Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wondersig Seafront Apartments

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wondersig Seafront Apartments is aan die strandfront in Lambertsbaai geleë en bied selfsorgverblyf met manjifieke uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Hier kan gaste walvis- of dolfynkyk vanaf die gerief van hul balkonne geniet, terwyl die strand 'n maklike stap van die gebou af is.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen eenslaapkamerwoonstelle wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die leefareas 2 enkelbeddens het. Die woonstelle het privaat badkamers met bad- of stortgeriewe.

Al die woonstelle het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefareas lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die see. Gaste word voorsien van beddegoed, maar hulle moet hul eie handdoeke saambring.

Besoekers aan Lambertsbaai kan in die omgewing seil, branderplankry, visvang en seilplankry geniet. Boonop spog die dorp met 'n aantal restaurante en winkels wat gaste kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Nollen M
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. Dit het 'n wonderlike uitsig gehad en die area is stil en rustig, perfek vir 'n gesin wat bietjie wil wegbreek en tyd saam wil spandeer.
Jul 2024
Glazelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegeruste woonstel met 'n fantastiese uitsig. Fantastiese ligging en pragtige uitsig.
Apr 2024
Priscilla J
Saam met lewensmaat
5.0
Wondersig het ons al verwagtinge oortref. Wondersig het al ons verwagtinge oortref. Ons was baie goed ontvang. Die eenheid was goed ingerig met alles ...
Sien meer
Mrt 2024
Janine P
Saam met vriende
5.0
Sal definitief dit aanbeveel en weer kom. Ons het baie lekker gebly en was vriendelik en goed verwelkom.
Nov 2023
Jurgens O
Saam met lewensmaat
4.8
Die beste see vakansie. Wow! Watter uitsig en omgewing - dit was vakansie met die see so naby en tasbaar, fantastiese sielsrus.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wondersig Seafront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0231784889047061fdea9c3c7e58af50a8ae668aeb65766a2d8884a08541ccac26eb9ca113181fb467c0a282479919c05909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 16 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107649637232 18.303977413492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang