Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wooden House - Living the Breede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 397, Hoofstraat, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Wooden House is 'n selfsorghuis in Malgas, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die Breërivier en die berge.

Dié dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer het met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde met 'n dubbelbed, en die oorblywende met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, 2 mikrogolwe, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Etenstafel met 12 sitplekke is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix en gratis WiFi. Die huis is toegerus met sonpanele om kragonderbrekings tydens beurtkrag te vermy.

Gaste het toegang tot 'n binnebraai-area en meer sitplek perfek vir vermaak, asook 'n kombuisie en 'n yskassie.

Buite op die stoep kan gaste oggendkoffie geniet terwyl hulle die rustige uitsigte ten volle benut. Onder die bome is nog 'n braaiplek. Die geknetter van die vuur maak die perfekte klankbaan as jy jou pad na die jetty maak, en gretig 'n lyn gooi vir jou volgende groot vangs, terwyl die geluide van vryelike kinders wat verken die lug vul. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Erfdeel 397, Hoofstraat, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 397, Hoofstraat, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefe2ee03953ba549418bec80f466e86fa084c24471d8d5811f85ff5cde1004e557c4383c670f256faa4aea3f6ec2366ebc3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 10) Plot 397 Main Road 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.347365349404 20.594343469425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang