Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Jenny J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties, sal beslis weer gaan. Dit is 'n pragtige plek. Claire wat ons ontvang het, is wonderlik. Sy maak seker haar gaste het alles wat hulle benodig en laat mens dadelik welkom voel. Die plek is pragtig, baie netjies en skoon. Mooi uitsig, ruim en veilig. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carole H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a great time and the cottage was our home from home. Felt at home from the start of our 10-day stay. Reservation went smoothly, key was available when we arrived. The cottage was clean. Absolutely no problems. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ongelooflik plekkie. Uitstekend, baie vriendelik ontvang, skoon en baie netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike wegbreek in stil rustige omgewing. Verbly was heerlik, stil rustige atmosfeer. Eenheid was netjies en is ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizané N
1 nag
4.6
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Die gasvrou was baie vriendelik en het met aankoms vir ons 'n paar plekkies aanbeveel om te gaan besigtig. Die inligting vir inklok is lank voor die tyd al aan ons gestuur. Die plekkie self is lekker groot en netjies, en daar is selfs lampies vir wanneer dit beurtkrag is. Oulik en bekostigbaar, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Great place. It was a pleasant stay and good value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanna W
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Spacious home. Spacious home, clean and friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie M
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Baie lekker geslaap. Die beddens was baie gerieflik en gemaklik. Baie dankie. Die plek was baie mooi uitgelê met die kamers aan beide kante van die kombuis en leefarea. Die badkamers is ook baie gerieflik reg by die kamers. Die kombuis is ruim en die gasstoof het gehelp wanneer daar beurtkrag was om koffie te kan maak. Die stoeparea is mooi ingerig en die uitsig oor die vlei was baie mooi. Baie behulpsaam en het vir ons plekke aanbeveel om te gaan eet. Daar was bietjie geraas wat kon gehoor word van die pad af, maar dit raak stil laat in die aand. Sal aanbeveel vir reisigers wat net wil oornag en uit Plett wil bly, wat nie te ver weg is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucretia R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderful, caring host. Lovely well maintained place. Will definately recommend to friends. We arrived in Plett in the evening and our host was most caring in making sure we got into the place and were safe. Also sent us links of places to visit and made our stay more eventful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beautiful cottage, very peaceful environment. The cottage has everything you need. We had a great stay, and will recommend this cottage to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421978bb5ee58c785accc3f0eed0f4744dd1eec3cb07a9cfe8c9012a87d608740c7d5577fdfd229ee8a89cfb4562d03910c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026074117883 23.378173870007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang