Woodhills Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Draadstraat 21, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Woodhills Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Piet Retief. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Daar is 3 eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die eenhede het dubbel- of enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad en stort.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is gratis WiFi en 'n TV.
Party eenhede het hul eie balkon. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Gerda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Draadstraat 21, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Woodhills Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Draadstraat 21, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang