Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WoodStay Lodge Self-Catering Apartments

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Janet V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Incredible comfort and value for money. I never expected to stay in such a luxurious place! Everything was perfect. I loved the decor, inside and outside. The farm feeling, whilst still having modern amenities, won't be easily replicated elsewhere. The hosts and their furry family were exceptionally friendly. I'll find every excuse to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
WoodStay Lodge Self-Catering Apartments
Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien!

Aubrey B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

It's a very nice place. Peaceful and quiet. Friendly staff and very helpful. I will always return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lieflike tuin en Thereza was baie vriendelik! Ons was heerlik bederf deur Thereza! Sjokolade op ons beddens met ons aankoms en toe ons Saterdagaand van ons sporttoernooi af terugkom was daar op elkeen se bed 'n sakkie neute! Ek sal vir seker Woodstay Lodge aanbeveel, ons het in die tweeslaapkamerwoonstel gebly en dit was heerlik! Netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Baie gemaklik en netjies. Vriendelike gasheer! Was betrokke met werk in Newcastle Mall. Vroeg uit en laat terugkeer was geen probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2018

Nice place to stay with great facilities and well equipped. We enjoyed out stay. Only gripe was that we shared a braai with the neighbours (veranda was not as private as expected) and they were smokers and smoked outside a lot, meaning that we could not sit on our own veranda without the smell of cigarettes. We left a battery pack behind and Theresa sent it to us without hesitation. We were also offered more extensive freezer/kitchen facilities in a larger vacant flat next door which was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Dit was ongelooflik lekker, alles binne ry afstand, stil en gerieflik. Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Dit is 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
WoodStay Lodge Self-Catering Apartments
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete, Peter en Theresa

Steve D
Kort verblyf
4.8
Sep 2017

Rustige, aangename plek en omgewing. Theresa is besonder vriendelik en hulpvaardig en die gastehuis is bo-gemiddeld gerieflik asook goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilldrop-weg 19, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkMGQxOGQxLWU0MGEtNDFiNS1iMTEwLThjZjA1YzBiZTlmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 19 Hilldrop Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.788797222222 29.950594444445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang