Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonderland

B&B
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwood-rylaan 5, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wonderland is in Houtbaai, Wes-Kaap, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die gastehuis bied 6 uniek gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en gemaklike beddens. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eiendom beskik oor 'n pragtig aangelegde tuin, TV-kamer, sitareas met gemaklike rusbanke, gemeenskaplike eetarea, gimnasium, jacuzzi, en gedurende die somer wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blackwood-rylaan 5, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackwood-rylaan 5, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b6d259a84b65fe64ccb17971511e469cf7cbd141116fe0aadccdc5ff7f8f587b2d09ae3f1c69505e4ed56126ebb17b7e694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 2 mense 5 Blackwood Drive Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0155566 18.3902469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang