Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodcliffe Country House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Phyllis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Woodcliffe Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hardus O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus O

Gasvry, veilig, asemrowende natuur.

Baie lekker, rustig en veilig gebly. Asemrowende plaas. Gasvrou baie gasvry en lig jou in oor die geskiedenis van die omgewing met stawende literatuur en uitstalling van artefakte. Sal enige tyd aanbeveel.

Magda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

'n Belewenis.

Sal baie graag wil teruggaan daarna toe en langer kuier. Die gasvrou is 'n fenominale vrou. Dit wat sy op die plaas vermag en die kennis wat sy oordra is baie interessant. Uitroei van black wattels, hervestiging van inheemse bome, gras ens. Plantekennis, Mahem bewaring. Berge 3 kante. Die mooiste tonele. Kamer en diens meer as uitstekend. Baie dankie, Phyll.

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Kalm en rustig.

Pragtig geleë teen Suidelike Drakensberg.

Stephanus S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus S

Baie rustige atmosfeer en asemrowende ligging.

Die regte plek on te gaan rus en jouself af te sonder van die wêreld se gejaag en spanning.

Chris W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Pragtige omgewing met vriendelike ontvangs.

Thanks Phyl for a wonderful stay in beautiful natural surroundings.

Marx S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marx S

Groen, stil en mooi.

Pragtige plaas opset met beeste en die mooie Drakensberge met sy sandsteen kranse.

Marieta M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta M

Pragtige omgewing.

Veilige kamp in baie mooi omgewing en gawe gasvrou.

Jurgens K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens K

Het ongelukkig net 1 uit 6 nagte gespandeer a.g.v noodgeval.

Pragtige, afgeleë plek.

Chané V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chané V

Mooiste berge.

Uitsteekende diens en pragtige plek, mooiste berge rondom jou.

Helene V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Fantastic!

So exquisite! Melanie and Ryan went out of their way to make our stay pleasant and comfortable. Thank you so much! My soul recharged.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

So mooi! Melanie en Ryan het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie. My siel is verfris.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johannes V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Dit was 'n besonder aangename ervaring om by hierdie spesiale verblyfplek aan die voetheuwels van die Drakensberg te oornag.

In die snerpende koue het die gasverwarmer en die elektriese komberse meegehelp om 'n snoesige atmosfeer te skep. Wat 'n pragtige badkamer! Die R396-pad vanaf Maclear na Woodcliffe laat egter veel te wense oor.

Debbie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

A peaceful retreat away from city life.

We had a wonderful stay at Woodcliffe. We stayed 2 nights, but could easily have stayed a week. Good beds and bedding and warm electric blankets made for a comfortable nights sleep. The Jetmaster fireplace worked wonderfully. Lovely place to sit outside and braai and the views were just breathtaking. We hope to be back soon!

Jeneane B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneane B

Great host and simply amazing setting.

Our host was helpful and made sure we were comfortable. The location is simply amazing with majestic views and great walks. This just may be the most beautiful farm I have ever seen!

Andre V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Wonderful, beautiful surroundings with lots of activities.

Woodcliffe cottage is right in the mountains and has numerous activities on hand. Cottage is warm and friendly - a wonderful place to spend a few days relaxing and enjoying your surroundings. The road from Maclear can be a bit of a challenge, but you are warned about this beforehand.

Abraham D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham D

Asemrowende natuurskoon. Vars berglug. Salige sielsrus.

Hierdie kothuis, vermoed ek, word deur menige reisiger onderskat. Dit is die perfekte oornagplek om Naudesnek Pas te ervaar. Die ernstige 4x4-roete is 'n moet, asook een van of al die staproetes as die tyd dit toelaat. Oorgenoeg hout, vriendelike gashere en die skoon lug en koue maak dit 'n item vir jou emmerskoplys. Ek beveel die plek beslis aan. Jy kan 'n aangename verrasing te wagte wees.

Annette G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annette G

Ons het lekker oorgebly.

Vriendelike ontvangs. Daar is geen selfoonsein op plaas, so dis moeilik, hul het WiFi so slegs Whatsapp kan gebruik word.

Bennie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H

Moeite werd om te besoek.

Gasheer en vrou vriendelik en behulpsaam.

Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B

Pragtige plaas.

Die huisie is baie privaat, netjies en aan die voetheuwels van die Drakensberg. Hier is geleentheid vir stap tot ver in die berg.

Bernard V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Gerieflike verblyf in fatastiese natuurskoon area.

Ryan en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam met die aanvanklike kommunikasie oor ons verwagte aankomstyd en aanwysings, sowel as die ontvangs en raad / advies tydens ons kort verblyf. Die plaas is asemrowend. Verblyf is baie netjies, gerieflik, goed toegerus en privaat. Ons het in die tuinwoonstel gebly. Ons sal baie graag weer wil teruggaan en meer tyd daar spandeer en die plaas en area beter verken! Dankie Woodcliffe!

Braam B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B

Ideale plek om die pragtige omgewing te geniet.

Ek en my vrou op 'n wegbreek langnaweek, het 4 aande in die Cottage gebly. Pragtige area. Die aande steek jy 'n vuurtjie aan met die geluide van kransvoëls, beeste en jakkelse. Ons het die dag staproetes deur die Drakensberge geniet! Swem in helder, skoon poele. Naude's Nek was ook mooi om te sien. Grondpad Rhodes toe, sal ek net genoeg tyd los. Die pad is maar vol gate, maar baie mooi roete. Die cottage het al die basiese benodighede. (Soos wat jy in plaas huisie sal kry).

Ansie R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie R

Pragtige omgewing!

Die huis bied alles wat mens nodig het.

Wim C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim C

Lekker gerus!

Eenvoudig en ongerep. Geen selfoonontvangs of TV.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus, 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249c4e2df4df7bd1ecf00c9f5089a2eeb9cd3813b30729a4684705ca6666925079abfea5bdcf1ad89d20386da6cfcf390b67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 P.O. Box 65 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.994456795414 28.183281640545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang