Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wooden Cottage 5 @ Uitspanoord

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noordwes
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wooden Cottage 5 @ Uitspanoord is 'n selfsorg-eenheid tussen ander eenhede op die oewer van die Vaalrivier in Barkly-Wes, 'n oulike dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley.

Die houtkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en Openview wat deur die hoofhuis beheer word.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Gaste kan lekker langs die swembad of op die rivieroewer ontspan of die water met 'n kano of roeiski aandurf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Barkly-Wes Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat, Barkley-Wes, 8375, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff3e010d1fbe44f3a80505589085f411f375080b1c6db529397fd78e4cb44275e218e8fb941179295559e7481ef60f921337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense Barry Street Barkley West 8375 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.539232978233 24.526015881819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang