Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wood Valley Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-weg 352, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wood Valley is in die hartjie van Midrand en bied luukse verblyf aan vriende of die hele gesin.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n sentrale ontbytarea met stoele toegerus is. Dit lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n privaat swembad en gaste het toegang tot die gedeelde braai-areas. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Amazing Maze and Jungle Park is 10,4 km ver.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Allan-weg 352, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-weg 352, Randjesfontein, Midrand, 1683, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1290f687a226d7eec31761a9b9c50a527a85dec94a349e6fb796de9957236dc2eecbcfd7807e86584af85143b2a526071760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 352 Allan Road Randjesfontein 1683 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.9483388 28.1542583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang