Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wondersig Seafront Apartments

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Izelna K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik. Fantastiese plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nollen M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Asemrowend. Dit het 'n wonderlike uitsig gehad en die area is stil en rustig, perfek vir 'n gesin wat bietjie wil wegbreek en tyd saam wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glazelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed toegeruste woonstel met 'n fantastiese uitsig. Fantastiese ligging en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wondersig het ons al verwagtinge oortref. Wondersig het al ons verwagtinge oortref. Ons was baie goed ontvang. Die eenheid was goed ingerig met alles wat ons nodig het. Die see-uitsig was fantasties vanaf ons woonstel. Die rustigheid was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer bespreek by Wondersig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Ideale plek om te herlaai. Baie lekker gebly, volledig toegeruste eenhede, naby aan die strand en die wonderlikste uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Illandre B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Pleasant, relaxing, loved it. The lady that was there at the reception was very friendly. I think they should just put a sign that shows where to enter for reception. The apartment was clean, the view was beautiful. No problems. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Nick F
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

50/50. All night party next door! Maintenance needed, nice view, bed comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Janine P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Sal definitief dit aanbeveel en weer kom. Ons het baie lekker gebly en was vriendelik en goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0231784889047061fdea9c3c7e58af50a8ae668aeb65766a2d8884a08541ccac26eb9ca113181fb467c0a282479919c05909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107649637232 18.303977413492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang