Wood Owl Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richardson-weg 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 050R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wood Owl Cottage is op die onderste verdieping van die eienaar se woning en het 'n klein tropiese tuin net 500 m vanaf Southbroom se hoofstrand.
Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer met 'n uitsig oor die tropiese tuin, het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word ook voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en die area lei verder na die sitarea met 'n sitkamerstel. Daar is 'n platskerm-TV met Netflix, en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stapeldeure lei na die stoep en swembad waar gaste op 'n warm dag kan afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar, asook laserstrale en 'n alarm.
Die South Coast Mall en Shelly-sentrum is naby, en die Southbroom Tennisklub is ongeveer 1,5 km ver. Die Southbroom 18 putjie-gholfbaan is net 700 m ver en het 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Ligging
- Richardson-weg 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richardson-weg 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang