Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wooden Spoon Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wooden Spoon Guest House bied gerieflike verblyf in Bethlehem. Die gastehuis is op dieselfde perseel as 'n gewilde restaurant met dieselfde naam wat sedert 1982 bestaan.

Verblyf word in verskeie kamers aangebied, dit sluit ook gesinskamers in. Die kamers het gehaltebeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in elke kamer sluit 'n yskassie, TV, ketel, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan heerlike maaltye by die Wooden Spoon Restaurant geniet en die gratis WiFi benut. Daar is parkeerplek naby die kamers.

Die gastehuis is sentraal naby die middedorp, skole, sportgronde en verskeie besienswaardighede in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Johan M
5.0
Baie gemaklik. Baie lekker gebly. Die feit dat die restaurant op dieselfde perseël is, maak dit baie gemaklik. Ek persoonlik sou verkies het as daar '...
Sien meer
Jan 2025
Grant R
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Neat, clean and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Stafford M
Besigheidsreis
5.0
Tranquility. Very quiet and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jacques O
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf was great, sal vir seker weer gebruik as ek weer in Betlehem is. Sien sterre.
Apr 2024
Deon B
4.4
Verblyf was net vir oornagting, maar het voldoen aan behoefte. Lekker gebly en ook die vriendelikheid van die restaurantpersoneel waardeer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magnus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Wooden Spoon Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 12, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66ed34b817702a0204ddd7b251ca6021418b3761d2b3c733c9a2bff2b353e0e58d4df1406e56f853da8f0a5117f056cf1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Church Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.234464237883 28.311390628735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789