Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer Lynette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

We will recommend this B&B to all our friends. Woodpecker Lodge was one of our most comfortable stays on our trip. Comfortable bedding, large spacious bathroom, air conditioner that worked, delicious breakfast, and a lovely refreshing pool. The owners were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George H
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Lekker man, lekker. Baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Very pleasant, exceptionally well-run and most hospitable hosts. Woodpecker Lodge is conveniently located in a safe wildlife estate. The rooms are well-equipped, exceptionally clean and the breakfasts are very good. Colin and Viv are wonderful hosts and provide excellent service. We were very happy and will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Onverbeterlike verblyf. Vivienne en Colin het ons uitsonderlik versorg, en ook waardevolle aanwysings gegee oor Hoedspruit en omgewing. Ons beveel Woodpecker Lodge sterk aan vir verblyf in Hoedspruit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vivien
Woodpecker Lodge
Baie dankie Gerrit.

Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Heerlik. Mis televisie in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette M
Kort verblyf
5.0
Jan 2019

Rustig en gerieflik. Ek is baie gasvry ontvang en die ontbyt was heerlik. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om my verblyf lekker te maak. Ek sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulette D
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Heerlik en rustig. Ons het so lekker ontspan. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt onverbeterlik. Ek het baie lekker gekuier by Colin en Viv en het heerlik ontspan. Ek sal Woodpecker Lodge baie sterk aanbeveel vir enige iemand wat die area besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lt Col C.d. B
1 nag
5.0
Mrt 2018

Baie vriendelike ontvangs en het baie tuis gevoel. Colin en Vivian is baie vriendelik en plaas hul gaste eerste op hul prioriteitslys. Ek het my gate uit geniet met ons gesprekkies tot vroeg in die oggend. Algeheel is dit baie netjies en skoon en ek kon vir die eerste keer in maande 'n ordentlike stort neem. Weereens baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vivien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvy-straat 409, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2d13dfc9cd479a4f39d76583c0a3fbbe351d12a3226dac6dcfc8e14f8b4c96d8ae7d9949d4cd7f0c20a6178b973234ae678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 409 Rotsvy Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.344618673076 30.962744890244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang