Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodland Gardens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Nita D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie netjies. Gasvry. Troeteldier-vriendelik groot plus. Was baie aangenaam. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier. Baie skoon en netjies, mooi omgewing en diervriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely place. Very relaxing and quaint. The doggies particularly loved the visit, and they were safely fenced in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Woodland Gardens
Thank you for the review, Pieter. It was a pleasure hosting you and your dogs!

Christie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Dit was 'n lekker kuier en waarde vir geld. Goeie dinge: Joe was 'n uitstekende gasheer. Die personeel is vriendelik en doen hul werk sonder om in die pad te wees. Die area is rustig en pragtig. WiFi is lekker sterk. Die huisie is netjies en mooi skoon. Alles werk wat moet werk. My hond (‘n Weimeraner) het heerlik gehardloop en homself geniet. Die honde op die plek het hulself ook lekker tuis gemaak en gedeel in die hondekoekies. Ons geniet dit as ander se diere gemaklik is by ons. Ons het die stilte baie geniet en die uitsig is besonders van ons stoepie af. Dinge wat pla: As jy adverteer dat jy troeteldiervriendelik is, stel ek voor dat hulle belê in donker kleure vir beddens. Rooi grond en ligte kleure in die huisie werk eenvoudig nie. Onthou, my hond en 'n tweejarige kleuter is op dieselfde vlak as dit kom by vuilmaak. Die storte het 'n behoorlike skrop nodig. Daar was swart mos en die dreinering vat ontsaglik lank. Dit is moeilik om kort na mekaar te stort, want die water dreineer hopeloos te stadig. Neem kennis, ons stort baie min.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lorraine
Woodland Gardens
Good morning Christie, and thank you for the review. We appreciate the feedback, it was a pleasure hosting you and we're glad you enjoyed your stay! We have attended to the maintenance issues specified - the drainage has been cleared, and the shower cleared and re-grouted. We apologise that this wasn't brought to our attention sooner.

Anel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Nice stay in your own mini private forest. We had a really good time, Lorraine and Joe are very friendly and helpful. Our dog loved the place. The cabin is well equipped, just a bit hot during the day but there is a nice pool to cool off in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lorraine
Woodland Gardens
Thank you Anel, and thank you for the lovely pic in the forest with your dog! We love pics with your pets, you guys were lovely guests and welcome back anytime!

Nanda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Het heerlik gerus. Ons het lekker gebly, baie om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lorraine
Woodland Gardens
Dankie Nanda, al praat ons nie eintlik Afrikaans nie - we managed! Joe is not South African born and doesn't speak Afrikaans. He is also self-taught in English which isn't his home language, but thank you for assisting him by speaking English. We are pleased you enjoyed your stay with us, it was lovely having you here and enjoying what the Magaliesberg region has to offer besides our establishment. Regards, Lorraine

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Nov 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Roberto M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beautiful place, beautiful chalet, beautiful owners, beautiful getaway. Where your romance and soul is recharged! Our favourite place for breaks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Woodland Gardens
Thank you Roberto. It was a pleasure to host you guys.

Hendrik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Lekker rustige atmosfeer in die bos. Ons was vriendelik verwelkom deur Lorraine. Dit is 'n ideale plekkie as jy saam met jou honde wil wegbreek, elke eenheid is omhein en hulle geniet dit om buite rond te hardloop. Die eenheid is goed toegerus met 'n volledige kombuis, TV, videospeler, kaggel en dubbelbed. Ook 'n stoep om lekker te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elscke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ontspannend, rustend en romanties. Heerlike wegbreek net om die draai van die stad. Goed ingerigte houthuisie met kaggel, boma-area en braaigeriewe. Lieflike swembad ontspanningsarea. Was 'n perfekte, romantiese wegbreek plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Woodland Gardens
Good morning Elscke, thank you for staying with us and your lovely review even though we had overcast and wet weather most of the time, thank goodness for fireplaces! Makes the cottages really cosy, you were in Sunbird cottage, its a very private space! We do realise that what we have, as in wooden cottages, is not for everyone, we strive to keep them well maintained, and the gardens semi wild as we enjoy the cover they provide and maintaining your exclusive secluded space! Warm regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 van erfdeel 15 van die plaas Vlakfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNxGMcST5eEhFkNHByDhlQomCMg1vsdJEgNG54dMB0OCK5XII5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Portion 21 of portion 15 of the farm Vlakfontein Magaliesburg 1791 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.990603548469 27.431533690161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang