Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker on Marine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 42 resensies vir Woodpecker on Marine
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
George B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Was awesome and close enough to walk to the beach.

Great time - was just perfect for us. Had a braai at the communal braai area and it was all round a good experience.

Carike S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S

Ontspannend en fantasties.

Was baie tevrede met diens, staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Pamela M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

A home away from home.

The staff from the reception area were very welcoming and friendly. They were also very helpful whenever we needed anything or any help. Unfortunately, I don't remember the owner's name, but she is a very nice lady. The place is very clean, quiet, safe, and very reasonable. It's within walking distance to the beach and to Matgate Mall. I will definitely come back with my friends to visit Woodpecker.

Andre B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Goed soos verwag.

Het baie lekker gebly en was presies wat ek verwag het, ek het net vreeslik lank gesoek, die GPS aanwysings was nie korrek nie.

Sebata K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sebata K

It was worth every cent.

It was okay. If they can improve on mosquito control. Repellents in each room.

Colin P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colin P

Ok for 1 night - doubt I'd want to stay longer unless shortcomings are rectified.

Only there 1 night. Found the accommodation very basic; lots of shortcomings which I've drawn to the attention of the management.

Karlien D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karlien D

Bitter teleurgesteld.

Die Vrydagaand was baie raserig. Mense het in die tuine geürineer. Toe ek Saterdagoggend ontbyt wou maak, was daar geen gasbottel in die eenheid nie. Die verskoning was "the owner did not fill them up". Waarom bespreek mens dan 'n selfsorg eenheid? Daar is 'n braai, maar geen braaitang nie. Die eenheid se breekgoed los ook 'n slegte indruk by my. Onvolledig, vol vlekke, geen rasper. Die toilet lek. Geen kragproppe naby die bed nie. Ek moes vra vir 'n verlengingskoord.

Amanda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Heerlik ontspannend.

Ja, by Woodpecker sal net volgende keer iets met 'n balkon bietjie groter en see-uitsig kies. Verder was dit baie lekker.

Lucia N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia N

It was good.

The staff was welcoming and friendly. We will come again.

Edda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edda D

Value for money, but very noisy at night during our stay.

The accommodation is clean but as basic as one would expect for the price. The finishes are outdated but functional, except for the ceiling fan, which turned but created no airflow at all. A freestanding fan was supplied though when we expressed our need for one. During our first night there, the other guests seemed to be having one big party and the noise carried on for hours in close proximity to our room. It was not a pleasant night. We did not stay there for our second night.

Zinhle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zinhle K

It was great. I really enjoyed my stay. I'm looking forward to another visit.

It was okay, except we had to ask them to change the sheets and towels. They told us, according to management, sheets and towels must be cleaned when we vacate the building. For us, we feel it was unfair to sleep on dirty sheets. But we spoke to the ladies that clean our room, and then they changed the sheets and towels.

Sbonelo L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sbonelo L

Good.

We got a room with 2 single beds while we wanted a room with double bed, but the overall stay was pleasant even though it gave a communal vibe, shared bathroom, and kitchen. But the place is very clean.

Frikkie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S

Excellent.

For the price, nothing to complain about. Staff was super friendly, outside area was clean every morning, inside clean daily. We had one evening a group of loud visitors, but management did attend and all was quiet and in order. Air-con would be nice, but ceiling fan was good enough. Well equipped with all the necessities to prepare food, and storage. One suggestion, let the client pay a key deposit of R300 (room-keys and vehicle gate-remote).

Janene V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene V

Baie netjies.

Ons het ons oornag geniet, maar ander gaste het ongelukkig nie ander mense in ag geneen nie. Die musiek in hul kamer het heel nag deur gespeel (redelik hard). Behalwe vir dit was dit 'n baie aangename plekkie en baie netjies kamer.

David William S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David William S

Very comfortable and pleasant.

Very impressed at the cleanliness and environment. Enjoyed the stay.

Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Cheap. Not great value for money.

Bad old mattress. Roomed smelled and leaking taps. The experience could have been a whole lot better if some effort is made.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Nozuko M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozuko M

It was great but the door at the front towards bathroom's must be closed

The door at the front to be closed and more blankets, and heater at the rooms.

Walter K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter K

Wonderlik!

Kan dalk net aan die sleutels 'n afstandbeheer sit vir die hek van die parkering, dit was al wat 'n probleem was.

Monique R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monique R

A bit of TLC on the building, but overall good and fun.

Loved the location of the place and would recommend it to anyone but I think the place itself can have a bit of TLC.

Danie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Tipies backpacker ervaring.

Dikwels ander gaste wat luidkeels en rumoerig was. Meestal het die rumoerige gaste ook 'n oorvloed van besoekers gehad wat tot laatnag partytjie gehou het. Moes self met die rumoerige partytjie "onderhandel" om minder te raas.

Lungi M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lungi M

The host is unprofessional.

We made the booking and paid the deposit. On check-in our unit was changed for a backpacker room. The bed rest had dust. One of the units had bed mites, the host didn't even come to apologize or explain what happened to our booking. She left a friendly receptionist, who told us we had a discount due to the change and had no answers after that.

Cornelia H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia H

Frustrasie met foutiewe GPS-koördinate.

Foutiewe koördinate op Woodpecker se bevestiging het tyd gemors. Kan u asseblief regstel. Dame by ontvangs is bewus daarvan. Heerlik geslaap. Dankie.

Ockert E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert E

Baie klein en moes wag vir inboek.

Was 14h30 daar om in te boek en eenheid was nog nie skoon nie. Plek is baie klein en min spasie vir familie met 2 kinders.

Zana B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zana B

So, so tiny space. One small room.

Photos not true reflection. Room fan not working. One tiny room with double bed and two single beds. One person can't even fit in the bathroom. Very run down. No aircon.

Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

Great

Woodpecker is fantasties, hulle kan invest in waaiers in die backpackers.

Masontaha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masontaha D

It was my second time staying there. Everything is perfect. Their service is outstanding.

I had a fantastic stay. Would choose it again and again.

Mr Fw D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr Fw D

Baie netjies en veilig.

Baie netjies en veilig, definitief weer besoek! Puik diens en altyd behulpsaam. Dankie aan Tracy vir alles.

Ig V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Was baie lekker en die bestuur is baie goed.

Het baie geniet. Personeel baie vriendelik met aankoms en ook gedurende verblyf. Sal weer daar gaan bly in toekoms.

Corne L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Baie vriendelike personeel en hulle is baie behulpsaam.

Dit was 'n baie lekker kuier, Tracy by ontvangs is gereed om te help met enige iets enige tyd van die dag of nag. Ek sal vir seker weer daar inboek as ek weer in Margate is. Baie dankie vir julle gasvryheid in 'n wêreld waar vriendelikheid maar skaars is.

Joey B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B

Een lawaai-naweek.

Dit was baie lekker gewees, maar wat op die reëls en regulasies staan word nie deur die inwoners uitgevoer nie. Daar was baie geraas en harde musiek gespeel, die ander mense was so loud gewees. en 05:00 in die oggende het hulle so geraas dat jy nie eers kon slaap nie.

Nick G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick G

Locking of gate a problem.

Locking of gate at a set time, a bit if problem if attending a function.

Louisa P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa P

We enjoyed the getaway a lot. Thank you so much.

We will for sure book again at Woodpecker. We rested a lot and was very close by the beach. Thank you so much.

Petrus S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petrus S

Was okay, maar nie vyfster nie.

Was nie wat ek verwag nie. Beperkte TV-kanale, kamer se toilet en stort nie baie privaat nie.

Jorina C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina C

Awesome.

Monique is 'n gasvrou duisend. Met aankoms heerlik verwelkom. Tracy, Big Boy en ander skoonmakers gaan uit hul pad om jou verblyf gemaklik te maak. Dankie aan Woodpecker, ons waardeer julle opreg.

Masontaha D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masontaha D

Hospitality excellent.

Service from staff was wonderful, rooms clean but no WiFi. Beds need to be upgraded. Otherwise everything was satisfactory.

Cindy V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Uitstekend.

Dis was baie lekker om daar te bly. Gasvrye mense. Baie dankie.

Leon B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Werkers is vriendelik en behulpsaam.

Ek het hierdie plekkie reeds aanbeveel aan familie en vriende (hulle is klaar op pad daarheen). Sal definitief volgende jaar terug wees.

Elize J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Gemaklik geleë. Waarde vir geld.

Ontvangsdame baie vriendelik. Perseel binne loopafstand van die strand en ander geriewe. Ten volle toegeruste wooneenheid.

Carika B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carika B

Tevrede.

Baie behulpsaam en vriendelike diens aan ons gelewer.

Daphne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daphne B

Onuithoudbaar warm in die kamer.

Woodpecker on Marine is ideaal as mens net 'n plekkie soek om in te oornag vir 'n aand of twee. Die enigste groot negatiewe punt is dat die kamer onuithoudbaar warm was, want daar is geen vensters nie, net die skuifdeur en 'n waaier wat absoluut geen verskil gemaak het nie.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 48, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7d6aaf27a35262c1ee6991c01299c6ace01819eb8decb410ce92678f9b969dd31aa30c9f7b2e586066fae3d200e4168082?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 48 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.858001291407 30.371294772001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang