Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlands On Korhaan in Marloth park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat 2926, Marlothpark, Mpumalanga, 1323, Mpumalanga
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Woodlands On Korhaan in Marloth Park is in Mpumalanga geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die natuur.

Dié nuutgeboude huis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers wat slaapplek vir tot 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, gasstoof, oond en mikrogolf. Die huis het ook 'n ekstra watertenk en is toegerus met gasgeisers. Gratis onbeperkte WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan tydens hul verblyf in die helderblou swembad afkoel.

Gaste kan stap of ry na die Krokodilrivier se gewilde uitkykpunte aangesien die huis 800 m van die rivier af geleë is. Die Krokodilbrug-hek is 20 km vanaf Marloth Park en die Malelane-hek is 40 km as gaste die Krugerwildtuin wil besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Korhaanstraat 2926, Marlothpark, Mpumalanga, 1323, Mpumalanga
  • Gaste dink Woodlands On Korhaan in Marloth park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat 2926, Marlothpark, Mpumalanga, 1323, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA989b48fefbb9484d455a4f1d868ab7d331fbdeb949b32af37f84327f979d1657452b02ef1da36421c564f15854149676dcb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Korhaan Street 2926 Marloth Park 1323 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34035 31.79764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang