Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker's Inn Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Sonja K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Ons het ’n oornagplekkie naby die lughawe gesoek omdat my man vroeg moes uitvlieg. Die kamer was ruim en gerieflik met alles wat mens nodig het vir ’n oornagverblyf. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Woodpecker's Inn Guest House
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Wim D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2021

Goeie en gerieflike verblyf. Vriendelike, professionele ontvangs. Heerlike ontbyt. Goedversorgde kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrew
Woodpecker's Inn Guest House
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dt is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het. Ons sien uit om julle een van die dae weer te sien!

Nico D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Okt 2020

Geen probleme. Alles het goed verloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrew
Woodpecker's Inn Guest House
Baie dankie vir jou terugvoering Nico. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Magda N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Baie rustig en privaat. Baie aangenaam en hulpvaardig, baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Woodpecker's Inn Guest House
Baie dankie vir jou kommentaar ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Nellie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2018

Baie lekker. Heerlik gebly, baie netjies en diens baie goed. Ligging ook perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrew
Woodpecker's Inn Guest House
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Woodpecker's Inn. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Karlize C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2017

Gasvry Baie vriendelike ontvangs en 5-ster gasvryheid. Dit is van nou af ons eerste keuse vir verblyf in die Johannesburg-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Woodpecker's Inn Guest House
Ons is baie bly julle het dit geniet! ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien!

Alf & Gill M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2014

A very pleasant and homely atmosphere although parking is a little tight if you have a large vehicle. See stars below

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driedoringlaan 29, Glen Marais X1, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgQ1dISrs8VviNsxRJlPlpQFSPPUBRsmhpbOjSteRsBefSn0nJ9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 858 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 31 Driedoring Avenue Glen Marais X1 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.073301849776 28.248991817236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang