Woodlands Beach Villa
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodlandsweg 31, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Woodlands Beach Villa is aan die einde van ‘n doodloopstraat in die prentjiemooi Southbroom geleë.
Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, ‘n gastetoilet en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, die tweede, aparte badkamer het ‘n stort en die vierde slaapkamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort.
Die kombuis is met ‘n oond, stoof, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ‘n rusbank, 4 gemakstoele en ‘n koffietafel. Die boonste sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met ‘n kringklankstelsel.
Die leefarea het stapeldeure wat na ‘n stoep met stoepmeubels en ‘n piekniektafel lei. Die onderdakstoep spog met ‘n uitsig oor die omheinde tuin met braaigeriewe en ‘n swembad.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Hippi Fish Cafe, Wild Coast Sun, Beaver Creek Coffee Farm, Mpenjati, Umtamvuna en Oribi Gorge Natuurreservaat in. Daar is ook 'n rits restaurante, kroeë en koffiewinkels in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Keith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Woodlandsweg 31, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Woodlands Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodlandsweg 31, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang