Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlands On Korhaan in Marloth park

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Oasis in die Bosveld. Die plek is absoluut fenomenaal! Die styl, uitleg, ligging en lugversorging maak die plek asemrowend. Die diere leef om jou en eet uit jou hand. Die plek is skoon en die eienaars is so behulpsaam en laat jou tuis voel. Daar is lugversorging in elke kamer. Die plek is modern en baie sentraal. Ons sal beslis weer hier bly met ons volgende besoek aan Marloth Park!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Woodlands On Korhaan in Marloth park
Baie dankie, Sunelle, ons waardeer die goeie terugvoering van julle af. Ons streef om net die beste vir ons kliente te bied. Dit was 'n absolute voorreg om julle in ons huisie te kon hê en julle is altyd welkom om hier te bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wayne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat 2926, Marlothpark, Mpumalanga, 1323, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA989b48fefbb9484d455a4f1d868ab7d331fbdeb949b32af37f84327f979d1657452b02ef1da36421c564f15854149676dcb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Korhaan Street 2926 Marloth Park 1323 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34035 31.79764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang