Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WonderWaters Tonteldoos

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofstraat, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

WonderWaters Tonteldoos is op 'n plaas in die Tonteldoos-area. Hierdie houthuise het 'n uitsig op heuwels, valleie en oor damme. Die houthuise het nie elektrisiteit nie en is privaat met groot tuine wat omhein is.

Die Peach Cabin het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die sitarea het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n toegeboude tuin en braaigeriewe.

Die Cosmos Cabin het 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond en yskas-vrieskas toegerus. Die stoep het 'n uitsig oor die dam en daar is 'n toegeboude tuin.

Gaste kan voetslaan, voëlkyk en die flora in die berge verken, asook 'n piekniek by die dam onder die Wilgerbome geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annette V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker rustig en mooi omgewing. Ja, ons het voorwaar lekker gebly en sal beslis wil teruggaan.
Jun 2024
Sigrid P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. We had an awesome stay, away from the crowds. We enjoyed the abundant bird and butterfly life, the stars were amazi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Pat S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Alles was net die beste. Die stilte, natuur, gasvryheid, verblyf en rus. Dit is een van daardie geleenthede wat jy altyd aan ter...
Sien meer
Aug 2023
Jacolene B
Saam met lewensmaat
4.6
Stunning plekkie. Beautiful plekkie. Vreeslik lekker gebly. Ek sou net 'n 4x4 aanbeveel. Ons het amper vasgesit oppad terug huis toe. Die pad van Dull...
Sien meer
Jan 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
4.4
Lieflike plek. Sal definitief aanbeveel en weer terug gaan. Dit is 'n lieflike plek en ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad! Wens ons kon langer ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Stofstraat, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Gaste dink WonderWaters Tonteldoos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highlands Meander Limpopo
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofstraat, Tonteldoos, 1111, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZThiMTA4LTkyOGUtNDdiZC1hYTYzLTY3OTY2MzhlOGM3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 Stof Street Tonteldoos 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.252229328331 29.995565710979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang