Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlands Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot-Brakrivierweg, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Woodlands Villa is 'n pragtige Kaaps-Hollandse-styl plaashuis wat selfsorgverblyf op 'n plaas in George bied. Die plaashuis skuil tussen Geelhoutboombome en kyk uit oor versorgde tuine en die Outeniekwabergreeks.

Die eiendom bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. 'n Driekwartbed is beskikbaar in die studeerkamer, wat ook 'n goed gevulde biblioteek het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gas-elektriese stoof, koffiemasjien, menger en mikrogolf. 'n Kaggel is beskikbaar in die sitkamer sowel as in 2 ander vermaakareas. Die huis maak oop op 'n groot patio wat oor die voorkant van die huis strek en beskik oor oorgenoeg sitplek en 'n buite-eettafel. 'n Boma-braai en Weber is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die eiendom spog met 'n privaat dam en bied volle toegang tot die plaas se aarbeirye vir gaste om bessies te pluk. Ander doendinge op die plaas sluit kanovaart, fietsry, privaat helikoptertoere, 'n vuurvliegie-boservaring en wildritte by 'n naburige plaas in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Groot-Brakrivierweg, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot-Brakrivierweg, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA854d2fabd2a63e98ab17093cee42840785f644031de11376063db7995ab11e4b6f9882cc2534eddeeff9abe992f91b554c4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 7) Groot-Brakrivier Road George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.966631662545 22.375482916723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang