Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chandre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beste wegbreek in 'n lang tyd. Ons as gesin het 'n heerlike wegbreek naweek geniet. Die rooi bad was 'n absolute bonus, en ons het die wilde diere by die eenheid baie geniet! Goed toegeruste en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fabulous in all respects. From check-in to departure, everything was so well organised. The villa is spacious and has everything one needs. The hostess is a great host, and the attention to detail in everything makes for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Thank you kindly, Anne.

Ernst D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustigheid in 'n moderne boshuis! Ons kuier was net te kort! Hierdie netjiese, skoon, moderne huis sien ons beslis weer. Die diere kom tot teen die huis, en die rooi jacuzzi-bad was 'n groot bederf en die kinders kon heerlik en veilig fietsry en verken. Die gasvrou was aangenaam en haar hand is sigbaar in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Baie dankie.

Robert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. Great place, everything as in the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Thank you Robert

Ivan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

5-star accommodation This is without doubt the best guesthouse I've ever stayed at. The design is such, that when sitting in the lounge it is as if you were on a verandah. The furnishings are luxurious and the atmosphere is phenomenal. If you ever get tired of viewing the wildlife, there is a 1.5 m wide smart TV. Fully equipped with every facility you possibly need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Thank you, Ivan.

Kobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We really enjoyed our stay, it was spectacular. A huge thanks to the manner in which the hostess has dealt with us. The place was extremely neat and clean. What a beautiful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Baie dankie, Kobus.

Burger N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

"'n Wondelike naweek. Die vuurplek in die leefarea het die ergste koue buite gehou. Een van die beste plekke in Leeupoort. Skoon, netjies, goed toegerus en genoeg eetgeriewe. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Baie dankie Stienie.

Manie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Uitstekende, netjies, rustig, goeie uitleg. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Baie dankie, Manie.

Henriëtte R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ongelooflike huis! Uitstekende waarde vir geld! Dit is 'n ongelooflike huis met die perfekte ligging om baie diere te sien en min voertuie, so dit is heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Baie dankie Henriëtte, sien uit om julle weer te ontvang.

Robert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very nice and neat place. All we needed was a pool net to remove the dead leaves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tonja
Woodpecker Villa
Thank you Robert, looking forward to hosting you both again

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bearded-laan 265, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 3015, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1adec840cb1c6b26d0c2d1c28d21f0e0d98dfbb7f894c03cddc9a1bdb4c5b7cb48fc7ae35a6bcf1e1a25e2e31c538d8ce0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 265 Bearded Lane Leeupoort Vakansiedorp 3015 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924836396279 27.632887760714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang