Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonderzee Self-catering Penthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Wonderzee Self-catering Penthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martin T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T

Rob is very professional and it was a pleasure to stay there!

Great location. Very peaceful, great stay!

Johan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier.

Chandree H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandree H

Asemrowend.

Ek het vreeslik lekker gebly. Ek sal beslis weer daar wil boek. My vriende het uit Namakwaland gekom en hulle het dit amper geniet en sal beslis weer wil boek.

Heidi H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi H

Most beautiful view from balcony and rooms. Best stay so far. Best shower!

Dear, thank you for the amazing stay! The place is absolutely beautiful, we will definitely be returning for another stay. You are an amazing host, thank you for being so kind and friendly. Also, thank you for sharing your amazing knowledge about the area, from the best fishing spot to the best fish & chips in the area. Kind regards, and family.

Jimmy G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy G

5 star.

My family and I thoroughly enjoyed our stay there. So peaceful, so serene, so secure and private. Maak net voorsiening vir gate wat Wil inloer.

Zenobia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia W

Great place to unwind.

Really relaxing and peaceful. The host was friendly. Lovely well-equipped and comfortable apartment with amazing views.

Russel F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russel F

Great.

Exceptional location, close to a variety of attractions and activities. Wonderzee has exquisite views overlooking the Bergriver. Hosts were very helpful and friendly.

Nethaam T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nethaam T

Not what I expected. Basically just cooped up on the top floor.

On arrival, there was no one to welcome us. After waiting about 35 minutes, the owner finally pitched up. According to him, there was no booking made. Finally, entering and inspecting the accommodation, only to find partly dirty bathroom mats and ants crawling on the bathroom floor. Clusters of hair in the pillowcases. Half-washed dishes and cutlery.

Riaanmarais M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaanmarais M

Dit was 'n werksgeleentheid vir ons.

Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik tydens ons oproepe met hom vanaf ons kantoor. Ons werksgeleentheid het met lof van hom gepraat. Hulle het baie lekker gebly by die Penthouse. Ons sal beslis weer 'n bespreking by Wonderzee maak in die toekoms.

Mrs Veronica S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs Veronica S

Was 'n awesome wegbreek.

Rob was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Ilse K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K

Die perfekte wegbreek met 'n pragtige uitsig.

Rob was baie gasvry en het aan al ons behoeftes voorsien.

Chantal N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Rustige wegbreek saam met familie.

Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis terugkeer.

Natasha P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Couples naweek.

Ons het baie lekker gekuier vir die naweek. Rob was baie vriendelik en behulpsaam. Sou graag 'n klein bietjie meer kombuisware wou gehad het, maar anders as dit, was alles goed gewees. Sal weer terug kom.

Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Was lekker.

Gesukkel met krag en warm water.

Jc Esterhuyse H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jc Esterhuyse H

Baie aangename kuier.

Rob was baie vriendelik. Die linne is baie goeie kwaliteit, uitsig is wonderlik sowel as die stoep. As ek iets gevra het wat ek nodig gehad het in die kombuis, het Rob dit dadelik aan my voorsien. Die eetgerei in die kombuis kan meer wees, soos byvoorbeeld kleinerige plastiekbakkies, 'n kleinerige slaaibak ook en definitief 'n braaibak om die braaivleis in te sit. Meer kombuisware omdat ek baie moes skottelgoed was omdat tdaar te min van alles is in die kombuis.

Huipie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Huipie S

Baie lekker gebly, mooiste uitsig.

Plekkie kort bietjie aandag, bedlampies werk nie almal nie, daar is nie 'n braaibak nie, en bietjies stof onder die meubels, maar dit is 'n pragtige plek en met net 'n klein bietjie aandag, en veilige parkering gaan dit 'n uitsonderlike blyplek wees. Die ekstra bed in die 2de slaapkamer maak die kamer onnodig vol met min beweegruimte. Sal beslis weer daarheen gaan.

Lubabalo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lubabalo M

Very nice.

It was nice. The town is wonderful.

Theresa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Theresa V

Ligging fantasties.

Beddens, kussins en linne nie op standaard nie.

Elmarie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Cosy stay with a great view.

Thanks Rob. The kids loved fishing down by the river!

Emil V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V

Een van die beste venues waarby ons tuisgegaan het.

Vriendelike en goeie kommunikasie deur die eienaar.

Carel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Unit is very well situated with wonderful view over the river and flower on the other side.

From here you can explore the area and if you want to use the river for kayaking or boating the jetty is ideal to park from where you can get onto the river with ease. Host was very accommodating making it a pleasant stay.

Mark W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Beautiful view and Peaceful.

Rob was the perfect host, showing us all the good fishing spots places to eat. Was great to have two bathrooms. perfect place to recharge your batteries.

Gerdus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus P

Fantastiese ligging!

Rob was 'n puik gasheer. Die Penthouse het alles wat ons nodig gehad het. Hoogs aanbeveel.

Kyla P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla P

The stay was very nice with the quiet chilled atmosphere.

Had a beautiful view over the Canal. Most generous and friendly owners. Will definitely book again!

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Frikkie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Uitstekende verblyf binne die Marina.

Ons het dit vreeslik geniet. Die uitsig en verblyf in die Marina was uitstekend. Baie dankie, Rob, vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Die seuns het lekker visgevang en veilig op die kano's geroei binne die Marina. Rob het ons op sy boot geneem vir 'n asemrowende toer. Ons sal weer kom kuier.

Jackeline T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackeline T

Dit was wonderlik.

Dit was 'n lieflike plekkie, het die view geniet.

Wonderzee Self-catering Penthouse se terugvoer

We really appreciate your awesome ratings. Thank you, see you again soon.

Wonderzee Self-catering Penthouse
Valerie H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie H

Beautiful setting.

Rob and Karien are very friendly and made you feel welcome.

Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Heerlike eenheid.

Kort 'n paar kombuis items (potte en bakke) en vir daai prys verwag 'n mens ook TV (nie net Netflix nie).

Florence M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Florence M

Good and quiet place, needs a bit of maintenance.

Nice host. The place needs a bit of maintenance.

Sonja V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Heerlike ontspanne naweek in Port Owen!

Pragtige uitsig op die kanaal met 'n verskeidenheid van bote en voëls om dop te hou! Onthou 'n verkyker!

Ruenell M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruenell M

Heerlik gekuier.

Rob en Carien is wonderlike gashere en ons het heerlik gekuier in hul huis. Die ligging is perfek. Die weer of sal ek sê die wind wou nie elke dag saam speel nie maar dit was nogtans 'n lekker 13 dae.

Dirk D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk D

Aangenaam, goeie rus gehad.

Obviously is daar baie goed wat reg is, maar ek sou dink die volgende kort aandag: die plek is baie vol hondehare, selfs die beddegoed, vir een wat sukkel met asma was dit 'n uitdaging, kort goed soos besem, skoppie en swartsakke, braairoosters was geroes, te min kussings, te min opskepbakke of plastiekbakke, groter eetborde, die kragpunte by bedkopstukke is 'n uitdaging en daar kort goed soos 'n ordentlike rasper en yshouer.

Sybil D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil D

Wonderful views and sunsets.

Wonderful views and very peaceful. Enjoyed our stay and will go back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike uitsigte en sonsondergange.

Wonderlike uitsigte en baie rustig. Het ons verblyf geniet en sal weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lawrence S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence S

Heerlik.

Alhoewel daar 'n toilet was wat so bietjie gelek het, 'n lig wat in een badkamer geblaas was en die broodrooster wat nie homself wou afhou nie, het ons baie lekker gekuier. Die voëllewe is ongelooflik en die eienaar van Wonderzee is baie hulpvaardig. Hy het ook 'n veerboot waarmee jy teen 'n fooi voëls kan gaan kyk.

Shane W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane W

Fantasties!

Baie mooi en rustige area. Die huis was baie mooi ingerig en skoon. Sal weer gaan.

Tharina C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Baie oulike en mooi plek.

Sal definitief weer daar tuisgaan.

Susan J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Verruklike uitsig.

Wat 'n absolute verrassing! Wonderzee is prima geleë. Dit bied 'n fantastiese uitsig oor die kanaal. Sonsondergang was baie spesiaal. Kleine kombuisie is oopplan, maar toegerus. Heerlik geslaap. Sal beslis weer besoek.

Estie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M

Gerieflik, netjies en bekostigbaar.

Goed toegeruste 2 slaapkamer met 2 badkamers eenheid met 'n uitsig oor die Bergrivier. Gerieflike beddens. Kan dalk net bo-lakens ook op die beddens sit. Trappe was 'n uitdaging vir ons ouers van 80 om op en af te klim. Ligging baie sentraal en veilig. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Monika V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Die mooiste uitsig denkbaar.

Al wat ek sou kon voorstel wat verander moet word is die banke waarop jy sit. Dit is baie jare oud en sit ongelooflik sleg - ons het die wit plastiek stoele van buite ingebring en daarop gesit. Verder is die plek regtig aan te beveel. Ek sal weer daar gaan oorbly. Neem ook net kennis dat jy 'n paar redelike styl trappe klim - die woonstel is op die tweede vlak. Dankie, ons het lekker gebly.

Hendrik S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Lieflike uitsig oor die Bergrivier.

Rob ons gasheer het ons baie gasvry ontvang, ons is ingelig wat te doen en sien is in die omgewing. Die uitsig van die balkon af is ongelooflik mooi en rustig.

Laurika M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika M

Home away from home!

Our host was absolutely fabulous. Made us feel at home from the time we arrived until the time we left. He was always available and giving advice on where good restaurants were etc. Tranquil, homely, beautiful guest house. Truly a home away from home.

Olivia L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L

Stunning rustige bekostigbare verblyf.

Dit was 'n groot verrassing. Pragtige uitsig oor die water, lieflike rustige venue en gemaklike bekostigbare verblyf. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam Ons het so lekker gekuier en gebraai op die balkon en eenheid mooi volledig toegerus. Sal definitief weer gaan en definitief mense aanbeveel soontoe.

Elsabe D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Stil en rustig en baie netjiese akkommodasie.

Die plekkie was baie netjies en skoon, regtig 'n plesier. Dis 'n baie rustige en stil area en kan glad nie kla oor geraas nie. Ek wil dit nie as 'n negatiewe sien nie, maar daar kan dalk net asseblief gekyk word na meer verskeindenheid van skottelgoed, eg rasper, broodbord, opdienbakke.

Martino O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martino O

Baie lekker gebly, sal weer kom.

Dankie vir 'n lekker kuier. Als wat nodig is is daar en met 'n baie mooi uitsig. Jammer ons kon net nie die eienaars ontmoet nie.

Ria B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Skoon, netjies en wonderlike uitsig.

Alles is daar wat jy kan benodig vir selfsorg is daar. Twee badkamers was definitief 'n bonus. Heerlik gebly en die uitsig vanaf die balkon is wonderlik.

Barnard S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard S

In die begin ongelukkig maar na probleempies uitsorteer was lekker gebly.

Mat in kamer nie gestofsuig nie, vet in oond en hare in stort gelê. Vrydagaand toe ons wil stort was drein geblok. Ek het dit self Saterdagmiddag 16:00 reggemaak na ek gevra het dat hul plunger moet koop. Verder het ek baie lekker gebly.

Gert E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert E

Baie oulike plek. Goed en gerieflik ingerig en ideaal geleë. Jammer dat die matjie in die woonlokaal dalk deur honde as slaapplek gebruik word want die reuk van honde was nogal erg.

Heerlike en gerieflike verblyf. Baie oulike plek. Goed en gerieflik ingerig en ideaal geleë. Jammer dat die matjie in die woonlokaal dalk deur honde as slaapplek gebruik word want die reuk van honde was nogal oorweldigend toe ons daar opdaag.

Maryna D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D

Was heerlik. Geen klagtes. Bietjie koud in winter. Fantasies vir die somer!

Heerlik, skoon en netjies. Alles was in werkende toestand.

Chantelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle S

So bietjie teleurgesteld.

Geen onderdak parkering. Praat nie Afrikaans nie. Boonste eenheid sluit nie. Geen toegang tot die meer.

Robyn V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V

Gerieflik langs die water.

Dis 'n baie gerieflike plek, veral omdat daar vir jou plek is om jou boot vas te maak en jy hom nie elke dag uit die water hoef te haal nie. Gratis lewendige aas is ook aan ons verskaf wat dit makliker gemaak het om ons hengel kompetisie te geniet. Vriendelike gasheer. Sal definitief weer hier slaap.

Riekie N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie N

Gerieflik, goed geleë en vriendelike diens.

Het heerlik gebly. Goed ingerig, eienaars vriendelik, billike prys.

Murray W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray W

Rustige en veilige atmosfeer.

Dit is 'n plek wat ek enige tyd sal aanbeveel en sal self ook weer daar gaan bly. Dit netjies en jy kry wat op die advertensie is. Dit is 'n plek waar jy kan ontspan en net rustig wees. Die verblyf is baie netjies en die Rob is baie gasvry. Die verblyf is ruim met al die geriewe wat nodig is.

Janine V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Wonderful views, comfortable, neat and clean.

Wonderful views, comfortable, neat and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike uitsigte, gemaklik, netjies en skoon.

Wonderlike uitsigte, gemaklik, netjies en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andre D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Dit was so rustig en fantasties.

As 'n mens nou rêrig 'n rustige tyd wil hê om lekker af te koel en die omgewing en natuur te geniet is Port Owen en omgewing die plek om dit te gaan doen.

Frans D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Baie mooi en baie groot.

Lekker plek om te bly en baie groot.

Sarojini G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sarojini G

Accommodation was satisfactory, but not great value for money.

We had hot water/geyser issues for the entire weekend. Host was very receptive and tried to assist with things we were not happy with. Hostess was impatient and irritated with us. Unfortunately, I had to pester them when the water problem wasn't resolved. We abandoned the boat ride because it wasn't on the Black Pearl like we thought as per the advertised picture. The raft that was offered needed to be cleaned so we declined. This was my third visit to Port Owen and my most expensive stay. Pan handle site so access is a challenge after hours due to limited parking space. With a little bit of effort, this place can be a great place to stay. Very scenic views of Marina from balcony.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 20B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2M2E1ZDU1LWQ3NjUtNDQyNi04NzUwLTdiMWYyMTA1MDJkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 58 5 1 5 20B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.782652845298 18.15591364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang