Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WonderWaters Tonteldoos

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker rustig en mooi omgewing. Ja, ons het voorwaar lekker gebly en sal beslis wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sigrid P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and quiet. We had an awesome stay, away from the crowds. We enjoyed the abundant bird and butterfly life, the stars were amazing, and the night sounds added to the atmosphere. We were very comfortable in the cosy chalet with a beautiful view, and the wood supplied came in very handy. The welcome gifts added a nice touch. We had lovely walks. A high clearance vehicle makes for an easier drive, and it is well signposted. Take a power pack for any charging you need to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderlike ervaring. Alles was net die beste. Die stilte, natuur, gasvryheid, verblyf en rus. Dit is een van daardie geleenthede wat jy altyd aan terug dink. Rus vir jou siel. Die natuur en voëlkyk was heerlik. Ons sal beslis weer gaan kuier en rus. Frans en Yolande net die wonderlikste mense. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Stunning plekkie. Beautiful plekkie. Vreeslik lekker gebly. Ek sou net 'n 4x4 aanbeveel. Ons het amper vasgesit oppad terug huis toe. Die pad van Dullstroom af is okay. Dink jy sal vas sit op 'n nat dag, maar op 'n sonskynsdag sal jy met 'n kar tot bo kom wat hoog is. Die pad deur Stofberg en Tondeldoos is terrible, en ons het amper vasgesit met 'n Fortuner. So my voorstel is 4x4.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Lieflike plek. Sal definitief aanbeveel en weer terug gaan. Dit is 'n lieflike plek en ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad! Wens ons kon langer bly. En dit is naby Dullstroom, so lekker om rond te ry en plekkies te besoek. Die grondpad is net redelik rof, so mens het 'n SUV of 4x4 nodig. Sal definitief aanbeveel en weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edgar K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lovely farm with peaceful surroundings and clean water. Loved the fenced property, ideal for the dogs. The large camp with dams is ideal for free running the dogs that can have a dip to cool down in clean water. Bring some tick spray and covers for the furniture and all is good to enjoy the surroundings and abundant bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerad T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtig, rustig en baie aangenaam. Ons het so lekker gebly en rustig om die vuurtjie gekuier in die aand, gestap en onstpan langs die dam in die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Kos vir die siel. Netjies, skoon en ver weg van al die lawaai. Hier kan jy rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katja S
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Tranquility. Beautiful surroundings and lovely place to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean Henri N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ideaal vir onstpan en om die natuurskoon te geniet! Ideale plek om uit die stad uit te kom. Stil en pragtige area! Ongelooflike gasvryheid vanaf Frans en Yolanda. Die eenheid is omhein so die hondjies is veilig en baie plek om te baljaar! Sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofstraat, Tonteldoos, 1111, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZThiMTA4LTkyOGUtNDdiZC1hYTYzLTY3OTY2MzhlOGM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Stof Street Tonteldoos 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.252229328331 29.995565710979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang