Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolwekrans Eco Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amanda T
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rus vir jou siel en liggaam! Rus en vrede! Pragtige omgewing. Dankie vir Daniel wat kom help het toe die 4x2 'n bietjie gesukkel het om oor die nat klippe en gladde kleigrond die opdraande uit te kom. Ons sal baie beslis in die toekoms weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Highly recommended. What an incredible find, loved our time here and would definitely recommend Wolwekrans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Hoog in die berge. Wolwekrans het al ons verwagtinge oortref. Met ons aankoms is ons verras met deeg in die yskas en kon ons die aand 'n broodjie oor die kole bak in die varkie. Die uitsigte is ongelooflik en ons het die stap baie geniet. Die warm bad was 'n welkome bederf na al die stap. Die huis is goed toegerus en ons kon behoorlik ontspan en net van die normale werksdag vergeet. Die badkamer is beslis baie uniek en laat jou na aan die natuur voel. Die regte voertuig is egter 'n moet aangesien die pad na die eiendom propvol uitdagings is. Egter die moeite werd. Ons kan Wolweberg hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die beste, die mooiste, uitstekende verblyf. Asemrowend. Trappe van vergelyking vir lekker. Lekker, lekkerder, Wolwekrans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Dit was absoluut asemrowend gewees. Die uitsig is 'n belewenis en die chalet is van topgehalte! Ek stel wel voor dat mense met 'n 4x4 of 2x4 voertuig gaan wat nie laag is nie. Die pad is woes, maar die ervaring vat die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Ons het heerlik gebly. Goeie diens, asemrowende natuurskoon en uitsigte. Wonderlik toegerus met alles wat mens kan benodig. Die warm bad was heerlik - ons kinders het dit terdeë geniet. Alles pragtig skoon en lieflik. Dit was 'n heerlike naweek gewees. Ons het selfs die Weltevreden-roete tot by die Sudwala-grotte met ons bergfietse aangedurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal weer gaan. Was 'n naweek. Was besonder ongelooflike uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Behoorlike sielsrus met asemrowende uitkyk op die natuur. Verskriklik lekker gebly! Die verblyf en uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stukkie hemel op aarde. Fantastiese ligging. Alles mooi ingerig en gerieflik in chalet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Rustig. Ons het lekker gerus, gestap en in die natuur verkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nedine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6 & 7 van die plaas, Sterkspruit, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b036e089a2224a182688d0377fbba3833ec9636883fa1a687683c608ca4023a48386381b7d0740efe66efc682604ede4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Portion 6 and 7 Farm Sterkspruit 9762 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.413479185985 30.557208339123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang