Woodlands Bush Lodge HWE
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
DAAN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Alan F - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent.
Stephen C - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect location with adorable bush babies at night.
Lees meerJana V - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie gesinsvakansie-eenheid.
Wendy D - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties! Ons sien julle vinnig weer.
Annerie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Omgewing is pragtig en akkommodasie eerste klas.
Geoff B - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful location and accommodation.
Liza V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, tenvolle toegerus, lekker atmosfeer, veilig en 'n hele paar dierevriende.
Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer
Baie dankie.
Vertrou ons sal julle weer kan ontvang.
Daan.
Miempie C - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer
Baie dankie ons waardeer die terugvoer dit maak die hele operasie die moeite werd.
Vertrou ons sien julle weer.
Alles van die beste,
Daan en Carlo
Kobus G - Okt 2021
Algehele gradering
Good bush escape.
Terry D - Nov 2020
Algehele gradering
A nature lover's paradise.
Lees meerLiela M - Sep 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer!
Penny A - Jan 2020
Algehele gradering
Everything was excellent.
Johan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike bosveld-ervaring in luukse, skoon verblyf.
Lees meerWoodlands Bush Lodge HWE se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling, Johan. Dit is vir ons 'n plesier om gaste soos julle te ontvang wat die natuur geniet en so mooi na alles omsien. Ons kan nie wag om julle weer by Woodlands Bush Lodge te verwelkom nie!
Bruce R - Sep 2019
Algehele gradering
Best equipped self catering unit I have ever stayed in.
Adel N - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend, netjies en baie rustig.
Paula M - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflik geniet.
Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer
Thank you very much, Paula, we welcome lovely guests like yourself and hope to see you again soon.
Connie B - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflike natuur-ervaring.
Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Connie, ons sien uit om jul binnekort terug te verwelkom.
Veronica F - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons kuiertjie by julle was ongelooflik lekker. Ons is mal oor die uiteensetting van die eenheid.
Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer
Baie dankie Veronica, bly julle het dit geniet. Gaste soos julle, wat so mooi na die plek kyk, is altyd welkom.
Antoinette M - Feb 2018
Algehele gradering
A splendid and special time spent at this wonderful, well-equipped house.
Naomi G - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese, rustige wegbreek in die pragskoon natuur.
Michelle D - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties toegeruste verblyf in die stille natuur.
Frikkie D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was regtig puik en die dierelewe nog beter.
Natalie U - Aug 2018
Algehele gradering
Magic!
Gerhard V - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties, netjies en rustig.
Michiel T - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastische Lodge, erg goede ligging.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastische Lodge, erg goede ligging.
Deze Lodge is ons erg goed bevallen! De ligging aan de rand van het wildlife resort zorg ervoor dat de dieren vlak aan je tuin komen! (Vlakvark, Rooibok, Kameelperd en prachtige vogels). De Nagappies hebben ons veel plezier gegeven! Ook bedden, badkamers, keuken en prachtige braaiplek voldeden ruim aan onze verwachting!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Woodlands Bush Lodge HWE se terugvoer
Het was heerlijk om u te hebben en we zouden u graag terug willen verwelkomen!
Hans V - Aug 2017
Algehele gradering
Puik fasiliteit!
Anja M - Aug 2016
Algehele gradering
Superfijne locatie!
Erik Van Der Stege V - Aug 2016
Algehele gradering
A very nice place in a wonderful surrounding.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie lekker plek in 'n wonderlike omgewing.
Ons het baie aangename verblyf geniet by Woodlands Bush Lodge. Dis 'n lekker groot en skoon huis met baie diere wat verbykom. Ons kon die nagapies teen sononder voer terwyl ons braai of om die vuur kuier. Baie ontspanne en Hoedspruit is 'n lekker dorp om in te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wag ’n Bietjie-straat 299, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang