Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wooden Creek Estate

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wooden Creek Estate is op 'n kleinhoewe in Bredell AH, Kempton Park geleë en bied gerieflike eenhede.

Gaste kan die Asian-kamer, die Country-kamer, Moroccan Experience of The Shack bespreek. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Linne en handdoeke word voorsien en elke kamer het 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Die Asian- and Country-kamer is in die hoofhuis geleë en het elk 'n koninggrootte-bed, daar is 'n koffiestasie en die kamers deel die gebruik van 'n buitebadkamer met 'n bad en 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar en 'n Kontinentale ontbyt is op versoek beskikbaar. Die kamers het ook toegang tot die buite-sitarea, -kombuis en braai-area.

The Shack is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste en 'n privaat ingang. Die woonstel het 1 slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Moroccan Experience bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n koffie- en Marokkaanse teestasie, 'n yskassie, TV, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Braaigeriewe, 'n tuin, gemeenskaplike binnehof en parkeerplek is beskikbaar. 'n Pendeldiens is beskikbaar en gaste wat ingeklok het en dan moet reis, kan hul voertuie op die perseel parkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Wooden Creek Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 286, Bredell AH, Kemptonpark, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9AtiqDoztvisZEWedzUAUWCr3kHtXiiRWglJfYOphS63TqfKdM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 286 3rd Avenue Bredell AH 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.095383035046 28.308637419978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang