Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder by the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wonder by the Sea is 'n lieflike tuinwoonstel in 'n veilige gebou op die strandfront in Umhlanga Rocks. Die kompleks is 300 m van die strand af geleë, wat dit die ideale basis maak om die area te verken.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met lugversorging, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die slaapkamer het ook 'n TV met DStv-kanale. Verder is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.

Daar is 'n privaat tuin met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n muurbalbaan. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lara N
5.0
Perfect for two! Gorgeous place to stay with easy access to the beach. Clever design. Owners friendly and always helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marisca U
5.0
Loved it! Lovely place, with a lovely host. Very clean. Felt very safe. It was also very close to two malls, which was a nice bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike vakansie, sal weer teruggaan. Die verblyf was skoon en netjies met alles wat nodig is, vriendelike diens, naby alles, veilige parkering. Da...
Sien meer
Jul 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie en het baie lekker gebly. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Wonder by the Sea. Die woonstel is baie ge...
Sien meer
Jun 2024
Betsie V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Weer-kom-plek kuier. Wonder by the Sea is 'n pragtige, praktiese plek. The host at arrival made us feel welcome. Ongelukkig kan mens nie die weer b...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wonder by the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7cbc8db796250e4623dfb0f2e6c1251660862fbf91408957acce24ce6f20c0efa526be9b38702f2aa5ff25c5f2eb85252b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 86 Lagoon Drive 5 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.714996518498 31.091877242922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang