Wooden Cabins
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Wooden Cabins is in die Nougaspoortvallei sowat 30 km vanaf Touwsrivier geleë. Dit bied 'n eko-verblyf waar gaste die buitelug van die Suid-Afrikaanse Karoo kan ervaar. Hierdie houthuisies is langs die De Wets-kampterrein geleë.
Dié oopplan-houthuisies bied elk slaapplek aan 6 gaste. Die houthuisie het 6 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof toegerus is. Al die eetgerei en breekware word voorsien. Die stoep het 'n etenstafel, stoele en spog met asemrowende uitsigte. Die sonkragstelsel voorsien beligting en kan selfone tydens beurtkrag herlaai.
Hier kan gaste die reservaat-uitsigte en sterre bewonder, aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry, rotsklim en 4x4-roetes geniet, of in die skadu met 'n goeie boek of drankie ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
6 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Gaste dink Wooden Cabins het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang