Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodhoophoe Guest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Innes-laan 6A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Woodhoopoe Guest Cottage is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Waverley, Bloemfontein, en is ideaal vir sake- en ontspanningreisigers.

Dié eenheid bied slapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uittrek-enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Gaste kan by die etenstafel met sitplek vir 2 eet. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die stoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby skole en geriefswinkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Innes-laan 6A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Innes-laan 6A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02f5b5c50013eb9c3d6f40d5ca76680402f89a3562aed4f855cbc9e7efdca1bcaa60e1182b6b527c46d713e12f66f7885744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 6A Innes Lane Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.092215108197 26.23618786627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang