Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodcutters Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Woodcutters Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Penelope V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V

Pleasant stay in lovely room.

Beautiful room. Quality linen. Peaceful. Good position to explore the area and close enough to have your meals in Haenertsburg.

Gustav S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

A peaceful overnighter in the mountains close to various restaurants.

Excellent in short. We were attending a sports event at the University of Limpopo. We needed space for two in separate beds and wanted to be as relaxed as possible before going to the big event. This venue delivered on all fronts. The surrounds are beautiful and green. It is far enough from the main road that it is quiet and tranquil. The bed and bedding were excellent. They offered WiFi which was strong enough to stream Netflix at night. Our reception was super friendly and very accommodating. We are so happy that we booked there.

Grant H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H

Awesome.

Baie lekker, baie vriendelike mense.

Brendan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan D

Uitstekende plek om te rus en te ontspan.

Ek en my vrou het ons tyd by Woodcutters Guest House baie geniet. Michelle en Mark, die eienaars, was baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was netjies en skoon met 'n mooi uitsig. Haenerstburg is 'n pragtige klein dorpie en die Magoebaskloof area oor die algemeen is regtig iets om te sien en te beleef. Ons kan beslis aanbeveel.

Petro D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Awesome place!

We had a wonderful stay and enjoyed every second of it. Mark and Michelle are awesome hosts who make you feel right at home. The unit was perfectly suited to our needs and service was excellent!

Johan N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Netjies en skoon. Die eienaars het ons op ons gemak laat voel en na ons belange omgesien.

Kan Woodcutters Guest House ten sterkste aanbeveel. Haenertsburg is 'n juweel.

Mari V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Very friendly hostess and a cozy setup! Beautiful and spacious landscape to enjoy!

Recommend using a vehicle suitable for a dirt road. Very peaceful and quiet!

Ruan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Baie lekker plek om te bly en die gashere is baie vriendelik.

Baie mooi en skoon plek om te bly.

Mia A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A

Perfect tranquility.

Mark and Michelle have prepared a beautiful room with great views. We had a lovely stay.

Simone B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Beautiful, peaceful place. Wonderful hosts.

Lovely view of the mountains. Hosts are such friendly and delightful people. Breakfast was delicious.

Caron F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caron F

Very friendly hosts and room was well equipped.

A perfect location if you want to explore Haenertsburg and surrounds.

Hr (sakkie) H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hr (sakkie) H

Salig in die berge.

Die gasvryheid van Mark en Michelle was puik. Wat ons gekry het was presies wat ons beloof is. Heerlike ontbyt (op bestelling) en baie rustig en vreedsaam. Ook naby aan Haenertsburg vir restaurant besoeke en reise in en om Magoebaskloof. Werklik 'n juweel. Wees wel bedag op die toegangspad wat nie geskik is vir lae sedans nie.

Zilderie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zilderie S

Baie aangenaam.

Die personeel was baie vriendelik en die akkommodasie baie skoon en oulik.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anja S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

Stil en rustig.

Die plekkie is ideaal geleë, weg van besige pad. Dis so rustig en die natuur is mooi. Kan lekker voëlkyk en vir stappies gaan in die woud. Baie dankie vir Marc en Michelle se gasvryheid. Die eenheid was baie netjies en skoon. Nie te klein nie, net reg vir 'n oornag .

Vine M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vine M

Perfek vir 'n naweekwegbreek.

Pragtige plekkie vir 'n naweek se wegbreek. Die pad in (vanaf die hoofpad) is 'n grondpad met klippe so ek beveel aan dat mens nie met 'n te laag kar moet gaan nie. Die kamer en badkamer is ruim en baie mooi uitgelê. Die view vanaf die stoepie is presies soos op die foto's en net wat ons wou gehad het.

Suzette P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P

Beautiful environment. Very clean rooms. Lovely hosts.

There is a separate bar area and the view is spectacular.

Megan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan B

Heerlik, rustig en stil.

Heerlike plek. Jy is omring deur 'n prentjiemooi omgewing. Rustige plek as jy net wil rus.

Annalie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie S

Fantasties. Love dit.

Baie lekker gewees. Gashere is die beste!

Danie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie netjies, skoon en sal enige tyd weer daar oornag.

Michelle en Mark, gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Goeie diens, lekker stil, en die omgewing is baie mooi.

Dirk B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Gerieflik en netjies.

Die verblyf was aangenaam en baie rustige natuurskoon.

Woodcutters Guest House se terugvoer

Dear Dirk,

Thank you for your review. It was so good to meet you. We look forward to having you stay with us again in the future.

Regards,
Woodcutters Guest House & Self-catering Cottage

Woodcutters Guest House
Gavin F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin F

Lovely setting, great hosts.

Sadly I stayed just one night. It's in a lovely setting with very friendly hosts. The location on Google Maps should be improved so one gets directed to the house and not just somewhere near the turnoff. If I'd had time to work then a table or desk would have come in handy. Be prepared for power outages in the area, we had another one while I was there.

Woodcutters Guest House se terugvoer

Hi Gavin.
Thank you for your review. It was great meeting you. We have since equipped our guest rooms with workspace table and chairs, and there is of course free wifi available through the guest house and private en-suites. We will look into Google Maps and improve where necessary. We look forward to having you stay with us again in the future.
Kind regards,
Michelle

Woodcutters Guest House
Rudolph S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph S

Ideaal vir 'n rustige wegbreek, maar naby genoeg aan baie besienswaardige.

Sien sterre.

Woodcutters Guest House se terugvoer

Dear Rudi,

It was wonderful meeting you. We are pleased you had a relaxing time and we look forward to having you stay with us again in the future.

Best regards,
Michelle
Woodcutters Guest House

Woodcutters Guest House
Paul V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Peace and quiet in a stunning little cottage with a beautiful setting.

See stars.

Woodcutters Guest House se terugvoer

Dear Paul,

Thank you, we so enjoyed having you and your family stay at Woodcutters Self Catering Cabin. It was so nice to chat with people who have our own birding interests at heart.

We look forward to having you stay with us again in the future, and wishing you happy birding.

Kind regards,
Michelle

Woodcutters Guest House
Zoliswa M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zoliswa M

It's a very chilled and quiet place.

The place is away from everything. You need some sort of entertainment like your pool, your TV in the room. It must not be dead quiet. Good if you need some peace and relaxation.

Woodcutters Guest House se terugvoer

Hi there Celest, Thank you for your review. We are well known for the peace and tranquillity of our area where people can just relax and unwind from the hussle and bussle of city life, although the Haenertsburg Village with Pubs, and shops is a mere 3 km from Woodcutters Guest House. Wishing you a very Merry Festive Season and a Prosperous 2019.

Regards,
Michelle Woodcutters Guest House

Woodcutters Guest House
Willem V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Lekker geslaap, maar gebrek aan elektrisiteit het sake bemoeilik.

Daar was geen elektrisiteit beskikbaar tydens ons kort verblyf daar nie. Ek besef die hele omgewing se krag was af, maar dis nie gemaklik om voor te berei vir 'n troue daarsonder nie en om die volgende oggend in koue water te stort is minder aangenaam. Ons is wel gekookte water aangebied vir koffie maak met ons aankoms, asook die volgende oggend. 'n Flits is ook voorsien. Ons waardeer die moeite. Ek dink 'n kragopwekker vir sulke noodtoestande is egter noodsaaklik. Die kamer het nie gordyne wat die mooi groot vensters heeltemaal kan toemaak om volle privaatheid te verseker wanneer benodig nie. Gelukkig het ons 'n viertrek voertuig gery. Die paadjie na die lodge kan gevaarlik glyerig raak as dit reën.

Woodcutters Guest House se terugvoer

Dear Willem,

Thank you for bearing with us over that very trying weekend of heavy rains and power outages in our area. We will take your recommendations to heart and do wish to see you again in the future.

Kind regards,
Michelle

Woodcutters Guest House
Michelle V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Rustige en fantastiese atmosfeer.

Ons verblyf was baie nice gewees. Die eienaars van die plek het seker gemaak ons is gemaklik en dat ons als het wat ons benodig. Oulike plekkie vir 'n paartjie om te gaan bly, veral as dit mistig is in die are is dit baie romaties en cosy. Kan lekke voëls ook kyk en is naby Haenertsburg geleë. Sal beslis weer daar gaan bly!

Woodcutters Guest House se terugvoer

Dear Michelle,
Thank you. We so enjoyed having you stay with us, and we look forward to seeing you again. Wishing you and your family a wonderful 2018 full of love, laughter and riches. Warm wishes, Michelle.

Woodcutters Guest House
Gerhard K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Fantastic service.

We arrived at Woodcutters and was greeted by Michelle and Mark and shown to our room, which was very nice with a fantastic view. We went to the local village for some pizza and upon our return we were informed that there was no water or electricity due to circumstances beyond their control. They quickly made a plan and offered to put us up at another guest house just up the road as they knew it would be unpleasant to not have water or electricity for the night especially considering my wife is far along in her pregnancy. Very nice people.

Woodcutters Guest House se terugvoer

Dear Gerhard,

I am pleased to hear that you had a comfortable stay at the alternate accommodation we had to place you in. I am sorry we were unable to accommodate you due to the Lepelle Water Pipe burst, but we look forward to having you stay with us in the future and it was a pleasure meeting you and your wife.

Kind regards,
Michelle

Woodcutters Guest House
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1099, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYjkzYjZkLWQxMjItNDI5Ny05ZWIyLTU5ODFkYzRlYzE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 Farm 1099 Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.936325 29.932879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang