Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlands Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 82 resensies vir Woodlands Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chantelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Fantastic.

Baie lekker gebly, dankie.

Aishah K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aishah K

Peaceful and perfect place to connect with a loved one.

We thoroughly enjoyed our three-night stay at Woodlands Self-Catering! The cleanliness and attention to detail were appreciated. Everything is well placed, so the space doesn't feel cramped at all. The kitchen, bathroom and bedroom have just enough, so there is no need for anything.

Susan K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Baie lekker. Sal terug kom en langer bly.

Baie mooi moderne behuising met ongelooflike uitsig.

Jared F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared F

Amazing.

Absolutely loved it! Such a serene place and the nest had everything we needed! Perfect place for a couple for a few nights! We can't forget about Reacher either! Such a friendly dog!

Sharon R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Neat, clean, absolutely perfect.

We had a wonderful stay at Woodlands. Met all our needs and more.

Chantelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Fantasties!

Baie dankie vir fantastiese verblyf. Dit is baie mooi en rustig! Julle sal my beslis weer sien️.

Jacques J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Clean, safe, comfortable, good and friendly service!

Beautiful place in the forest, clean, well-maintained rooms, everything in its place and working. Loved our stay. Will be back for sure for a longer stay next time.

Wickus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus S

Pragtig.

Pragtige uitsig en baie mooi blyplek. Lieflike tuin.

Maarten R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten R

The cabins are very well equipped with everything you need. Etienne is a star.

Yes, the stay was wonderful. Very neat and comfortable accommodation. The trail on the premises in the forest was very special. Really a nice place! Thanks to Julie and Etienne.

Nicole L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Lovely family weekend despite bad weather.

Beautiful place to stay, a bit off the beaten track if you're arriving after dark. Very well maintained and good facilities.

Robert S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S

Ons het lekker daar gebly.

Baie netjiese, moderne verblyfplek, goed toegerus.

Hardy W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardy W

Het dit baie geniet.

Baie lekker plek vir rus vir die siel.

Annelize K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Awesome!

Fantastiese tyd gehad. Die eenheid is presies soos fotos voorgestel het en baie gerieflik. Baie mooi wandelroete.

Lara C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lara C

Kom definitief weer!

Besonderse mooi uitsig van kamer. Baie netjiese eenheid. Bonus trail op perseel. WiFi sein net swak, maar verder baie lekker gebly!

Jaydee B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydee B

10/10 ervaring. Net jammer mens mag nie met hout braai nie. Verder 10/10.

10/10 ervaring. Baie lekker!

Ethan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan S

Amazing stay, beautiful view, very clean.

Would definitely recommend.

Ruan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Beautiful scenery.

Beautiful bird songs.

Mariette S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Pragtige eenhede op die mooiste kleinhoewe.

Stil en rustig. Skoon en goed toegerus. Dit was baie mooi en skoon. Ons sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Augusta B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta B

Die gevoel van rustigheid, in 'n absolute kraakvars huis, was uitsonderlik. Alles was perfek.

Wonderlike verblyf, puik akkommodasie, netjies. Die self-incheck het wonderlik gewerk.

Benita M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Pragtige tuine en fokus op die klein dingetjies.

Woodlands was 'n aangename verassing. Die plekkie is goed uitgerus en is sentraal geleë. Die gashere het moeite gedoen om pragtige tuine te skep waarin mens kan ontspan. Daar is self 'n wandelpad in die bos op die perseel. Binne in Owl's Nest was daar klein dingetjies wat mens laat welkom voel en alle inligting is maklik beskikbaar. Parkering is beskikbaar agter 'n hek. Sal hulle definitief aanbeveel.

Katie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie S

This was our second stay at Woodlands, and we absolutely loved it.

Such a lovely spot, with so much for the kids to do. The rooms are spacious, beautifully appointed and feel like a home away from home. We explored the trail this time and just loved it.

Marina O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O

Peaceful and beautiful.

Not only the two-bed apartment but the garden and the whole site were well cared for with so much attention to detail. The beds were amazingly comfortable. We felt very welcomed and at home and had everything and more than we needed. A lovely, relaxing break. So lovely to hear the birds and frogs and just be in nature.

Lemore A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemore A

Fantastic.

The place is very beautiful.

Adelle D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D

Baie skoon en netjiese verblyf.

'n Baie lekker stil plek waar jy heerlik kan ontspan. Baie moeite is gedoen met die dekor van die kamers. Ons sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak.

Jana S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

'n Heerlike, rustige paradys-gevoel-wegbreek!

Ons is warm verwelkom met iets om te drink, mooi plant op die tafel asook sjokolades. Dit was wonderlik om daar in te stap en lekker verwelkom te word. Die kamer is ruim met moderne dekor. Elke detail is perfek. Die kombuis is goed toegerus en het alles wat ons nodig gehad het. Die staproete in die woud is baie mooi en ons het dit gereeld gaan stap. Die uitsig vanaf die stoep is heerlik en skep 'n rustige atmosfeer. Dit was 'n heerlike wegbreek!

Allie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allie K

Baie lekker

Al klagte is dat ek nie 'n kode ontvang het om my sleutel te kry nie. Iemand binne het my gehelp.

Fc M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fc M

Kwaliteit-rustyd.

Goeie ligging om omliggende woude en strande te besoek.

Samantha V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

The Nest. Wow! Skoon, netjies en gerieflik!

Baie meer as wat ek verwag het. So skoon en netjies. Baie gemaklik gebly en als is daar wat mens nodig het en meer. Die hoenders en Reacher het ons net ope arms verwelkom. Reacher was die hoogtepunt. Die plekkie is so mooi geversier en hulle maak elke dag die braai skoon. Sal regtig weer hier gaan bly!

John N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John N

Klein en gesellig.

Fantastiese klein plekkie. Naby pad wat bietjie besig kan raak, maar baie rustig. Fantastiese braai-area.

Tyrell A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrell A

Stunning views in a comfortable space.

The cottage has all the modern needs. From the moment you step in, you are greeted with a fresh and welcoming scent and a comfortable space. Further, despite being in close proximity to other guests, I felt quite private and peaceful. I cannot imagine the work that has gone into creating this oasis. From the walking paths to the well-managed garden around the cottages. Thank you for an incredible stay. We could tell that the owners have worked incredibly hard to create this incredible space and make every effort to help make your stay a wonderful one.

Rochelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Ons het die tiny house baie geniet! Dit het gevoel soos ons eie huis! Toegerus met alles wat jy nodig het en nog baie meer!

Die eienaars het baie moeite gedoen om die verblyf so toegerus te maak as moontlik. Die loadshedding-skedule, die lampie wat werk as die krag af is en al die ander klein dingetjies wat aan gedink was, het ons baie waardeer. Die ligging is perfek - jy voel asof jy deel is van die natuur, maar tog naby die stad, wat dit baie gerieflik maak.

Ilse J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Asemrowend.

The view was breathtaking, the space was super clean and the fine detail did not go unnoticeable. This place get a perfect score! The photos do not give it real credit. Much more beautiful in real life!

Jonathan C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Een van die lekkerste kuiers in 'n lang tyd.

Ons kan sien die eienaars van Woodlands neem trots in dit wat hulle doen. Woodlands is geleë in een van die mooiste areas, so ons uitsig vanaf ons balkon was ongelooflik mooi. Die staproete deur die bos laat jou voel of jy iewers in 'n sprokieswêreld is. Ons eenheid was een van die bestes ooit en die eienaars het vir seker nie afgeskeep hier nie. Alles is van hoogstaande gehalte en bitter netjies. Woodlands was ideaal vir ons kinders (8 en 6 jaar onderskeidelik) met lekker speel area en die eienaars se kinders as vakansie vriende. Baie dankie vir ongelooflike mooi plek waar ons bly. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Mieke S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S

Lovely!

We had such a lovely stay in the nest. The owners are extremely friendly and allowed us to stay past check-out time because our flight was only at night. The little house is styled beautifully. Loved every part. The kitchen is stocked with everything that one might need. Firewood and firelighters were also provided on both days. Our only concern was the steps, as they are not easily climbable, our suggestion would be to add a full railing if possible. But they do warn one about them when booking. There is WiFi available, if you open the door or stand outside it does provide a good signal. Thank you for the lovely stay.

Ina B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Netjies en alles wat jy nodig het.

Beddens slaap baie lekker. Skoon en netjies. Ongelooflik lekker gebly, baie dankie vir die gasvryheid. Baie mooi woud uitsigte. Sal definitief weer kom kuier.

Gerrit S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Very close to perfection.

The cottage was superb with lots of plants and flowers decorating the rooms. It is very well appointed and very comfortable. The view is lovely and the gardens superbly manicured. We could not find fault with it and would recommend it to anyone.

Schebonn D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schebonn D

Woodlands is beslis een van die mees fotogeniese plekkies wat ons al besoek het. Dit was klein en intiem en die staproete was wonderlik. Ettienne en Julie is vreeslik vriendelik en dra mens op hulle hande, Reacher was die beste stapmetgesel ooit.

Ons kuier was asemrowend en het definitief gevoel of ons rus.

Erwin S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S

Bosrustigheid.

Dit was 'n heerlike ervaring en ons sal dit definitief aanbeveel. Die eenheid is super netjies en pragtig versier met alles wat mens nodig het. Die uitsig en die braaigeriewe is 'n bonus! Ons sal gou weer daar kom kuier!

Cindy S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Netjies, rustig, sal weer van die tuiste gebruik maak.

Verseker 'n mooi rustige tuiste. Kinders het dit bietjie vervelig gevind, nie veel om te doen vir groot kinders nie, behalwe om Knysna self te gaan besoek.

Helane S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helane S

Prentjie mooi - nog mooier as op die foto's.

Woodlands Self-Catering is als wat op die advertensie is en nog meer. Als is met soveel styl en persoonlike detail ingerig en Julie en Ettiene se passie en liefde vir hul plek is duidelik in elke aspek. Die eenheid (Protea Suite) is pragtig en die tuine en paadjies is besonders uitgelê. Dit was heerlik rustig en die natuurskoon is asemrowend. Ons het absolute privaatheid gehad - sou dalk net ons gashere self wou ontmoet, maar Reacher die hond was daar om ons te verwelkom sonder om ooit lastig te wees. Hy was die perfekte gasheer. Dit was die ideale plek om ons 33ste huweliksherdenking te vier. Ver genoeg van die stadsgewoel en in die natuur, maar ook naby genoeg aan Knysna en Sedgefield en restaurante en besighede vir inkopies. Definitief 'n plek wat ek vir enigeen sal aanbeveel.

Talitha B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha B

Wonderlike uitsig met netjiese akkommodasie!

Ons sal Woodlands enige tyd aanbeveel! Van aankoms, toe Raecher ons by die hek ontvang het en seker gemaak het ons kom veilig by ons kamer aan, tot huistoegaantyd was dit 'n wonderlike ervaring. Die kamer waarin ons gebly het was vreeslik netjies, en goed toegerus met alles wat jy sou nodig kry. Hulle is wonderlik geleë, nie te ver van Knysna af nie, en daar is ook die mooiste uitsigte vanaf jou kamer. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer vir hulle gaan kuier!

Dewald W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W

Rustic and peaceful.

Wonderful sunsets and fantastic walks in the wood the dog joined us which was so fun!. Very peaceful.

Etienne G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Rustig op Rheenendal.

Smaakvolle, ruim, baie goed toegerus en gerieflik in 'n pragtige omgewing is moeilik om te oortref. Regmerkies oral. Regtig van 'n uitstaande gehalte.

Eben M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M

Amazing.

The stay was amazing with the best view and comfort.

Salinda G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salinda G

Ons het ons tyd by The Nest geniet.

Die klein huisie is perfek vir 'n rustige wegbreek.

Garth V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth V

Uitstekende verblyf, waarde vir geld!

Baie netjiese eenheid, sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Ruan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Uitstekende blyplekkie.

Die nes waarin ons gebly het is 'n "tiny house", maar dit is perfek vir 'n wegbreekkans. Die huisie en omgewing is pragtig en netjies. Die huisie bevat ook alles wat mens nodig het. Woodlands is maklik om op te spoor en ons het baie veilig gevoel. Die hond, Reacher, het ons met ope pote verwelkom.

Lanita M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M

Rustige omgewing.

Ons het in The Nest tuisgegaan. Dit is 'n pragtige, splinternuwe huisie. Baie modern en goed toegerus. Alles wat mens nodig het is beskikbaar. 'n Rustige plaasomgewing.

Yolande V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Was skoon, heerlik, cozy en het als gehad wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik gebly en die stap in die woud was pragtig en mooi.

Jan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Great akkommodasie, privaat en goed geleë.

Sien sterre.

Liezl M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M

Mooiste, netjieste, OULIKSTE plekkie!

Ons het ons kuiertjie by Woodlands só geniet! Ons het nog altyd gedroom oor hoe dit moet wees om in 'n "tiny house" te bly en hierdie het al ons verwagtinge oortref! Die binnenshuise versiering is uit die boonste rakke. Dit is so mooi netjies en skoon - en het alles wat mens nodig het. Dit is rustig en ons het die staproete vreeslik geniet - pragtig! Ons was hartseer om te gaan, maar sal definitief terug wees.

Chantelle K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

The search for serenity ends

It seldom happens that the actual destination lives up to the reputation created online. From the first interaction with Julie to the moment of our departure, was peace & tranquillity at its best. The forest walk was absolutely beautiful and added some fun & excitement to our stay. The Suite was spotless and the décor was modern & cleverly designed. The garden is beautiful and the forest & starry night sky view that we experienced from the Suite, was absolutely mesmerising. Woodlands, you exceeded all of my expectations, I will see you again soon!

Carla D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Asemrowend

Absolute juweel om te ontspan en rustig te raak.

Erna S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Absolutely everything at Woodlands is evidence of care, love for nature and ensuring that the stay is unforgettable.

Owners are dedicated, the attention to detail immaculate and the garden and surroundings exquisite.

Ellane V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellane V

Fantastiese plek, netjies, pragtige omgewing.

Sien sterre.

Lindsey N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey N

Klein stukkie Hemel op aarde

Ideeal om net weer te refuel

Candice B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

Tranquil.

Really lovely place to stay. They're really made the garden so stunning, the aesthetic of the rooms are peaceful and green. They use gas and rain water, really wonderful to be so eco friendly. The garden also has a forest trail which was really nice for a morning walk. Well situated to get a break from the business of the city, and close enough to head into town to get what you need. Our hosts were very accommodating.

Lara V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Amazing stay with lovely touches for small children.

Beautiful place, spotlessly clean with thoughtful touches like milk in the fridge and chocs on the bed. Our 4-year-old son particularly enjoyed the playhouse, trampoline, and seeing the chicken coop! Would definitely recommend it!

Lezaan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan D

Amazing accommodation with attention to detail.

We loved every second at Woodlands. It is tranquil, so much attention to detail went into the units. There is a lovely play area for the kids, we saw a Loerie as well. The owners are lovely people and made us feel right at home. The farm dog is so sweet and went before us on the walking trail. Love all the succulents in and around the units! The units are super clean, welcoming, everything you need (so many places don't have nice knives to cut food - love the Victorinox), the decor, the throws for when sitting outside, the abundance of towels and toilet paper (lol), lovely bed. I saw my first ever shooting star from the balcony. Really an amazing place and we will visit again with extended family.

AshantÉ F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
AshantÉ F

Simplistic yet beautiful accommodation, in the most perfect setting.

This was the perfect getaway. Surrounded by nature, we could not possibly have stayed anywhere else. Next time, we are definitely staying longer.

Medron E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medron E

Dit was die ongelooflikste mooi, netjies en stil plekke. Die eienaars was so vriendelik en het ons so welkom laat voel!

Dit is 'n must self experience, mooi stil en netjies. Elke penny werd.

Melissa L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Perfek vir gesin met kinders!

Verblyf is baie goed ingerig, modern en ongelooflik netjies en skoon. Die speel area vir die kinders is veilig en hou die kinders vir ure besig! Perfekte plek om uit te rus!

Tatum D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum D

Tranquil and clean stay in an adorably stylish house.

We loved our stay at woodlands. The nest is an inspiration to any home builders and decor lovers. The garden and forest are breathtaking, this was the perfect break on our long journey from JHB to CPT. Thank you for accommodating our little doggie as well.

Maliske C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliske C

Beautiful, calming, relaxing.

This weekend was one of the best memories we have made in our marriage journey. It was beautiful and so clean! Even with the rain on 2 of the days the weekend nothing could spoil our time at Woodlands. If it rains you just enjoy sitting on your bed still overlooking the forest. When we arrived it was sunny and we had a good time just relaxing on the balcony in the afternoon sun, whilst listening to the different birds. It was so quiet, even with all the houses booked we never heard anyone which added to the relaxation. The house is spotless and so comfortable and have everything you need for a getaway. Even though it is a few minutes outside of Knysna, round 10 minutes max, I would recommend Woodlands to everyone! Wish I could send all my friends there! Thanks again to Julie for a beautiful weekend!

Wiltas L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltas L

Rustig en rus vir die siel.

Heerlik buite die dorp, stil en rustig in ons eie nessie met 'n staproete onder die boomtoppe in jou agterplaas.

Jana P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jana P

Calm, beautiful scenery and stylishly decorated.

Lovely stay with quietness and many birds tweeting away. Felt rested and enjoyed the brief visits of the owner's dog, Reacher. Bed was a little uncomfortable, but other than that, a wonderful stay.

Deon V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Lekker gewees.

Ons het net daar geslaap en die gebied verken.

Megan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Pragtig.

Baie modern en netjies.

Johan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Beautiful views and comfortable living space.

We really enjoyed our stay here, especially the walk in their woodland backyard. Great place to stay, excellent value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi uitsig en gerieflike eenheid.

Ons het regtig lekker gebly. Het heerlik gestap in die agterplaas. Goeie verblyf en waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leon S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Rus en vrede met die bos op jou voorstoep.

Vriendelike ontvangs. Eenheid was modern en beslis waarde vir geld. Pragtige uitsig oor die kloof vanaf die stoep - selfs mooier met 'n glasie wyn in die hand. 'n Kort 5 min se ry na die Jubilee Creek Natuur Reservaat (SANParke). Beslis die moeite werd om daar in die woud te gaan stap.

Marliza V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza V

Pragtige plek in die aller mooiste natuur!

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang deur die baas en sy hond. Plek is volledig en keurig toegerus. Ons kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Justine M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine M

A lovely weekend.

Woodlands was a great place to break away from city life, quiet, peaceful and private. We had a lovely stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike naweek.

Woodlands was 'n goeie plek om weg te breek van die stadslewe, stil, rustig en privaat. Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anchen L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anchen L

Uitsig pragtig.

Sien sterre.

Simon B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B

Meer as verwag, netjies en modern.

Sal verseker weer hier bespreek in toekoms.

Lizl M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl M

Kos vir die siel - ongelooflik mooi vir die natuurliefhebber.

Ek en Mnr Bruwer het tuisgegaan by Woodlands vir 2 nagte. Honeymoon vir ons. Dit was die beste bestemming van ons hele toer. As jy lief is vir vetplantjies, fyn styl en 'n ongelooflike uitsig is Woodlands vir jou! Huis weg van die huis af. Nie eers te praat van die toergids nie, baie behulpsaam. Fantastiese plek!

Anneri V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V

Ontspanning met luuksheid.

Ontspanning in die natuur met luuksheid. Baie spasie vir kinders om hulle besig te hou en lekker, veilige speelarea. Julie stap die ekstra myl om jou verblyf te gemaklik. Vreeslik netjies en skoon, baie lekker gebly en gerus.

Liezel D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Die beste tyd ooit, so mooi.

Thank you guys so much, most beautiful place ever, will be back!

Craig S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Absoluut fantastiese ervaring.

Woodlands is 'n stukkie hemel op aarde. Dit is asemrowend mooi. Ek sal beslis terugkeer.

Sanet W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet W

Pragtig!

Was so mooi! En daar was niks om oor te kla nie! So geniet. Pragtige tuin. Als mooi skoon.

Myrtle V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle V

Fantastiese, pragtige en rustige omgewing.

Netjies en pragtig met 'n wonderlike uitsig. Omgewing rustig en vreedsaam: ideaal vir rus. Gasvrou gasvry en behulpsaam. Definitief 'n plek waar ek weer sal wil bly as ek weer in Knysna is. Sentraal geleë om Knysna en omgewing te besoek.

Eduard P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard P

Fantasmagories!

Vir enige iemand wat lekker wil bly, naby en om die natuur sal ek Woodlands Self-Catering aanbeveel. Die eienaar is baie vriendelik. Mooi plek, netjies. Die uitsig is ongelooflik. Sal elke oggend wil wakker raak daar.

Neil V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Uitstekend.

Sien die sterre.

Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendal-pad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2zXg5gIdAN56DlTtyNmNOj42AeYVvI8YdEprmwIXAk8Ngi0VRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.984232508574 22.968270778657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang