M

Glamping in a luxury tent is a unique idea, brilliant!

Dear Deon and Sonja, thank you for your very warm welcome on our arrival. Wolwedans Guest Manor is a beautifully maintained historical place. The luxury tent was an awesome surprise, gorgeous furniture, comfortable bed, lovely linen, private braai area...what more can we say, a definite must for those who love to camp in style. Thank you Pano and Susan.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Glamping in 'n luukse tent is 'n unieke idee - briljant!

Liewe Deon en Sonja, baie dankie vir julle warm verwelkoming met ons aankoms. Wolwedans Guest Manor is pragtig onderhou en 'n geskiedkundige plek. Dié luukse tent was 'n baie lekker verrassing. Pragtige meubels, gemaklike bed, lieflike linne, 'n privaat braai-area, wat kan ek meer sê - 'n móét vir diegene wat hou van kamp in styl. Dankie Pano en Susan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Dear Susan, thank you for choosing Wolwedans Guest Manor it was a pleasure hosting you and trust to meet again!

Warm Regards
Sonja and Staff

Wolwedans Guest Manor
Susanne S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne S

Die blyplek was gerieflik, skoon en netjies.

Die blyplek was netjies en skoon, sal miskien net moeilik wees vir ouer mense, aangesien die trappe na die loft gedeelte waar ons gebly het, baie steil was. Die blyplek is op 'n hoofpad geleë wat dit laatmiddag en vroegoggend baie raserig gemaak het.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie dag Susanne,

Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die positiewe asook die negatiewe terugvoering. Dit stel ons in staat om te weet waaraan ons in die toekoms aandag aan kan gee. Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Tina S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tina S

Vriendelike, gasvrye mense.

Verblyf was lekker behalwe die toiletgeriewe. Long drop in vandag se lewenstyl? Nee dit was glad nie lekker nie en dit is onhigiënies vir my en dit stink!

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer sowel as die kritiek, want dit dui waarop ons kan verbeter. Ons werk hard daaraan om ons gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die tent verblyf is egter meer 'n ekonomiese opsie, gemik op die meer avontuurlustige gas, maar wat daaglikse dienste verlang. Daar is wel 'n buite spoel toilet op die perseel wat tot die beskikking is van alle tent verblyf gaste, wat die sou verkies.
Vriendelike groete
Sonja Erasmus

Wolwedans Guest Manor
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marilese V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese V

Baie netjiese plek en vriendelike mense!

Ons het baie lekker gebly in die netjiese loft... Was skoon en het dit baie geniet!

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hi Marilese
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Antoinette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Absolutely an amazing place to stay.

Everything was so beautiful, clean and tranquil. Modern and antique mixed. Beautiful. I enjoyed every minute of my stay there and the breakfast was absolutely amazing.

Jeanette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K

Ons het elke oomblik van die mooi plek geniet.

Ons sal definitief terug gaan na Wolwedans. Hulle is vriendelik, netjies en baie baie oulike plek om te bly. Die plek sal ons altyd by bly! Dankie vir alles.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hi Jeanette
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is baie bly as julle dit geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Jaco F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Baie netjies, eienaar vriendelik.

Ons het die kort tydjie hier baie geniet.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hello Jaco, baie dankie dit was ń plesier om jul hier te hê.

Wolwedans Guest Manor
Almarie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V

Pragtige plekkie en baie ontspanne.

Ontvangs was fantasties. Ons tasse is ingedra. kamer baie skoon. Braaiplek baie lekker en ontspanne om daar buite te sit en braai. Geen geraas, het lekker uitgerus. Baie dankie Alta en personeel.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Baie dankie, vir die positiewe terugvoering ons is bly jul kon lekker ontspan en hoop om jul weer te sien!

Groete
Die hele Wolwedans span

Wolwedans Guest Manor
Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite J

Historiese mooi gastehuis en kamers alles van die beste. Matras en beddegoed slaap jy in die wolke.

Die gastehuis het soveel karakter en veral met die ou geskiedenis van die huis. Kamers is stylvol met oudhede gemeubileer en beddegoed en matras die beste. Pragtige badkamer en vriendelikste eienaars wat heerlike ontbyt voorgesit het. Mal oor die plek!

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Hi Marguerite, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Sterkte vir 2018 en mag Julle net seeninge beleef. Geniet julle motorfiets ry.
Groete,
Alta (Wolwedans span)

Wolwedans Guest Manor
Gillian V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian V

Heerlik!

Die tentverblyf was 'back to basics' met long drop en buitestort. Lekker verrassing gewees.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie dag Gillian,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is so bly julle het dit geniet met longdrop en al.
Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.

Vriendelike Groete,
Alta (Wolwedans Guest Manor Span)

Wolwedans Guest Manor
Richard A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard A

Baie vriendelike eienaar en staff.

Ongelooflike mooi en netjiese plaashuis. Baie gerieflik met wonderlike buitelug-fasiliteite, buitelug ontspaningsarea was een van die toppunte. Die Kothuis waarin ons gebly het was verskriklik "cosy" en gemaklik. Die hele gesin het die verblyf geniet. Ons het ook die voorreg gehad om al die ander kamers en geriewe te besigtig, alles is absoluut netjies, gemaklik en sal meer as geskik wees vir enigiemand wat waarde vir geld met ligging en gemak wil paar. Die eienaar en haar staff is meer as behulpsaam en het beslis die ekstra myl gegaan vir ons. Ontbyt was uit die boonste gestoeltes. Ons sal beslis terug keer om die tentgeriewe te kom geniet asook om Wolwedans Guest Manor een van ons gunsteling herhaalde bestemmings te maak vir die toekoms.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Abbott familie, Baie dankie vir die positiewe terugvoering vir julle verblyf, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle en die kindertjies dit so geniet het. Dit was n voorreg om julle te bedien. Geniet julle 2 kindertjies Shelby en Caleb, hulle is te dierbaar vir woorde. Hoop ons sien julle eendag weer. Groete Wolwedans Staf

Wolwedans Guest Manor
Laurika L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika L

Rustige, aangename, vriendelike diens.

Ons is met ope arms verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Wolwedans is 'n rustige plek waar mens sommer met die intrap tuis is. Die mense was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam.

Ansa H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H

Ons het lekker gebly.

Ons het vriendelike ontvangs gehad en het ons verblyf baie geniet. Baie mooi omgewing en Wolwedans Accommodation is regtig pragtig met al die oudhede. Al die personeel wat ons mee gesels het, is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Anrie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie M

Vriendelik, rustig en veilig.

Ontbyt was fantasties en in so mooi ligging. Werkers is vriendelik en behulpsaam. Voel meer of jy by die huis is dis hoe gemaklik dit is. Baie dankie.

Dion A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion A

Terdeë geniet.

Baie dankie vir die plekkie wat ek deur LekkeSlaap kon vind. Dit was regtig tops en my kinders het dit terdeë geniet. Ek sal hiervandaan af probeer om al my bookings deur LekkeSlaap te doen. Ek het eers vandag teruggekeer werk toe.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Ek is baie bly en ek sien uit daarna om julle 'n volgende keer te ontvang.

Wolwedans Guest Manor
Zelda V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Die wonderlikste plek, soos 'n stukkie hemel op aarde!

Dit was vir ons 'n wonderlike week se verblyf by Wolwedans gewees, die vriendelikste en warmste mense, die mooiste plek in Groot-Brakrivier, ons sal vir seker teruggaan daarheen, daar maak jy vriende en kry vrede vir jou siel, baie dankie Nicky en Jacques.

Carmen B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Hostess helpful. Room superb.

Highly recommended. Hostess helpful. Accommodation spotless.

Rina V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Wonderlik.

Die vriendelikheid van gastehuis personeel, netheid, voel soos jou eie, sal altyd 'n groot aantrekkingskrag hê. Winkels naby en ook ander dorpe naby.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeie dag Rina,
Baie dankie vir die goeie verwysing, ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sterkte vir 2018 en mag julle net goeie seeninge beleef.
Vriendelike Groete,
Alta

Wolwedans Guest Manor
Gerrie J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Min geslaap.

Daar is 'n verskil tussen 'n henniebow en safaritent konsep. Wat daar adverteer moet word is 'n rustic afmosfeer. Oop stort is aanvaarbaar as dit nie met vreemdes gedeel moet word nie. Die mense in daar hou van kuier tot in die vroeë oggendure wat baie steurend is.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Ons is baie jammer dat Gerrie en sy vrou nie 'n aangename verblyf hier by ons gehad het nie.
Ons sal verseker byvoeg op LekkeSlaap, dat dit eerder 'n "Rustic" Tentatmosfeer is; gemeet teenoor die luukse Safari Dektente in die nabygelee Wildsreservaat hier by ons, teen 'n tarief van R 4750.00 per nag.
Dit was wel nog die doodsnikke van Oujaar en Desember vakansie, ons vra dus omverskoning indien sekere gaste 'n steurnis kon wees.
Ons bied vir Gerrie en sy vrou 2 x gratis nagte in 'n dubbel en-suite kamer van sy keuse aan, buite seisoen, en hoop hulle aanvaar ons verskoning.
Groete
Jacques De Bruyn

Wolwedans Guest Manor
Paul V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Lieflike akkommodasie met baie vriendelike eienaars.

Ek is 'n enkelreisiger en het vir twee dae oornag by Wolwedans akkommodasie. Ek is baie warm ontvang deur die eienaar, Jacques, en sy vrou met aankoms en al die geriewe was aan my uitgewys. As enkelpersoon het ek die backpacker loft kamer geboek. Die loft is lekker privaat met 'n lekker atmosfeer. Daar is verskeie ander en suite-kamers, 'n cottage en safari-tente elk met sy eie braai-area vir groter groepe reisigers. Tot my gebruik was 'n dekarea wat uitkyk op die swembad en omgewing, goed toegerus met 'n groot yskas, gasstoof, DSTV, gemaklike banke en 'n gasbraaier. Perfek om in die buitelug kos te maak en te ontspan. Die dek/kuier-area is is toegerus met alle kook- en eetgerei asook opwasgeriewe. 'n WiFi konneksie is ook beskikbaar vir gebruik. Die eienaars se vriendelike Labrador en ander twee hondjies was ook goeie geselskap in my kort tydjie by Wolwedans. Ek kan Wolwedans akkommodasie aanbeveel, goeie herinneringe en waarde vir geld.

Wolwedans Guest Manor se terugvoer

Goeiemore,

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. Ons beskik tans oor 7 verskillende akkommodasie-opsies met 18 slaapplekke.

Groete
Jacques De Bruyn

Wolwedans Guest Manor
Hendre N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre N

Dit was rustig, netjies en die diens was puik.

Sal die tentwonings nie aanbeveel vir mense wat nie graag kamp nie. Vir ons was dit egter baie lekker.

Hendrik B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Baie netjiese, interesante en billike akkommodasie.

Wolwedans Accommodation is baie netjies onderhou. Ons akkommodasie was in die nok van die dak, baie interresant. Die gesamentlike sit/eetkamer en kombuis op oordekte veranda voldoen aan almal se behoeftes. Die uitleg van akkommodasie in tente met braai- en sitareas is baie oulik gedoen. Wolwedans Accommodation is waarde vir geld!

Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Goeie waarde vir geld en presies wat ons gesoek het.

Die verblyf is netjies en skoon. Die eienaars is vriendelik en help graag. Die ander gaste was bedagsaam. Die woning is omhein met elektriese bedrading en 'n veiligheidshek. Ons sal beslis weer by Wolwedans bly en het dit reeds aanbeveel aan ander vriende.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amy Searle-straat 11, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5720f69532a30c09009513640d534ec5e41c36f8067b9888bb3160189baacd469ea42c3eca6e3b40c0122b122322f7a606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 11 Amy Searle Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.040838088889 22.218310311111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang