Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlea

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zanel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendlike tannie, oulike plek. Baie oulike plek. Sal enige dag weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Woodlea
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom!

Marilyn J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxed and quiet. Neat and cozy, Jeanette was very friendly. Would definitely go back for the tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Woodlea
Thank you so much, Marilyn. You are very welcome to come back again. It was an absolute pleasure having you here.

Mervin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek- Rustig sal beslis weer daar wil gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Dit was ons huweliksherdenking en die rustigheid was perfek. Ons sal die verblyf aanbeveel vir die lieflike vriendelike eienaars en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Woodlea
Baie dankie julle twee. Baie welkom om weer te kom rus!

Cecile L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Vinnige naweek-wegbreek om ons huweliksherdenking te vier. Lieflike ligging! Super skoon, veilig, baie netjies, lieflike bed. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Woodlea
Dit was dan so lekker om julle hier te verwelkom. Waardeer so baie jul kommentaar. Kom weer!

Melersha W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Dit was baie intiem. Gasvryheid, privaat, vriendelike buurt. Ons het ons tyd die naweek regtig geniet. Sal definitely terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Woodlea
Baie dankie vir jou gewaardeerde resensie Melersha. Baie welkom weer!

Derick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Perfekte akkommodasie! Wat 'n netjiese en veilige plek in Pringlebaai. Die ontvangs was professioneel en Janette het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die woonstel was gerieflik en skoon en het heeltemal aan ons vereistes voldoen. Ons kan rerig die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janette
Woodlea
Baie dankie Derick. So bly jul kon dit geniet hier. Jul is altyd welkom om weer te kom.

Reinier L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Vriendelike, gasvrye eienaars. Ons het met die intrapslag baie tuis gevoel. Vriendelike, gasvrye eienaars van ons eie portuur en met ooreenstemmende belangstellings. Ons sal Woodlea sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janette
Woodlea
Baie dankie vir die resensie Renier. So bly jul kon lekker hier bly en dat julle 'n suksesvolle tyd hier in Pringlebaai gehad het. Kom kuier vir ons as julle hier in Pringlebaai is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-weg 1599, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d28d3487a4d938ece6f5feb04de782136705546c68389c0dfa96cda23dbc5a33260c04330be04318667ffdb4dde92a2ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1599 Lawrence Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34897592234 18.840332482209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang