Woodlands Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 880 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Woodlands Villa is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die hartjie van Plettenbergbaai geleë is. Hierdie huis is ideaal vir 'n groep vriende en 'n gesin, aangesien daar 'n plonspoel en berguitsigte is.
Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het, 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul handdoeke saambring.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elekriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het 'n ruim kuierarea met 'n groot etenstafel, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is 'n lieflike tuin, onderdakstoep en 'n plonspoel waar gaste kan afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Robbergweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang