Wolwekrans Eco Lodge
Beskrywing
Die Wooden Cabin is 'n oopplan-kothuis vir gesinne met jong kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 klein kinders. Dit spog met 'n asemrowende berguitsig en totale privaatheid. Dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskas-vrieskas en 'n boma vir braai toegerus. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien en die ligte en yskas gebruik sonkrag. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
- Die pad na die chalets word slegs aanbeveel vir 2x4 hoëvryhoogte en 4x4 voertuie. Daar is 'n bergpas wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- Geen persoon wat die getal oorskry wat ten tyde van bespreking ooreengekom is, mag in die verblyf bly nie. Oortreding van hierdie reël sal die kontrak beëindig sonder vergoeding aan die kliënt.
- Let asb.: Die chalets word slegs op versoek daagliks skoongemaak, wanneer die gas inklok en 'n addisionele fooi word gehef. Praat asb. met die lodgebestuurder indien jy belangstel.
- Die chalet moet in 'n skoon en netjiese toestand gelaat word, indien daar breekskade is of skade aangerig word, moet ons in kennis gestel word en vergoeding moet gemaak word voor vertrek.
- Ons behou die reg voor om die besoek van enige gas wie se gedrag nadelig is vir die gemak van ander te beëindig, sonder vergoeding. Respekteer asb. ander gaste en hou geraas tot 'n minimum na 22:00.
- Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie.
- Die personeel, bestuurders of eienaars sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlore items of enige persoonlike besittings van ons besoekers nie (Maak asb. seker dat jy al jou persoonlike besittings saamneem wanneer jy die lodge verlaat).
- Maak slegs vuur in die aangewese boma's. Blus asb. die vuur met water voor jy gaan slaap of die eiendom verlaat om die area te verken.
- Daar is selfoonontvangs by Wolwekrans.
- Daar is geen TV of radio in die chalets nie.
- Daar is geen kragpunte by Wolwekrans nie.
- Ons sal dit ook waardeer dat daar geen rommelstrooiing is nie. As jy 'n roker is en buite jou eenheid rook, moet asb. nie jou sigaretstompies buite gooi nie, blus dit en plaas dit in die vullisdromme by jou eenheid.
- Moet asb. nie in die nag ry nie. Spoedbeperking is 15 km/h.
- Wolwekrans Eco Lodge is 'n natuurlike habitat vir bobbejane en ape. Hierdie diere het ongelukkig geleer om mense met kos te assosieer en wanneer eenhede sonder toesig gelaat word met vensters en deure oop, sal hulle probeer om in te gaan en kos te steel. Menslike voedsel kan gesondheidsprobleme vir hierdie diere veroorsaak omdat dit nie deel van hul natuurlike dieet is nie. Gaste mag nie hierdie gedrag aanmoedig deur die ape en bobbejane te voer nie, en gaste wat op heterdaad betrap word deur die bestuur sal 'n boete kry.
- Hou vensters en deure toe en gesluit.
- Indien 'n bobbejaan of aap die eenheid binnekom, moet dit asb. nie uitlok of vaskeer nie, want dit sal waarskynlik bedreig voel en kan uit selfverdediging aanval. Laat 'n duidelike uitgangspad vir die dier om die eenheid te verlaat, beweeg na hom toe en beveel dit in 'n streng stem om te vertrek. As jy skree, jou tande wys of vir die dier glimlag, kan dit jou optrede as aggressie interpreteer.
- Wolwekrans Eco Lodge is in die Schoemanskloof-platorand geleë waar baie wild in die area rondloop. Wanneer wilde diere opgemerk word, hou 'n veilige afstand, moenie hulle steur of probeer om hulle te voer nie.
- Gaste wat nie ons wild en hul natuurlike habitat respekteer nie, sal 'n boete van die bestuur ontvang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die safaritent is 'n bekoorlike selfsorg-permatent wat gaste 'n wegbreek met 'n lieflike uitsig tussen die berge bied. Hierdie tent bied slaapplek aan 2 volwassenes. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Verder het die tent 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en stoele, 'n ingeboude braai en 'n kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Warm water word via 'n gasgeiser voorsien en beligting word via 'n sonkragstelsel verkry. Die tent het 'n privaat boma en 'n houtvuurwarmbad. Die tent is baie privaat en het 'n uitsig oor die waterval.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die pad na die chalets word slegs aanbeveel vir 2x4 hoëvryhoogte en 4x4 voertuie. Daar is 'n bergpas wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- Geen persoon wat die getal oorskry wat ten tyde van bespreking ooreengekom is, mag in die verblyf bly nie. Oortreding van hierdie reël sal die kontrak beëindig sonder vergoeding aan die kliënt.
- Let asb.: Die chalets word slegs op versoek daagliks skoongemaak, wanneer die gas inklok en 'n addisionele fooi word gehef. Praat asb. met die lodgebestuurder indien jy belangstel.
- Die chalet moet in 'n skoon en netjiese toestand gelaat word, indien daar breekskade is of skade aangerig word, moet ons in kennis gestel word en vergoeding moet gemaak word voor vertrek.
- Ons behou die reg voor om die besoek van enige gas wie se gedrag nadelig is vir die gemak van ander te beëindig, sonder vergoeding. Respekteer asb. ander gaste en hou geraas tot 'n minimum na 22:00.
- Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie.
- Die personeel, bestuurders of eienaars sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlore items of enige persoonlike besittings van ons besoekers nie (Maak asb. seker dat jy al jou persoonlike besittings saamneem wanneer jy die lodge verlaat).
- Maak slegs vuur in die aangewese boma's. Blus asb. die vuur met water voor jy gaan slaap of die eiendom verlaat om die area te verken.
- Daar is selfoonontvangs by Wolwekrans.
- Daar is geen TV of radio in die chalets nie.
- Daar is geen kragpunte by Wolwekrans nie.
- Ons sal dit ook waardeer dat daar geen rommelstrooiing is nie. As jy 'n roker is en buite jou eenheid rook, moet asb. nie jou sigaretstompies buite gooi nie, blus dit en plaas dit in die vullisdromme by jou eenheid.
- Moet asb. nie in die nag ry nie. Spoedbeperking is 15 km/h.
- Wolwekrans Eco Lodge is 'n natuurlike habitat vir bobbejane en ape. Hierdie diere het ongelukkig geleer om mense met kos te assosieer en wanneer eenhede sonder toesig gelaat word met vensters en deure oop, sal hulle probeer om in te gaan en kos te steel. Menslike voedsel kan gesondheidsprobleme vir hierdie diere veroorsaak omdat dit nie deel van hul natuurlike dieet is nie. Gaste mag nie hierdie gedrag aanmoedig deur die ape en bobbejane te voer nie, en gaste wat op heterdaad betrap word deur die bestuur sal 'n boete kry.
- Hou vensters en deure toe en gesluit.
- Indien 'n bobbejaan of aap die eenheid binnekom, moet dit asb. nie uitlok of vaskeer nie, want dit sal waarskynlik bedreig voel en kan uit selfverdediging aanval. Laat 'n duidelike uitgangspad vir die dier om die eenheid te verlaat, beweeg na hom toe en beveel dit in 'n streng stem om te vertrek. As jy skree, jou tande wys of vir die dier glimlag, kan dit jou optrede as aggressie interpreteer.
- Wolwekrans Eco Lodge is in die Schoemanskloof-platorand geleë waar baie wild in die area rondloop. Wanneer wilde diere opgemerk word, hou 'n veilige afstand, moenie hulle steur of probeer om hulle te voer nie.
- Gaste wat nie ons wild en hul natuurlike habitat respekteer nie, sal 'n boete van die bestuur ontvang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim chalet het gemaklike slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 1 koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot glasstort met 'n lieflike uitsig oor die vallei. Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Warm water word via 'n gasgeiser voorsien en beligting word via 'n sonkragstelsel verkry. Daar is 'n knus kaggel in die oopplan-sitarea. Die eenheid lei na 'n onderdakbalkon met stoepmeubels met 'n ingeboude braai, 'n privaat boma en 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die pad na die chalets word slegs aanbeveel vir 2x4 hoëvryhoogte en 4x4 voertuie. Daar is 'n bergpas wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- Geen persoon wat die getal oorskry wat ten tyde van bespreking ooreengekom is, mag in die verblyf bly nie. Oortreding van hierdie reël sal die kontrak beëindig sonder vergoeding aan die kliënt.
- Let asb.: Die chalets word slegs op versoek daagliks skoongemaak, wanneer die gas inklok en 'n addisionele fooi word gehef. Praat asb. met die lodgebestuurder indien jy belangstel.
- Die chalet moet in 'n skoon en netjiese toestand gelaat word, indien daar breekskade is of skade aangerig word, moet ons in kennis gestel word en vergoeding moet gemaak word voor vertrek.
- Ons behou die reg voor om die besoek van enige gas wie se gedrag nadelig is vir die gemak van ander te beëindig, sonder vergoeding. Respekteer asb. ander gaste en hou geraas tot 'n minimum na 22:00.
- Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie.
- Die personeel, bestuurders of eienaars sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlore items of enige persoonlike besittings van ons besoekers nie (Maak asb. seker dat jy al jou persoonlike besittings saamneem wanneer jy die lodge verlaat).
- Maak slegs vuur in die aangewese boma's. Blus asb. die vuur met water voor jy gaan slaap of die eiendom verlaat om die area te verken.
- Daar is selfoonontvangs by Wolwekrans.
- Daar is geen TV of radio in die chalets nie.
- Daar is geen kragpunte by Wolwekrans nie.
- Ons sal dit ook waardeer dat daar geen rommelstrooiing is nie. As jy 'n roker is en buite jou eenheid rook, moet asb. nie jou sigaretstompies buite gooi nie, blus dit en plaas dit in die vullisdromme by jou eenheid.
- Moet asb. nie in die nag ry nie. Spoedbeperking is 15 km/h.
- Wolwekrans Eco Lodge is 'n natuurlike habitat vir bobbejane en ape. Hierdie diere het ongelukkig geleer om mense met kos te assosieer en wanneer eenhede sonder toesig gelaat word met vensters en deure oop, sal hulle probeer om in te gaan en kos te steel. Menslike voedsel kan gesondheidsprobleme vir hierdie diere veroorsaak omdat dit nie deel van hul natuurlike dieet is nie. Gaste mag nie hierdie gedrag aanmoedig deur die ape en bobbejane te voer nie, en gaste wat op heterdaad betrap word deur die bestuur sal 'n boete kry.
- Hou vensters en deure toe en gesluit.
- Indien 'n bobbejaan of aap die eenheid binnekom, moet dit asb. nie uitlok of vaskeer nie, want dit sal waarskynlik bedreig voel en kan uit selfverdediging aanval. Laat 'n duidelike uitgangspad vir die dier om die eenheid te verlaat, beweeg na hom toe en beveel dit in 'n streng stem om te vertrek. As jy skree, jou tande wys of vir die dier glimlag, kan dit jou optrede as aggressie interpreteer.
- Wolwekrans Eco Lodge is in die Schoemanskloof-platorand geleë waar baie wild in die area rondloop. Wanneer wilde diere opgemerk word, hou 'n veilige afstand, moenie hulle steur of probeer om hulle te voer nie.
- Gaste wat nie ons wild en hul natuurlike habitat respekteer nie, sal 'n boete van die bestuur ontvang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim chalet het gemaklike slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot stort met 'n lieflike uitsig. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus is. Warm water word via 'n gasgeiser voorsien en beligting word via 'n sonkragstelsel verkry. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Die chalet lei na 'n onderdakbalkon met meubels en 'n ingeboude braai. Die chalet het ook 'n privaat boma en 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Die pad na die chalets word slegs aanbeveel vir 2x4 hoëvryhoogte en 4x4 voertuie. Daar is 'n bergpas wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
- Geen persoon wat die getal oorskry wat ten tyde van bespreking ooreengekom is, mag in die verblyf bly nie. Oortreding van hierdie reël sal die kontrak beëindig sonder vergoeding aan die kliënt.
- Let asb.: Die chalets word slegs op versoek daagliks skoongemaak, wanneer die gas inklok en 'n addisionele fooi word gehef. Praat asb. met die lodgebestuurder indien jy belangstel.
- Die chalet moet in 'n skoon en netjiese toestand gelaat word, indien daar breekskade is of skade aangerig word, moet ons in kennis gestel word en vergoeding moet gemaak word voor vertrek.
- Ons behou die reg voor om die besoek van enige gas wie se gedrag nadelig is vir die gemak van ander te beëindig, sonder vergoeding. Respekteer asb. ander gaste en hou geraas tot 'n minimum na 22:00.
- Geen rook word in enige van die eenhede toegelaat nie.
- Die personeel, bestuurders of eienaars sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlore items of enige persoonlike besittings van ons besoekers nie (Maak asb. seker dat jy al jou persoonlike besittings saamneem wanneer jy die lodge verlaat).
- Maak slegs vuur in die aangewese boma's. Blus asb. die vuur met water voor jy gaan slaap of die eiendom verlaat om die area te verken.
- Daar is selfoonontvangs by Wolwekrans.
- Daar is geen TV of radio in die chalets nie.
- Daar is geen kragpunte by Wolwekrans nie.
- Ons sal dit ook waardeer dat daar geen rommelstrooiing is nie. As jy 'n roker is en buite jou eenheid rook, moet asb. nie jou sigaretstompies buite gooi nie, blus dit en plaas dit in die vullisdromme by jou eenheid.
- Moet asb. nie in die nag ry nie. Spoedbeperking is 15 km/h.
- Wolwekrans Eco Lodge is 'n natuurlike habitat vir bobbejane en ape. Hierdie diere het ongelukkig geleer om mense met kos te assosieer en wanneer eenhede sonder toesig gelaat word met vensters en deure oop, sal hulle probeer om in te gaan en kos te steel. Menslike voedsel kan gesondheidsprobleme vir hierdie diere veroorsaak omdat dit nie deel van hul natuurlike dieet is nie. Gaste mag nie hierdie gedrag aanmoedig deur die ape en bobbejane te voer nie, en gaste wat op heterdaad betrap word deur die bestuur sal 'n boete kry.
- Hou vensters en deure toe en gesluit.
- Indien 'n bobbejaan of aap die eenheid binnekom, moet dit asb. nie uitlok of vaskeer nie, want dit sal waarskynlik bedreig voel en kan uit selfverdediging aanval. Laat 'n duidelike uitgangspad vir die dier om die eenheid te verlaat, beweeg na hom toe en beveel dit in 'n streng stem om te vertrek. As jy skree, jou tande wys of vir die dier glimlag, kan dit jou optrede as aggressie interpreteer.
- Wolwekrans Eco Lodge is in die Schoemanskloof-platorand geleë waar baie wild in die area rondloop. Wanneer wilde diere opgemerk word, hou 'n veilige afstand, moenie hulle steur of probeer om hulle te voer nie.
- Gaste wat nie ons wild en hul natuurlike habitat respekteer nie, sal 'n boete van die bestuur ontvang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 6 & 7 van die plaas, Sterkspruit, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang