Wolwedans Guest Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Clinton P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir u resensie Mnr Clinton.
Jacques K - Okt 2023
Algehele gradering
Very nice.
Sarel S - Aug 2024
Algehele gradering
Interesante omgewing, maklik om te verken vanaf Wolwedans!
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons streef daarna om gaste so gemaklik en tuis moontlik te laat voel. Kom kuier gerus weer.
Groete
Wolwedans span
Henk B - Feb 2024
Algehele gradering
As jy van historiese plekkies (circa 1827) hou, is hierdie die blyplek vir jou.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Mnr Henk.
Francois S - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerBurt S - Feb 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies en skoon.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie môre Mr Smit,
Baie dankie vir u goeie resensie, hoop dat ons u weer hier by Wolwedans Guest Manor sal huisves.
Groete,
Marichen
Heleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Wolwedans het my geskakel om te hoor wanneer ons sou aankom en was gereed met sleutel in die hand toe ons arriveer.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, dit was ń voorreg om jul as gaste te ontvang.
Groete
Sonja
Leonard R - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, bevredigend.
Anell Isabella F - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en professioneel.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hallo Anell
Baie dankie vir u resensie.
Groete,
Marichen
Moira C - Jan 2023
Algehele gradering
Dankie het van aankoms uitstekende diens ontvang.
Susan K - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik, ruim en keurig afgerond.
Soretha G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim, netjies en skoon!
Patrick I - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie tyd gewees, lekker rustige pluk.
Darius B - Des 2023
Algehele gradering
Teleurgestel.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Mnr Blomerus, dankie vir die resensie. Ons het daagliks verneem of u gelukkig was, ons sou dit op prys stel as u ons kon meedeel waaroor u ongelukkig was tydens u verblyf.
Lynn D - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n oulike plek.
Sonja V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, highly recommended.
Elizabeth R - Des 2022
Algehele gradering
We felt welcome immediately. Everyone was helpful and friendly.
Janice W - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent, relaxing and calming with beautiful garden.
Leonie R - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir jul bespreking, dit was ons plesier om julle te kon ontvang as gaste. Ons waardeer jul resensie en goeie terugvoer.
Marthina V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Shawn G - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Te Fraai Diena V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Amanda T - Des 2021
Algehele gradering
'n Belewenis vir 'n paar baie moeë eienaars van hul besigheid met die pragtigste omgewing.
Lees meerLouise V - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful. Great location.
Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Mariska D - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en gasvryheid.
Bulea V - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf met heerlike ontbyt.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hello Mev Bulea,
Baie dankie vir die positiewe resensies.
Groete,
Marichen
Lizelle C - Des 2021
Algehele gradering
Ons solderkamer was baie skoon en netjies. Al die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gebly.
Lees meerJaco G - Sep 2021
Algehele gradering
Oulike tuin, mooi en netjiese verblyf.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hi Mnr Jaco, baie dankie vir u positiewe resensie.
Groete,
Marichen
Heinrich B - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker aangename verrassing. Ideaal vir 'n kort kuiertjie!
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was wonderlik om jul as ons gaste te ontvang.
Tariena D - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Marisa N - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het by Wolwedans-gastehuis oorgebly as oornagstop op pad na Jeffreysbaai.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was wonderlik om jul as gaste te ontvang.
Aldurette K - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige besoek!
Carel B - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Joné P - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige gastehuis. Sentraal geleë.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was baie aangenaam om jul as gaste te ontvang.
Karin C - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Istelle D - Mrt 2020
Algehele gradering
Homely, relaxing. The staff are very helpful and friendly. Accommodation of a high standard.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Thank you for the review. It was a pleasure hosting you and trust to meet again.
Stephanie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Wolwedans Guest Manor - bekostigbare en netjiese verblyf!
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie, dit was aangenaam om jul as gaste te hê. Ongelukkig sukkel ons self met die Wifi met tye, agv. “loadshedding” en die dat ons nog nie fibre in ons area het nie. Ons het wel versterkers geinstalleer.
Jean M - Des 2019
Algehele gradering
Ideaal vir 'n vakansie, absoluut fantasties! In Loft gebly, heerlik vir 'n ontspanne vakansie.
Hadassah P - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marco H - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf en vriendelike personeel, dadelik tuis gevoel.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Ons is bly jul het jul verblyf by Wolwedans geniet en dankie vir die resensie. Hoop om jul weer te sien!
Lelani K - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hi Lelani,
Baie dankie dat julle Wolwedans Guest Manor gekies het vir julle wegbreek.
Dit was wonderlik om julle hier tehê.
Hoop ons sien mekaar weer.
Groete,
Marichen
Louise V - Apr 2019
Algehele gradering
Restful.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Dear Louise,
Thank you for choosing Wolwedans Guest Manor. It was great hosting you.
Hope to meet again.
Warm regards,
Marichen
Leonika P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike mense
Tania C - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie akkommodasie - slegte ligging!
Lees meerWolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Ongelukkig is daar tans padwerke in die area en word die verkeer herlei wat buite ons beheer is.
Willen D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker blyplek gewees.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie dag Tinus,
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Alta
Nelmari B - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Pieter W - Mrt 2018
Algehele gradering
It was so good.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir die positiewe 5-ster gradering wat jy Wolwedans Guest Manor gegee het. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier by die gastehuis.
Groete
Span Wolwedans Guest Manor
Isabelle D - Feb 2018
Algehele gradering
South African hospitality at its best!
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hi Isabelle,
Greetings from Wolwedans Guest Manor. Thank you so much for your wonderful review of our guest house and staff. It's really great to hear from our guests and we deeply appreciate the positive feedback. It was great to hear that you have enjoyed your stay, and we hope that we will have the pleasure of your company on a future visit when you in South Africa again. Again, thank you for your review and corresponding 5-star rating. Blessings
Team Wolwedans Guest Manor
Isabel B - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie dag Isabel,
Hoop dit gaan goed?
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ons is baie bly as julle julle verblyf en kos geniet het, dis altyd lekker as ons gaste tevrede hier weg ry. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Span Wolwedans Guest Manor
Dirk B - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik, mooi en uitstekende diens.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie dag Dirk
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die span van Wolwedans Guest Manor.
Susan M - Des 2018
Algehele gradering
Glamping in a luxury tent is a unique idea, brilliant!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Glamping in 'n luukse tent is 'n unieke idee - briljant!
Liewe Deon en Sonja, baie dankie vir julle warm verwelkoming met ons aankoms. Wolwedans Guest Manor is pragtig onderhou en 'n geskiedkundige plek. Dié luukse tent was 'n baie lekker verrassing. Pragtige meubels, gemaklike bed, lieflike linne, 'n privaat braai-area, wat kan ek meer sê - 'n móét vir diegene wat hou van kamp in styl. Dankie Pano en Susan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Dear Susan, thank you for choosing Wolwedans Guest Manor it was a pleasure hosting you and trust to meet again!
Warm Regards
Sonja and Staff
Susanne S - Jan 2018
Algehele gradering
Die blyplek was gerieflik, skoon en netjies.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie dag Susanne,
Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die positiewe asook die negatiewe terugvoering. Dit stel ons in staat om te weet waaraan ons in die toekoms aandag aan kan gee. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Wolwedans Guest Manor
Tina S - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye mense.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer sowel as die kritiek, want dit dui waarop ons kan verbeter. Ons werk hard daaraan om ons gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die tent verblyf is egter meer 'n ekonomiese opsie, gemik op die meer avontuurlustige gas, maar wat daaglikse dienste verlang. Daar is wel 'n buite spoel toilet op die perseel wat tot die beskikking is van alle tent verblyf gaste, wat die sou verkies.
Vriendelike groete
Sonja Erasmus
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Marilese V - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plek en vriendelike mense!
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hi Marilese
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Span Wolwedans Guest Manor
Antoinette V - Des 2017
Algehele gradering
Absolutely an amazing place to stay.
Jeanette K - Des 2017
Algehele gradering
Ons het elke oomblik van die mooi plek geniet.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hi Jeanette
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is baie bly as julle dit geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die span Wolwedans Guest Manor
Jaco F - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies, eienaar vriendelik.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hello Jaco, baie dankie dit was ń plesier om jul hier te hê.
Almarie V - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie en baie ontspanne.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Baie dankie, vir die positiewe terugvoering ons is bly jul kon lekker ontspan en hoop om jul weer te sien!
Groete
Die hele Wolwedans span
Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Historiese mooi gastehuis en kamers alles van die beste. Matras en beddegoed slaap jy in die wolke.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Hi Marguerite, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Sterkte vir 2018 en mag Julle net seeninge beleef. Geniet julle motorfiets ry.
Groete,
Alta (Wolwedans span)
Gillian V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie dag Gillian,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is so bly julle het dit geniet met longdrop en al.
Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.
Vriendelike Groete,
Alta (Wolwedans Guest Manor Span)
Richard A - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar en staff.
Lees meerWolwedans Guest Manor se terugvoer
Abbott familie, Baie dankie vir die positiewe terugvoering vir julle verblyf, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle en die kindertjies dit so geniet het. Dit was n voorreg om julle te bedien. Geniet julle 2 kindertjies Shelby en Caleb, hulle is te dierbaar vir woorde. Hoop ons sien julle eendag weer. Groete Wolwedans Staf
Laurika L - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige, aangename, vriendelike diens.
Ansa H - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Anrie M - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelik, rustig en veilig.
Dion A - Jan 2017
Algehele gradering
Terdeë geniet.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Ek is baie bly en ek sien uit daarna om julle 'n volgende keer te ontvang.
Zelda V - Jan 2017
Algehele gradering
Die wonderlikste plek, soos 'n stukkie hemel op aarde!
Carmen B - Mei 2017
Algehele gradering
Hostess helpful. Room superb.
Rina V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeie dag Rina,
Baie dankie vir die goeie verwysing, ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sterkte vir 2018 en mag julle net goeie seeninge beleef.
Vriendelike Groete,
Alta
Gerrie J - Jan 2017
Algehele gradering
Min geslaap.
Wolwedans Guest Manor se terugvoer
Ons is baie jammer dat Gerrie en sy vrou nie 'n aangename verblyf hier by ons gehad het nie.
Ons sal verseker byvoeg op LekkeSlaap, dat dit eerder 'n "Rustic" Tentatmosfeer is; gemeet teenoor die luukse Safari Dektente in die nabygelee Wildsreservaat hier by ons, teen 'n tarief van R 4750.00 per nag.
Dit was wel nog die doodsnikke van Oujaar en Desember vakansie, ons vra dus omverskoning indien sekere gaste 'n steurnis kon wees.
Ons bied vir Gerrie en sy vrou 2 x gratis nagte in 'n dubbel en-suite kamer van sy keuse aan, buite seisoen, en hoop hulle aanvaar ons verskoning.
Groete
Jacques De Bruyn
Paul V - Nov 2016
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie met baie vriendelike eienaars.
Lees meerWolwedans Guest Manor se terugvoer
Goeiemore,
Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. Ons beskik tans oor 7 verskillende akkommodasie-opsies met 18 slaapplekke.
Groete
Jacques De Bruyn
Hendre N - Des 2016
Algehele gradering
Dit was rustig, netjies en die diens was puik.
Hendrik B - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, interesante en billike akkommodasie.
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en presies wat ons gesoek het.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Amy Searle-straat 11, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang