Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodbridge Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Sphiwe N
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Our stay was awesome. We enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Pragtige plekkie. Ons het ons baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Rene, It was lovely meeting you. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Regards, Woodbridge Lodge

Pippa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie gerieflik, vriendelike diens en uistekend geleë. Alle gewensde geriewe beskikbaar. Ons het nie vir ontbyt gevra nie, maar dit het lekker geruik. Daar is selfs 'n pizza restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Pippa, thank you for your review. Hopefully next time you will include breakfast! We look forward to welcoming you back soon. Regards, Woodbridge Lodge

Xander V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Great hospitality and warm welcome! Thank you to Colleen and the rest of the staff for going out of your way to make us feel welcome. Definitely recommend you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Isabel, thank you for your review and the recommendation. We are happy we could assist and enjoyed hosting you. Regards, Woodbridge Lodge.

Marlieta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Goeie ligging en vriendelike personeel. Ons het ons kuier baie geniet. Kamers was netjies en beddens op gemaak as ons teruggekom het na 'n uitstappie. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sekuriteit ook baie betroubaar. Het net ongelukkig so nou en dan 'n reuk wat deur trek van die kanaal af wat effens onaangenaam is, maar die lodge was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Marlieta, thank you for your review. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Regards, Woodbridge Lodge.

Jacques O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Goeie gastehuis Ons was hoogs tevrede met als veral die personeel. Die ander gaste was ook baie vriendelik. Ek wil net graag hê in kamer 14 moet ook 'n deur kom wat na buite loop soos al die ander kamers. Sal baie gemakliker wees om goed af te laai en in kamer te dra as om deur gang te stap terwyl gaste in voorportaal sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Jacques, We are happy to hear that you felt welcome and enjoyed your stay with us. If you prefer, next time you are can request a room with an outside door for your convenience. Regards Woodbridge Lodge

Mardi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Baie goeie kliëntediens en waarde vir geld. Vriendelike werkers en jy het jou privaatheid. Goeie sekuriteitdiens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Mardi, it was lovely to meet you and your family. We are happy that you enjoyed your stay in our loft apartment. Regards Woodbridge Lodge

Jon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Relaxed. Peaceful. Enjoyable. Lovely stay. Enjoyed the privacy. The reception upon arriving and leaving was super friendly. I didn't catch the lady at reception's name, but she was absolutely lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Thank you for your review and we are happy that you enjoyed your stay with us.

Aileen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Uitstekende ligging. Gasvrye personeel. Dit is nie die eerste keer dat ons by die lodge bly nie. En, soos die vorige keer, was ons verstom dat elke personeellid, ongeag watter posisie, ons met hartlikheid ontvang en op die hande gedra het. Geen versoek was te veel nie. Elke kamer het splinternuwe matrasse tydens ons verblyf ontvang. Die beddens het heerlik geslaap en die kamer was silwerskoon. Ons was ook opgegradeer na 'n luukser kamer sonder dat ons daarvoor gevra het. Ons het 'n pragtige uitsig op die swembad, asook ons eie balkonnetjie, gehad. Ek wil die bestuur volpunte gee vir die gemoedelikheid wat daar heers. Dit is ons "home away from home". Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Aileen Thank you for taking the time to do this review. We are very happy that you enjoyed your stay with us and look forward to seeing you again soon. Regards Management

Aileen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ruim, veilig. Die kamers is nie modern nie, maar dit is skoon. Personeel het moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawston-weg 18, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4629abaf7b54008b434d3f191680ecdb4b54a4a9bdee1b044c60ad7abce315697caa9ceef9723225de1f2d0cfea2a86cddfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 18 Hawston Road Milnerton 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.886288405799 18.491277694702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang