Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker on Marine

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Rina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Conveniently situated. Friendly staff. Woodpecker units are lovely; however, it is just basic. Take your own dish towels, normal toiletries, and coffee and tea, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Was awesome and close enough to walk to the beach. Great time - was just perfect for us. Had a braai at the communal braai area and it was all round a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ontspannend en fantasties. Was baie tevrede met diens, staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag
4.4
Mrt 2024

Goed soos verwag. Het baie lekker gebly en was presies wat ek verwag het, ek het net vreeslik lank gesoek, die GPS aanwysings was nie korrek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sebata K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

It was worth every cent. It was okay. If they can improve on mosquito control. Repellents in each room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colin P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Ok for 1 night - doubt I'd want to stay longer unless shortcomings are rectified. Only there 1 night. Found the accommodation very basic; lots of shortcomings which I've drawn to the attention of the management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karlien D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Apr 2024

Bitter teleurgesteld. Die Vrydagaand was baie raserig. Mense het in die tuine geürineer. Toe ek Saterdagoggend ontbyt wou maak, was daar geen gasbottel in die eenheid nie. Die verskoning was "the owner did not fill them up". Waarom bespreek mens dan 'n selfsorg eenheid? Daar is 'n braai, maar geen braaitang nie. Die eenheid se breekgoed los ook 'n slegte indruk by my. Onvolledig, vol vlekke, geen rasper. Die toilet lek. Geen kragproppe naby die bed nie. Ek moes vra vir 'n verlengingskoord.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pamela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

A home away from home. The staff from the reception area were very welcoming and friendly. They were also very helpful whenever we needed anything or any help. Unfortunately, I don't remember the owner's name, but she is a very nice lady. The place is very clean, quiet, safe, and very reasonable. It's within walking distance to the beach and to Matgate Mall. I will definitely come back with my friends to visit Woodpecker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Heerlik ontspannend. Ja, by Woodpecker sal net volgende keer iets met 'n balkon bietjie groter en see-uitsig kies. Verder was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia N
1 nag
4.4
Okt 2023

It was good. The staff was welcoming and friendly. We will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 48, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7d6aaf27a35262c1ee6991c01299c6ace01819eb8decb410ce92678f9b969dd31aa30c9f7b2e586066fae3d200e4168082?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 48 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.858001291407 30.371294772001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang